Wat presies maak n scope n GREAT scope?
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Ek het n nuwe draad begin. Ons kan hier bespreek presies wat maak een scope beter as n ander scope. Wats die vereistes van n great scope?
Ek is seker daar is verskillende vereistes vir verskillende aplikasies. Twee groepe, jag en teiken skiet
Het jy rerig n "bomb" proof (NXS) scope nodig vir kompetiesie skiet? Al die kompetiesie gewere word met uiterse sorg hanteer. Oordentlike geweer kaste etc. Dis def nie n geweer wat in die bos rond gesleep gan word nie. Ek sou se dit moet n scope wees met die beste glas en tracking vermoe? Groot vergroting etc
Bosveld jag, ja, dis n ander storie? Iets wat in die veld rond gesleep word teen takke gekrap word en in vreeslike stowwerige kondisies gebruik word. Iets wat stamp agter op n bakkie! Jy hoef def nie meer as 12-16x vergroting te he vir die bos nie. So wat koop jy? Iets cheap wat jy nie eintlik voor omgee nie? Of as jy wil brag by jou mede jagters, Nightforce....

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
'n GREAT scope het 'n NF badge op!
Last edited by Arnold on Tue May 20, 2014 3:29 pm, edited 1 time in total.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
lol@Arnold
Ek kan jou n brief gee dat n Zeiss HD5 5-25x50 DEF beter glas het as n NXS 5.5-22X50!
So watter een is beter?

- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Hang seker af van die doel. As jy gaan teiken skiet van n bench af- dan maak gewig etc nie saak nie. Maar daai groot teleskoop gaan nie werk op n gevaarlike wild geweer wat gemaak is om op 50 meter te werk nie. Net so gaan daai groot teleskoop nie geskik gewees vir n ligte 7x57 wat n walk en stalk geweer is nie. maar as jy n bakkie jagter is wat die harris bipod op die dak plaas dan kan jy wegkom met n groter teleskoop. En net soos jy R20k op n longrange teleskoop kan blaas kan jy dit op n gevaarlike wild en bosveld teleskoop doen. En mens kan meeste van die boonste funksies met n R6000 teleskoop ook doen sonder om uitgelaat te voel. So beste is seker wat jou hart se en jou beursie toelaat.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Sangoma, ek wonder al lank hieroor! Dit wil my voorkom of die "price tag" en die "name brand" deesdae al hoe belangriker word en dat jy basies jouself opstel vir mislukking as jy nie die of daai spesifieke teleskoop kan koop nie....
Terwyl jy en Arnold nou NF se naam noem, kan dit maar as voorbeeld genoem word. Ek dink dis 'n great produk en dat jy min tot geen drama daarmee gaan hê gedurende jou leeftyd. Indien jy wel sou hê, gaan die naverkope diens en waarborg jou waarskynlik baie gemoedsrus gee.
Maar is dit die Alpha&Omega? Gaan jy dus noodwendig kwes en kompetisies verloor as jy nie 'n NF besit nie? Ek glo nie so nie....
Ek dink die beste teleskoop, is die een wat ware (true) verstellings het, sy zero elke keer gaan behou en waarin jy vertroue gaan hê indien dit per ongeluk sou stamp of val in die veld. En natuurlik die een wat jy kan bekostig!

