Wat presies maak n scope n GREAT scope?
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Daars n gesegde wat se elke ou het sy tier. En daar is ouens daar buite- in my ondervinding nogaal n konsentrasie van hulle in die oos-kaap en namibia wat jou gat gaan skop met sy 1980 tasco op dy 270 musgrave van hom no matter watse scope jy het nie.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Great scope?
Vir my is dit een wat n jakkals in die nag maklik anderkant 300m+ kan identifiseer. Sy "field of view" moet ook so groot moontlik wees op 12 of 14 vergroting wat ek in die nag skiet.
Duurder Europese scopes voldoen hieraan. Ek skiet met Meopta. Nie te duur en ek sien gereeld springhase en ander nagdiere duidelik anderkant die 300m merk rondspeel. Het nie NF om te vergelyk so kan nie my mening hieroor uitspreek.
Groetnis.

-
JR68
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Sat Jun 26, 2010 9:26 am
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Ek stem saam dries ,jy kan enige scope he as die man agter die roer reg is. Ek stem saam dat al die Grand scope baie nice is en ek sal graag een wil he,maar ek het al gewonder as ons President skiet (springbok 300m) doen en almal ,maak nie saak waste scope het jy ,die vergroting tot 10X stel .wat gaan die teling wees.
Daar is n klomp mans en vroue wat lekker skiet maar om op X 10 vergroting teen iemand te kompiteer wat bv X18 gebruik is moeilik.

Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Ek wonder hoeveel jag manne daar buite weet eintlik wat n kant parallax is en weet presies hoe dit werk? Veral ons ouer gaardes. .))
Ek wed dis redelik min
Ek wed dis redelik min
- Doomslayer
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Mon Apr 15, 2013 9:26 am
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
"kant parallax...." Hehehe - daai een kan maklik verkeerd geinterpreteer word.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Doomslayer wrote:"kant parallax...." Hehehe - daai een kan maklik verkeerd geinterpreteer word.
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Scope koop is mos vir jagters soos helmet koop vir biae biker, hy het n duur geweer gekoop , so die scope kan maar net n mikding wees.
maar baie helmets maak n bike rit erg ongemaklik en n verkeerde scope doen dieselfde vir n geweer.
Ongelukig moet ek na die duurder scopes kyk agv van oe wat oud raak om dieselfde te kan sien as die jonger oe

- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Een wat werk vir jou !!
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave

immelmanw
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Kyk weer......maar op 500m, met die paralaks reg gestel.Sangoma wrote:lol@Arnold
Ek kan jou n brief gee dat n Zeiss HD5 5-25x50 DEF beter glas het as n NXS 5.5-22X50!
So watter een is beter?
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Tussen al hierdie smart scopes waarvan julle praat het ek vir my n Viper Vortex gekoop en ek is baie gelukkig met dit en huidiglik sien nie dat ek meer as dit sal nodig he nie.
Vir my bly dit baie waarde vir geld.
Groete
Henning
Vir my bly dit baie waarde vir geld.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Nou verduidelik die kant se parra se lux vir ons ouer garde met net n halwe oog asb ek sal graag wil weet. Willem vertel ook meer asb het n Zeiss op sterk aanbeveling in pta gekoop moet ek nou spyt wees.
Beretta
Beretta
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
op die plaas, om my diere te beskerm...Swarovski my al net te veel uit nie moeilikheid gehelp.
helder, met groot fov. sien verasl jakkalse wat weghol maklik raak.

