6-24x Tactical / Kompetisie scopes

User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by Arnold »

Ek wil nou nie te vêr van topic afgaan op die SIII vs NXS draad nie so dink toe ek begin iets hier.

Dalk kan ons die 6-24 vergroting scopes bietjie hier rangskik volgens prys. Ek vat spesifiek die 6-24 vergroting omdat dit vir my 'n baie bruikbare scope is wat gewoonlik genoeg interne verstelling het. (as die vergroting nou 5.5-22 of 5-20 is is dit ok, maar ek dink nie 'n 4-16 hoort hier nie.)

Copy en paste maar die lysie en voeg by of verander soos julle goed dink sodat mens 'n idee kan kry van wat hier beskikbaar is en hoe hulle pryse vergelyk?

S&B PMII 5-25
Zeiss Victory Diavari 6-24
Kahles K 6-24
NF NXS 5.5-20
Trijicon Accupoint 5-20
Leupold MK4 6.5-20
Sightron SIII 6-24
Bushnell Elite Tactical 4.5-30
Leupold VX3 5-20
Vortex Viper PST 6-24
Bushnell Elite 6500 4.5-30
Burris MTAC 5.5-20
Last edited by Arnold on Tue May 20, 2014 11:20 am, edited 1 time in total.
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: 6-24x Tactical scopes

Post by Johan JvR »

Dankie vir die draad Arnold.

Ek wil asb vir Willem vra hoekom hulle nie US Optics inbring nie? Is die kompetisie te direk met NF waaraan hulle nou baie spandeer het om te bemark ens?

Quote Willem: 'Moet seker by se dqt ons die invoerders vir Nightforce, March en Schmidt & Bender is en dat US optics al ons gat wit gelek het om dit in te voer.......seker n redelike ingeligte opinie, sonder om arrogant te wees.'

Ek verstaan hierbo USO lek Safari se gat om hulle produk te gebruik.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: 6-24x Tactical scopes

Post by Eugene »

Arnold, ek weet nie of my vraag noodwendig hier tuishoort nie, maar ek gaan maar probeer...

Daar word gereeld gesê dat die meeste kompetisies gewen word deur NF scopes. (Altyd gedink die geweer, ammo en skut speel ook 'n rol, maar dis 'n gesprek vir ander topic... ;) ) Hierdie is waarskynlik die hoofrede waarom baie manne 'n NF begeer! Nou is my eerlike vraag: Kry hierdie manne wat die kompetisies so wen en byvoorbeeld die Protea span 'n NF teen dieselfde prys as ek, of kry hulle darem so afslaggie of borgskap? Want dit sal natuurlik baie verklaar.... As ek goeie afslag kan kry op NF, sal ek selfs op my .22 Hornet een sit, want dit is 'n great scope!

My tweede vraag: Gaan 'n R30K NF 'n skut noodwendig beter laat skiet as 'n R12K Sightron/Viper/Leupold? Ek weet van die beweerde beter verstellings/helderheid/presiese clicks en alles, maar gaan 'n skut wat tans byvoorbeeld 'n Sightron gebruik, dubbeld so goed skiet, as hy nou dubbeld spandeer op 'n NF?
Aim small, miss small
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 6-24x Tactical scopes

Post by Capt. Yoda »

Eugene ek het die naweek saam n paar manne geskiet wat lekker duur scopes het en ek soek ook graag n NF op al my gewere behalwe dalk my 30.06...sal vir hom maar n S&B 8) op sit maar ek moet vir jou eerlik se tot op 700m (turret op en af hardloop van 100-700) sal ek nie sommer my ou Rudolphie 6-24 weg gee nie.Hy kon beter as van die "beter"scopes die houe op die gong sien en het nie een keer met n turret verstelling gesukkel nie.

Dit gese dink ek die die groot bulle word eers hier by 900\1000m van mekaar gesky en n ou soos Arnold sal seker kan se of die NXS beter as n Sightorn op daai afstand is
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: 6-24x Tactical scopes

Post by Smirre »

More
Het vir my seun vandag 'n lynx 6 x 24 42 gekoop vir sy 223
Lyk mooi helder

Smirre
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 6-24x Tactical scopes

Post by Arnold »

Eugene, goeie skuts wat afslag of borgskappe kry is seker deel van die verkoper se advertensie koste en ek sou verwag dat dit so is.
Verstellings/helderheid/presiese clicks ens. is wat toerusting onderskei en jy betaal 'n prys daarvoor. Dit maak jou dalk nie 'n beter skut nie maar dalk skiet jy nou iets raak want jou vorige toerusting was nie voldoende nie ...