Aim small, miss small
-
Zack Benade
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Alles is een pakkie
Gooi altwee scopes op die grond neer, Sit altwee scopes agter op 'n bakkie in die veld. Smeer hom in die grond en mishandel hom. As die ander scope hierdie misbruik oorleef dan kan jy begin om die twee te vergelyk.
As jagter en sportman iets in sy sport wil bereik begin hy by die baie klein dingetjies op sy toerusting. Die kompiterende sportman sal verder gaan en geen moeite en geld spaar om die beste uit alles te kry nie want die klein dingetjies gee jou die "Edge" op die einde van die dag.
Dit maak die verskil tussen eerste en laaste want vir hom is daar nie 'n tweede plek nie.
Ek sal persoonlik 'n NF opsit as ek wil kompiteer want ek weet wat is die beste vir my en die beste vir baie wereld kampioene. Die geskiedenis herhaal homself.
Waarde vir geld is 'n NF die beste belegging. Niemand kan nie sê dis nie waar nie.
Die groot geheim is.
As jy 'n miljoener wil word omring jou deur miljoeners.
As jy die beste wil skiet doen wat die kampioene doen en gebruik dieselfde toerusting. Dis die eerste stap as jy teen hierdie manne wil kompiteer vir die eerste plek
Willem het ook eenkeer iets genoem toe iemand 'n scope teen die NF NXS wou toets en ek stem saam met hom.'n GREAT scope het 'n NXS badge op!
Gooi altwee scopes op die grond neer, Sit altwee scopes agter op 'n bakkie in die veld. Smeer hom in die grond en mishandel hom. As die ander scope hierdie misbruik oorleef dan kan jy begin om die twee te vergelyk.
As jagter en sportman iets in sy sport wil bereik begin hy by die baie klein dingetjies op sy toerusting. Die kompiterende sportman sal verder gaan en geen moeite en geld spaar om die beste uit alles te kry nie want die klein dingetjies gee jou die "Edge" op die einde van die dag.
Dit maak die verskil tussen eerste en laaste want vir hom is daar nie 'n tweede plek nie.
Ek sal persoonlik 'n NF opsit as ek wil kompiteer want ek weet wat is die beste vir my en die beste vir baie wereld kampioene. Die geskiedenis herhaal homself.
Waarde vir geld is 'n NF die beste belegging. Niemand kan nie sê dis nie waar nie.
Die groot geheim is.
As jy 'n miljoener wil word omring jou deur miljoeners.
As jy die beste wil skiet doen wat die kampioene doen en gebruik dieselfde toerusting. Dis die eerste stap as jy teen hierdie manne wil kompiteer vir die eerste plek
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Die Zeis het nie die interne verstelling van die NXS nie. Ek kan nie komentaar lewer op die lense nie maar die HD5 lyk nie vir my reg met die 1" tube en daai groot ocular nie.Sangoma wrote:lol@Arnold
Ek kan jou n brief gee dat n Zeiss HD5 5-25x50 DEF beter glas het as n NXS 5.5-22X50!
So watter een is beter?
https://www.dropbox.com/s/oizrs6pprpth4hl/618.jpg
-
Zack Benade
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Ek is gelukkig om altwee te hê.Ek kan jou n brief gee dat n Zeiss HD5 5-25x50 DEF beter glas het as n NXS 5.5-22X50!
So watter een is beter?
Piet Breedt het van die eerstes vir my uitgehou toe hulle op Huntex die eerste keer bekendgestel is.
Die HD5 is tans op my 6BR want my vriend het my 12-42x56 NF vir hom self afgehaal. Dis seker waarvoor vriende is.
Ek is baie tevrede met die HD5 maar dis beslis nie vergelykbaar met 'n NF NXS wat lense betref nie.
Ek is tans 47 jaar en my oe begin agteruitgaan maar ek gebruik my NXS 5.5-22 in die nag.
Die HD5 se groot nadeel is sy dunner kruishaar wat te fyn is vir nagskiet. Ek is ook nie tevrede met die paralax nie want dis baie gevoellig vir klein groepies skiet.
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2159
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
'n Great scope is een wat altyd, te alle tye akkuraat en presies stel. En nie uitstel nie al skiet jy hom raak met 'n bazooka. Die meeste scopes se glasies is helder genoeg vir SA jagtoestande.
Mooi loop
Mooi loop
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Mens kan dit nie beter stel nieKoos Barnard wrote:'n Great scope is een wat altyd, te alle tye akkuraat en presies stel. En nie uitstel nie al skiet jy hom raak met 'n bazooka. Die meeste scopes se glasies is helder genoeg vir SA jagtoestande.
Mooi loop
-
Zack Benade
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Hallo Koos
Die HD5 is seker die scope op die mark wat die meeste waarde vir geld is. Zeiss se backup diens is ook super goed.
Ek sal beslis nie van myne ontslae raak nie want wat kan ek in sy plek koop vir dieselfde geld? Net mooi niks.
Nog 'n ding waarvan ek hou van die HD5 is dat hy kompak is.
Ek sal graag net 'n eerlike antwoord wou hê op hierdie vraag.
Het Zeiss bespaar op die HD5 lense want die ander Zeiss scopes is verseker duideliker?
Waarop het Zeiss bespaar of gesny om die HD5 teen so 'n goeie prys te kan bemark?