HOU HOM DAAI DIKTE
-
Zack Benade
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Berreta
Ek stem saam met Willem. Selfs op 300-400m moet jy mooi kyk na jou paralux verstelling voor jy 'n groepie probeer skiet. Die HD5 is verseker paralux sensitief wat nie die geval met die NF is nie.
Die HD5 bly nog verseker waarde vir geld en jy het nie 'n slegte koop gekoop nie.
Ek het dit ook vroeer genoem.Ek is ook nie tevrede met die paralax nie want dis baie gevoellig vir klein groepies skiet.
Ek stem saam met Willem. Selfs op 300-400m moet jy mooi kyk na jou paralux verstelling voor jy 'n groepie probeer skiet. Die HD5 is verseker paralux sensitief wat nie die geval met die NF is nie.
Die HD5 bly nog verseker waarde vir geld en jy het nie 'n slegte koop gekoop nie.
- maxboostsa1
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Die HD5 was by Huntex 2013 R11000 toe ek myne gekoop het, dit was waarde vir geld...hy is nou net onder R17000.Zack Benade wrote:BerretaEk het dit ook vroeer genoem.Ek is ook nie tevrede met die paralax nie want dis baie gevoellig vir klein groepies skiet.
Ek stem saam met Willem. Selfs op 300-400m moet jy mooi kyk na jou paralux verstelling voor jy 'n groepie probeer skiet. Die HD5 is verseker paralux sensitief wat nie die geval met die NF is nie.
Die HD5 bly nog verseker waarde vir geld en jy het nie 'n slegte koop gekoop nie.
Waarde vir geld was verlede week se NF NSX vir R17000....
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
MaxBoosta,
Stem saam met jou. Het ook NXS aangeskaf met die Special, te danke aan Willem.
Ek het ook die HD 5-25 met die target turret en zero stop funksie gekoop. Ek het nog nie die NXS getoets nie maar die Zeiss het definatief goeie glas, verstel akkuraat, die kruis is dalk fyn maar ek kan hom nog heel goed in nag sien op roep so my oe is nog seker maar nog ok.
Vergelyke met van die ander scopes is die Zeiss HD5 -25 ( R14800 by SO) nog steeds goeie prys en vir jag glo ek uitstekende waarde vir geld en selfs om verder mee te skiet of jag ook.
Dan wil ek ook noem van waarde vir geld het ek ook Rudolph V1 6-24 ( wel nou het ek 2 want ek het onlangs nog een op forum gekoop) die scope is gemount op my 260 en ek het hom maar daarop gemount omrede die 25-06 wat die Zeiss op gehad het by geweersmit was, nie van plan gewees om hom darop te hou nie.
Hy is nog steeds op die 260 en ek kan met gemak skiet tot op 1000yards met hom. Oor genoeg elevasie, vergelyke sy prys is sy glas verbasend helder en die manne wat ge hinder word met begroting wat nie klop nie is die definatief ook scope om na te kyk as jy iets soek wat waarde asook werkverigting bied vir die geld wat jy betaal.
Ek gaan nou al drie scopes he so ek sal almal mooi kan vergelyk.
Oom B, alhoewel ek heel moontlik my Zeiss gaan verkoop moet dit nie dit sien as die scope wat nie goed is en nie waarde vir geld is nie. Ek het nou net te veel scopes en die andersom verstelling van die Zeiss maak my deurmekaar waneer ek verstel. Omrede ek verstel vir afstand dink ek dit is beter vir my om scopes met selfde rigting verstel turrets aan te hou.

Ou Marc het ook dieselfde gesêIs teleskope nie maar ook soos kalibers nie...is daar werklik een wat alles kan vermag
Ek wonder self oor een ding. Hoeveel geld het die gemiddelde jagter al aan scopes uitgegee voordat hy by die regte een gekoop het waarvan hy hou en tevrede is? (jag en kompitisie)
Elke man het al 'n scope gekoop om net weer oor 'n jaar of twee te replace. Hoekom? Die scope is dan betroubaar en werk 100%.
As ek deesdae 'n scope koop kyk ek na 'n paar dinge.
1. Wat is die wereld se gevoel oor die spesifike scope. In SA is daar baie groepies en winkels wat een maak bemark en promoveer. Kyk na wereld stats.
2. Is die maak leiers in hulle veld.
3. Is tegnologie en naverkopediens 'n top prioriteit by die maak.
4. Hoeveel comebacks. Ek stel persoonlik nie in 'n maak belang wat lewenslank hulle produk waarborg nie. Dis te maklik om 'n swak produk om te ruil met 'n nuwe een. Self oor tien jaar.
5. Make wat 'n goeie track record het ---Swarofski, Zeiss, NF, S&B
6. Herverkoopwaarde
Wat ek agterkom is al waneer 'n man 'n NF verkoop is om 'n beter of ander model NF te koop.
Jy hoor nie van een wat 'n NF verkoop om 'n (Sigtron, Leopold, Roerolf, Nikon, ens) te koop nie.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
S&O het 'n ruk terug MARCH scopes verkoop, dink die cheapy was R24k....hoekom praat niemand oor die goed nie? wat is die tipe scope se applikasie??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Zack, ek stem saam met jou post. As ek mar net van die begin af geweet het wat ek nou weet het ek DUISENDE RANDE gespaar! Ek is baie finikie as dit by scopes kom. Ek het al n helse klomp scopes besit en dan weer gekoop en verkoop.
Ekt net nou die dag op die forum 2x Leupold VX3 en n Zeiss HD5 verkoop.
Ek het tans twee groot scopes, n NF BR 12-42x56 en die Sightron S3 10-50x60. Ek besluit nog watter een gan op die .308 FTR geweer. ...
Ek sou se scopes moet in 3 klasse verdeel word, en ongelukkig is geld die groot faktor. Hoe beter die scopes, hoe duurder is hulle.
Klas 1 is jou prysklas van R6000- R13000. Jou Lynx, Vortex, Bushnell, Rudolph Leupold VX2 en VX3 etc. Nie n HELSE verskil tussen hulle nie.
Klas 2 is jou prysklas van R14000-R25000. Hier is die moeilike klas. ..Daar is n helse verskeidenheid en almal is great in die klas. Onder andere NF, Sightron, Zeiss, Swarofski
Klas 3 is die crazy klas! Die groot menere, Kahles, S&B, US Optics, Hensoldt, Zeiss Diavari, March en Leupold MK8

- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Hallo
Ek gebruik tans NF, Zeiss, Lynx LX2, Sightron, Rudolph ens. op my en my seun se gewere. Ek het BAIE swak oe en is op n stadium gedwing om nie te luister na sales-talk nie, maar om regtig navorsing te doen. Ek het bv. n noukeurige besoek aan Zeiss gemaak, na vervaardigers se spesifikasies aan fabrieke gekyk ens,ens,ens.
Daar is ten eerste baie meer teleskoop-vervaardigers in die wereld as ware lensvervaardigers. Wees maar versigtig vir "sales-talk" wat dinge kwytraak soos "hierdie scope word in dieselfde fabriek gemaak as scope X wat vyf keer duurder is", heel dikwels is dit dalk net die lense wat ook uit daai fabriek kom. as ek n Rolls wil koop, spesifiseer ek die trimmings ens. en hoop dan die Rolls is deur Rolls gebou. Baie scope vervaardigers gee die specs vir bv. hulle buise aan fabriek X en doen dan hulle eie kwaliteits-beheer - so ook met lense, interne komponente en dies meer.
Hier is n paar paar vrae wat ek n handelaar vra:
Het julle n dummy kolf en ringe waarop ons die scope kan pas voor ek daardeur kyk?
Mag ons asseblief buite gaan staan en kyk?
Dra julle, die invoerder of die vervaardiger die waarborg?
Wat gebbeur as die scope sou foutief raak- gaan dit terug na die vervaardiger toe en wat is die wagtyd ens?
As die handelaar op die eerste twee vrae "nee" sou antwoord verstaan hy nie die aanwending van scopes nie en kan jy dit opvolg met die volgende kort stel instruksies:
Neem die scope.
Draai dit dwars
Bedek met n dun lagie toepaslike smeermiddel ( KY jellie, VASELINE of selfs copperslip)
Soek n gepaste opening en forseer ligtelik (dog ferm) in.
Check jou budget.
Besluit oor jou aanwending.( jag of teikenskiet- medium tot lang afstand)
Hoe gedra die scope hom daar buite ( verkieslik in swakker lig en NIE in die winkel onder helder lig nie)
Hoe werk die scope vir jou oe ( ek voel dat baie mense dit heeltemal miskyk- die toestand van jou visie maak n verskil)
Vra opinies oor die betroubaarheid van verstelling, helderheid, moontlike naggebruik ens. (nie die verkoopsman se opinie nie- hy moet die ellendige ding verkoop anders krimp sy wins)
Onthou " horses for courses en great\ beauty is in the eye of the beholder"
Groete
MOSSIE