Maar ja, gun elke scope sy plekkie in die mark. Die draad is maar bedoel om scopes te bespreek en ek dink jou vrae kan baie veralgemeen word na enige toerusting en die antwoorde gaan dieselfde wees. Vir my kom dit neer op geld vs. tyd ... spandeer eerder meer tyd aan oefen as geld aan beter toerusting en as jy die geld het om te spandeer hoekom dan nou nie.

Iets om ook in ag te neem as mens teleskope vergelyk is die kondisie van jou oë. Goed of sleg almal se oë sien bietjie anders en wat vir jou goed lyk mag dalk nie so vir my lyk nie. Dan is daar ook seker die enkel teleskope in n laer prysklas wat goeie lense gekry het en teleskope in die hoër prysklas wat swak lense gekry het, persoonlik dink ek hoe duurder die scopes raak hoe minder is die verskil tussen goeie en slegte lense en hiervoor betaal jy.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 6-24x Tactical scopes

Post by Arnold »

Ek weet nie presies waar om die Lynx LX2 5-20 te plaas nie, hierdie scope wat ek gehad het se optics was ook mooi maar interne verstelling teleurstellend.

S&B PMII 5-25
Zeiss Victory Diavari 6-24
Kahles K 6-24
NF NXS 5.5-20
Trijicon Accupoint 5-20
Leupold MK4 6.5-20
Sightron SIII 6-24
Bushnell Elite Tactical 4.5-30
Leupold VX3 5-20
Vortex Viper PST 6-24
Lynx LX 2 5-20
Bushnell Elite 6500 4.5-30
Burris MTAC 5.5-20
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 6-24x Tactical scopes

Post by tripodmvr »

S&B PMII 5-25
Zeiss Victory Diavari 6-24
Kahles K 6-24
NF NXS 5.5-20
Trijicon Accupoint 5-20
Leupold MK4 6.5-20
Sightron SIII 6-24
Bushnell Elite Tactical 4.5-30
Leupold VX3 5-20
Vortex Viper PST 6-24
Lynx LX 2 5-20
Bushnell Elite 6500 4.5-30
Burris MTAC 5.5-20
Hawke 6-24x50
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 6-24x Tactical scopes

Post by Capt. Yoda »

Arnold wrote:persoonlik dink ek hoe duurder die scopes raak hoe minder is die verskil tussen goeie en slegte lense en hiervoor betaal jy.

Arnold ek dink dit som dit baie mooi op.Mens kan net weer die scope vat wat ek gebruilk.Myne werk vir my fantasties en ek sal hom nie ruil nie maar ek weet van baie ouens wat nie so "happy" met hulle sin was nie.As mens by die NF'e van die lewe kom is daar seker baie minner come backs
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 6-24x Tactical scopes

Post by Arnold »

Ludwig, daar is seker baie aspekte wat mens na kan kyk en ek wil dit vir 'n later bespreking hou om dalk 'n desktop vergelykking te doen met die scopes genoem. Behalwe vir dit wat jy noem is daar bv. FFP wat baie scopes dadelik uit die bus laat val maar is dit nodig vir jou "tactical" scope?
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by Arnold »

Ek stem en het ooreenkomstig die Topic van die draad ook dus effens aangepas. Ek dink nie enige van ons het regtig Tactical scopes nodig nie, maar baie van die kenmerke van hoër vergroting "Tactical" scopes word ook goed gebruik in sekere kompetisies.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7571
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by Wouter Roets »

Hallo Manne

Wat sal julle se moet die minimum interne verstellings wees vir n teleskoop om hier te kwalifiseer?

Groetnis
Wouter
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by Smirre »

Arnold
Waar pas jy diSwarovski reeks?
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by Arnold »

Wouter, geen minimum om 'n scope te kwalifiseer nie. As jy bv. so scope vir veldskiet kompetisies gebruik tot 350m het jy nie baie verstelling nodig nie. Dit sê nie dat daai scope gaan werk op 1112m nie ...

Jou toepassing sal jou help om sekere scopes te diskwalifiseer.

Smirre, 'n Swarovski Z6 is seker al scope wat naby kom en prysgewys pas hy bo die NXS en onder die Kahles in. Of dit 'n kompetisie scope is is seker 'n ander vraag, maar ek sit hom vir eers in.