Last edited by Zack Benade on Tue May 20, 2014 3:50 pm, edited 1 time in total.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
+1!Flip nel wrote:Mens kan dit nie beter stel nieKoos Barnard wrote:'n Great scope is een wat altyd, te alle tye akkuraat en presies stel. En nie uitstel nie al skiet jy hom raak met 'n bazooka. Die meeste scopes se glasies is helder genoeg vir SA jagtoestande.
Mooi loop
Aim small, miss small
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2159
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Zack
Zeiss het dalk bespaar op die coatings wat op die lense kom. Dit beinvloed die helderheid, veral as die lig swak word.
Zeiss het dalk bespaar op die coatings wat op die lense kom. Dit beinvloed die helderheid, veral as die lig swak word.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Ek stem glad nie saam met wat Ludwig sê nie. As hy nie 'n NF badge op het nie moet hy vervang word ... 
-
Zack Benade
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Dis 100% waar MAAR,'n Great scope is een wat altyd, te alle tye akkuraat en presies stel. En nie uitstel nie al skiet jy hom raak met 'n bazooka. Die meeste scopes se glasies is helder genoeg vir SA jagtoestande.
Ek en nog baie ander jagters (self van julle wat hier deelneem aan die topic) het baie van hierdie scope wat rondlê iewers in die herlaaikamer of garage.
'n Ou Weaver 4X of selfs 'n Bushnell 3-9x40 en so kan ek aangaan. Almal voeldoen aan hierdie paar punte soos hierbo genoen.
Hoekom word hulle nie meer gebruik nie?
Die antwoord is maklik.
So met die jare het jy vir jouself bederf met 'n ietsie spesiaal. 'n Zeiss, NF of Swarovski.
Eers na jy hierdie nuwe "From dad to dad geskenkie" begin gebruik het het jy agter gekom wat mis jy in al die jare.
Dis hier waar jy begin het om 'n standaard te stel vir jouself om al jou scopes te vervang met die maak wat jy opnuut bewonder met rede. Die nuwe produk is GOED en is die beste. Jy voel goed en in jou hart glo jy die scope gaan jou laat beter skiet as jou ou Leupold VX wat al 10 jaar oud is. Alles met 'n rede want Tegnologie verander jaarliks op lense en ek praat nie eers van die ander items in die scope self nie.
Dis hoe dit gebeur dat manne aan produkte soos Swarovki, Zeiss en NF begin glo.
Marknavorsing en nuwe tegnologie is die antwoord en saam met dit kom die basiese goed soos akkurate verstelling en betroubaarheid.
-
Zack Benade
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Mooi gestel Ludwig
As ek kompiterend sou deelneem sal ek BAIE BITTER BLY WEES as my kompitisie nie NF gebruik nie.
Ek glo Arnold sal saamstem.

