Herlaai data vir 25-06 110gr Nosler Accubond

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
Sabbat .308
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 53
Joined: Mon May 19, 2014 12:24 pm

Herlaai data vir 25-06 110gr Nosler Accubond

Post by Sabbat .308 »

Middag Jagters

Op soek na herlaai dat vir n 25-06 wil n 110gr Nosler Accubond skiet nuwe musgrave geweer 24 duim loop enige herlaai data sal help .
User avatar
Musgrave
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 253
Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm

Re: Herlaai data vir 25-06 110gr Nosler Accubond

Post by Musgrave »

Ek skiet hulle in my Ruger VT 25-06.

Nosler doppe
CCI 200 slagdoppies
53.5gr S385
TPL 80.15mm

Begin maar so 2 grein laer en werk stadig op.
Sabbat .308
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 53
Joined: Mon May 19, 2014 12:24 pm

Re: Herlaai data vir 25-06 110gr Nosler Accubond

Post by Sabbat .308 »

Middag baie dankie wil net weet skiet jy n knel demper en wat se spoed skiet jy die punte .
User avatar
Musgrave
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 253
Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm

Re: Herlaai data vir 25-06 110gr Nosler Accubond

Post by Musgrave »

Nee, ek skiet nie met `n knaldemper nie. As ek reg onthou, kry ek so 3100vps.
Post Reply