S&B PMII 5-25
Zeiss Victory Diavari 6-24
Kahles K 6-24
Swarovski Z6 5-30
NF NXS 5.5-20
Trijicon Accupoint 5-20
Leupold MK4 6.5-20
Sightron SIII 6-24
Bushnell Elite Tactical 4.5-30
Leupold VX3 5-20
Vortex Viper PST 6-24
Lynx LX 2 5-20
Bushnell Elite 6500 4.5-30
Burris MTAC 5.5-20
Hawke 6-24x50
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by JTM »

[align=center]Ek sit my scope ook maar by. Dit lyk of dit sal voldoen aan die vereistes.

S&B PMII 5-25
US Optics ER-25
Zeiss Victory Diavari 6-24
Kahles K 6-24
Swarovski Z6 5-30
NF NXS 5.5-20
IOR Valdada 6-24x50
Trijicon Accupoint 5-20
Leupold MK4 6.5-20
Sightron SIII 6-24
Bushnell Elite Tactical 4.5-30
Leupold VX3 5-20
Vortex Viper PST 6-24
Lynx LX 2 5-20
Bushnell Elite 6500 4.5-30
Burris MTAC 5.5-20
Hawke 6-24x50
Falcon Menace EMD 5.5-25x56[/align]
Jannie Welman
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by Sangoma (IAN) »

ekt n nuwe draad begin
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by Marc »

S&B PMII 5-25
NF ATACR 5-25 (wil hom langs die S&B sit want hy het meer interne verstelling en dieselfde gehalte glas)
US Optics ER-25
Zeiss Victory Diavari 6-24
Kahles K 6-24
Swarovski Z6 5-30
NF NXS 5.5-20
IOR Valdada 6-24x50
Trijicon Accupoint 5-20
Leupold MK4 6.5-20
Sightron SIII 6-24
Bushnell Elite Tactical 4.5-30
Leupold VX3 5-20
Vortex Viper PST 6-24
Lynx LX 2 5-20
Bushnell Elite 6500 4.5-30
Burris MTAC 5.5-20
Hawke 6-24x50
Falcon Menace EMD 5.5-25x56
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by Arnold »

Wat is sy gewone retail prys Marc?
Met 120MOA sal mens omtrent vêr kan bykom maar ek dink mens kort nog 'n 40 MOA rail by ++>:
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by Arnold »

Dit is reg Ludwig. As julle pryse het kan julle bysit ja. Ek het die orde so min of meer geskat en van die scopes se posisies kan seker ook verander afhangende van waar jy dit koop.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by Marc »

Arnold wrote:Wat is sy gewone retail prys Marc?
Met 120MOA sal mens omtrent vêr kan bykom maar ek dink mens kort nog 'n 40 MOA rail by ++>:
Daars 30MOA op die reticle wat jy maar kan bysit maat ++>: totale reik afstand op my Lapua is in die omgewing van 2400m met teiken steeds in die teleskoop :o

As jy n 40 MOA rail wil ingooi begin praat ons van n ander poskode vêr ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by Arnold »

So kom ons neem aan jy het 'n 40 MOA rail, dan het jy 'n totale verstelling van 130 MOA ... awesome
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by PWV »

Lyk my die Nikon kry nie eers 'n plekkie op die lys nie!
User avatar
maxboostsa1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by maxboostsa1 »

Wat van die zeiss hd5 5-25x50
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by Marc »

Iemand gaan n spread sheet moet maak waar ons alles in ag kan neem. Dit gaan bitter interesant raak hier ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
LRLaubscher
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by LRLaubscher »

Arnold wrote:Ek wil nou nie te vêr van topic afgaan op die SIII vs NXS draad nie so dink toe ek begin iets hier.

Dalk kan ons die 6-24 vergroting scopes bietjie hier rangskik volgens prys. Ek vat spesifiek die 6-24 vergroting omdat dit vir my 'n baie bruikbare scope is wat gewoonlik genoeg interne verstelling het. (as die vergroting nou 5.5-22 of 5-20 is is dit ok, maar ek dink nie 'n 4-16 hoort hier nie.)

Copy en paste maar die lysie en voeg by of verander soos julle goed dink sodat mens 'n idee kan kry van wat hier beskikbaar is en hoe hulle pryse vergelyk?

S&B PMII 5-25
Zeiss Victory Diavari 6-24
Kahles K 6-24
NF NXS 5.5-20
Trijicon Accupoint 5-20
Leupold MK4 6.5-20
Sightron SIII 6-24
Bushnell Elite Tactical 4.5-30
Leupold VX3 5-20
Vortex Viper PST 6-24
Bushnell Elite 6500 4.5-30
Burris MTAC 5.5-20
PST FFP of SFP?
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
Post Reply