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
n Vraag wat dalk weereens binne perspektief gebring moet word. Ek is "hoog" op langafstand skiet deesdae, letterlik, so om my opinie te vra oor n kompakte, lig gewig, wye hoek, close qauter teleskoop is ek verseker nie jou man nie.
Is teleskope nie maar ook soos kalibers nie...is daar werklik een wat alles kan vermag

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Marc, ek dink nie so nie! Horses for courses....Marc wrote:n Vraag wat dalk weereens binne perspektief gebring moet word. Ek is "hoog" op langafstand skiet deesdae, letterlik, so om my opinie te vra oor n kompakte, lig gewig, wye hoek, close qauter teleskoop is ek verseker nie jou man nie.
Is teleskope nie maar ook soos kalibers nie...is daar werklik een wat alles kan vermag
Aim small, miss small
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Gelukkig het ek min gewere en NF maak nie 'n scope wat vir my gepas is vir 'n .22 nie.
Baie kan sê dat NF flavour of the month is en as dit so is moet ek sê dit smaak lekker. Ek kan ongelukkig nie nog sulke scopes bekostig nie, maar het ook ander scopes wat great is
Ek het nou 'n Bushnell op my .22 want hy kan fokus tot op 10m en dit maak hom GREAT. 'n NF wat net vanaf op 50/75m kan fokus gaan my vreeslik frustreer op die geweertjie.
My Sightron SIII is GREAT want hy doen wat ek wil hê hy moet doen en toe ek hom gekoop het was daar nie 'n ander scope in sy klas nie!
Soos Zack noem, ek het ook eers met Nikko Stirling en Lynx scopes geskiet en ontdek toe Burris ... amazing en die optiese kwaliteit was beter as Leupold wat ek nie kon bekostig nie maar graag wou hê. Toe kom die NF en vir die tipe skiet wat ek doen is dit 'n GREAT scope, ek wou nog een hê maar kon net 'n SIII bekostig wat soos die Burris my regtig verbaas het.
So ja, GREAT is in the eye of the beholder

- maxboostsa1
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Ek het al twee en die HD5 se helderheid staan nie terug nieSangoma wrote:lol@Arnold
Ek kan jou n brief gee dat n Zeiss HD5 5-25x50 DEF beter glas het as n NXS 5.5-22X50!
So watter een is beter?
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Stem saam- "Great" is relatief tot die verbruiker.
Dis snaaks hoe selfvertroue die kriteria van die woord "great" kan beinvloed.
Ek het 'n ou Zeiss Diatal 6x42 vaste vergroting met die duitse #1 kruishaar op my .375H&H....
Met daai vet 3 lyne sonder 'n fisiese kruis sou baie redeneer dit is alles behalwe "great"....
Maar na twee jagseisoene het ek soveel vertroue in die scope/geweer/patroon kombinasie want die bokke val met reelmaat. Ek kon selfs nou die dag op 'n pmp groeperingsskiet dag 'n 17mm groep met 3 pmp fabriekspatrone op 100m skiet..... nog lank nie die wenner nie , maar gladnie te versmaai met daai dik kruis, 6x vergroting en winkelpatrone nie....
So vir my is daai ou teleskopie "Great" op daai 375 en sal ek lang trane huil as hy moet iets oorkom.

- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Ek weet Leupold is dalk nie meer die flavour of the month nie, maar vir n betroubare scope met herhaalbare verstellings gaan n vx3 moeilik geklop word vir jag.
- Doomslayer
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Mon Apr 15, 2013 9:26 am
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
My eerste teleskoop op my .30-06 was ongelukkig 'n Schmidt Bender 3-12 x 42 klassik op raad van 'n vriend wat baie van gunne ens. weet. Ek is nou nog kwaad vir hom, want nou is ek nie met minder as S & B tevrede nie
Ek giggel hier in my binneste as ek manne op die skietbaan sien wat met allerhande goete moet kap aan die kant van hulle scopes om die kruis te laat "stel" nadat hulle turrets gestel het....
.
Maar soos ander manne hierbo gese het - dis soos om te vra watter vrou is vir jou mooi. Daar gaan baie verskillende antwoorde wees....

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Ek dink NightForce scopes is vir aremgatte. Manne met geld koop baie beter as dit.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Wat presies maak n scope n GREAT scope?
Ek wens ek was arm genoeg om nog NF scopes te koop.