Mossie, klink wonderlik maar mag ek asseblief vra dat jy nie in een van ons winkels KY Jelly op die scopes smeer en iets in hulle in forseer nie. Maar dit lyk nie of jy jou scopes by ons koop nie want ek het nog nie van dit gehoor nie.mossie wrote:Hallo
Ek gebruik tans NF, Zeiss, Lynx LX2, Sightron, Rudolph ens. op my en my seun se gewere. Ek het BAIE swak oe en is op n stadium gedwing om nie te luister na sales-talk nie, maar om regtig navorsing te doen. Ek het bv. n noukeurige besoek aan Zeiss gemaak, na vervaardigers se spesifikasies aan fabrieke gekyk ens,ens,ens.
Daar is ten eerste baie meer teleskoop-vervaardigers in die wereld as ware lensvervaardigers. Wees maar versigtig vir "sales-talk" wat dinge kwytraak soos "hierdie scope word in dieselfde fabriek gemaak as scope X wat vyf keer duurder is", heel dikwels is dit dalk net die lense wat ook uit daai fabriek kom. as ek n Rolls wil koop, spesifiseer ek die trimmings ens. en hoop dan die Rolls is deur Rolls gebou. Baie scope vervaardigers gee die specs vir bv. hulle buise aan fabriek X en doen dan hulle eie kwaliteits-beheer - so ook met lense, interne komponente en dies meer.
Hier is n paar paar vrae wat ek n handelaar vra:
Het julle n dummy kolf en ringe waarop ons die scope kan pas voor ek daardeur kyk?
Mag ons asseblief buite gaan staan en kyk?
Dra julle, die invoerder of die vervaardiger die waarborg?
Wat gebbeur as die scope sou foutief raak- gaan dit terug na die vervaardiger toe en wat is die wagtyd ens?
As die handelaar op die eerste twee vrae "nee" sou antwoord verstaan hy nie die aanwending van scopes nie en kan jy dit opvolg met die volgende kort stel instruksies:
Neem die scope.
Draai dit dwars
Bedek met n dun lagie toepaslike smeermiddel ( KY jellie, VASELINE of selfs copperslip)
Soek n gepaste opening en forseer ligtelik (dog ferm) in.
Check jou budget.
Besluit oor jou aanwending.( jag of teikenskiet- medium tot lang afstand)
Hoe gedra die scope hom daar buite ( verkieslik in swakker lig en NIE in die winkel onder helder lig nie)
Hoe werk die scope vir jou oe ( ek voel dat baie mense dit heeltemal miskyk- die toestand van jou visie maak n verskil)
Vra opinies oor die betroubaarheid van verstelling, helderheid, moontlike naggebruik ens. (nie die verkoopsman se opinie nie- hy moet die ellendige ding verkoop anders krimp sy wins)
Onthou " horses for courses en great\ beauty is in the eye of the beholder"
Groete
MOSSIE
Groete
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Hierdie is die Ultimate, Willem wanneer kry julle nou eendag stock man
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
In my opinie is geen teleskoop sonder 'n krimisboom werd om op my geweer te kom nie. Teleskope stel vir afstand is vir my uit die bose.
'n Goeie teleskoop is een wat sy zero hou, jaar in en jaar uit, en waarmee klein groepe geskiet kan word op die baan, maar ook 'n jakkals in die nag kan neersit.

- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Ek het 'n Nikon en 'n Rudolph op my 2 gewere en hulle is altwee goed elk een het sy werk net soos die gewere een skiet bosveld en een skiet jakkalse altwee se beeld is duidelik en helder ek het nie 'n brand name scope nodig nie Dalk is ek 'n cheapskate as ek tekkies koop vir alledaagse loop koop ek mr price sports se brand en nie nike nie
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Ha ha ha!!
Marc, ek het al daai video gesien en lekker gelag

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Nico, ek is hier nogals saam met jou. Ek het vier Nikon Monarchs in my kluis, en alvier is ek meer as 100% tevrede mee. Ek het selfs die ander dag in die aand springbokke kon gaan skiet, en my grootste bekommernis was die feit dat ek nie n voorste lens opening van 50mm ten minste gehad het nie. Groot was my verbasing dat ek tot die een springbok op 300m (met gps gemeet) kon skiet.NicoSmit wrote:Ek het 'n Nikon en 'n Rudolph op my 2 gewere en hulle is altwee goed elk een het sy werk net soos die gewere een skiet bosveld en een skiet jakkalse altwee se beeld is duidelik en helder ek het nie 'n brand name scope nodig nie Dalk is ek 'n cheapskate as ek tekkies koop vir alledaagse loop koop ek mr price sports se brand en nie nike nie
Hiermee se ek nie dat my Monarchs die beste scope op die mark is nie, maar vir my aanwending, en begroting, kan ek heelmoontlik nie maksimum uit die scopes uit kry nie, en dit is wat my monarchs vir my die beste/great scope maak.
Ek het wel op dieselfde trip die voorreg gehad om n HD6 te hanteer, wat n eerste was vir my, en moet darrem noem dat daai scope maak daglig nog so bietjie ligter.
Veiligheid eerste manne!