Ek het 'n spitfire by Allen gekoop en ook 'n stel batterye saam.Ek laai die batterye tot so lank as 12 uur op 'n slag.Ek gaan dan vir een nag uit,nou my nagte is nie lank nie,so 3 ure en ek is weer by die huis.Die volgende aand is die batterye mors dood.Ek gebruik'n UNIROSS E-PRESS 150 laaier wat op 220 krag werk.Ek het vannand uit gegaan en na ek die batterye vir so 2 ure voor die tyd gelaai het,het hul slegs 'n half uur gehou.Ek het later die klank sagter gemaak,dan gaan dit weer goed vir 5 min en dan dood die roeper weer.Moet byvoeg dat ek ook 'n laaier het wat van 12v en 220 werk.As ek met 12v laai raak die battery nogal warm. Kan battery beskadig wees of dalk 'n swak batch.Die 12v laaier is 'n GP Powerbank.
Ek het batterye vannand net 2 ure gelaai omdat ek eers laat besluit het om uit te gaan.
Gee raad asb.Dalk ander soort batterye of dalk ander laaier of 'n ander laai proses?Batterye is GP 2700 rechargeable nimh batterye.
Groete
Johan
Herlaaibare batterye
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Herlaaibare batterye
Johan
Ek dink jou probleem is by jou laaier, laai daai batterye met die 12V laaier, daardie GP 2700 is van die beste batterye oppi mark, as hulle reg gelaai is behoort jy te minste drie volle nagte te kan deurgaan.
Ek gebruik n Foxpro fast charger 220/12V laaier, dit laai 8 batterye op n slag, van heel pap tot vol in 3ure, dan is hulle so warm jy kan amper nie aan hulle vat nie, so moeinie dat dit jou afsit nie.
Laat weet as jy nie regkom nie.
Nog iets, kyk hoeveel jou charger uitsit, mAmps, jou bat is 2700 mAmps, deel 2700 deur dit wat jou charger uitsit en jy sien hoe lank jy moet laai om hom vol te kry.
Mooi loop
Francois

-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Herlaaibare batterye
Francios
Dankie vir inligring oor batterye.Moet ek die batterye uithaal as ek roeper nie gebruik?Ek sien as ek 4 AA batterye laai ,laai die laaier teen 512.5mA seker per uur,so ek moet so 5 en 'n half uur laai.Is my som reg?

- WOLF
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am
Re: Herlaaibare batterye
[quote="Francois Marais"]
Johan
Ek dink jou probleem is by jou laaier, laai daai batterye met die 12V laaier, daardie GP 2700 is van die beste batterye oppi mark, as hulle reg gelaai is behoort jy te minste drie volle nagte te kan deurgaan.Net soos Francios se.GP2700 is van die beste.Ek het twee stelle wat ek saam met my ry en gebruik hulle op die Fury.Jag ten minste drie nagte sonder enige probleme.As ek na n week by die huis kom laai ek hulle almal ongeveer ag ure aaneenlopend en dan is hulle weer vol.Ek gebruik my twee stelle al n jaar.
WOLF

HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
- WOLF
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am
Re: Herlaaibare batterye
Johan
Ek haal glad nie die batterye uit nie en het ook nog nie enige verskil agtergekom dat hulle gouer pap raak nie.
WOLF
Ek haal glad nie die batterye uit nie en het ook nog nie enige verskil agtergekom dat hulle gouer pap raak nie.
WOLF
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Herlaaibare batterye
My batterye bly in die roeper, ek haal uit wanner ek weer herlaai.
Batterye is lekker warm as hulle klaar herlaai is en hulle hou maklik vir 2-3 naweke se roep.
Raven.

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Herlaaibare batterye
Raven
My batterye is nou op laai.Ek laai met 12 v.My laaier het 'n liggie wat groen raak as batteye vol is.Ek gaan hul vannand gebruik en as hul weer pap is more aand moet daar veseker 'n probleem met hul wees. Ek sal laat weet.
Groete
Johan
My batterye is nou op laai.Ek laai met 12 v.My laaier het 'n liggie wat groen raak as batteye vol is.Ek gaan hul vannand gebruik en as hul weer pap is more aand moet daar veseker 'n probleem met hul wees. Ek sal laat weet.
Groete
Johan
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Herlaaibare batterye
Johan
Die batterye kan in jou roeper bly, maak net seker dis afgesit.
Jou som klink omtrent reg.
Laat weet gerus jou uitslag.
Mooi loop
Francois
Die batterye kan in jou roeper bly, maak net seker dis afgesit.
Jou som klink omtrent reg.
Laat weet gerus jou uitslag.
Mooi loop
Francois
-
Calldo
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:49 pm
Re: Herlaaibare batterye
Johan04
Stem saam met die ander manne, GP 2700 is baie goeie batterye. Ek dink jou probleeem is die charger. Ek dink nie die baterye en charger wat jy het is versoenbaar nie. Ek het 'n gp charger en het eenmaal probeer om uniros batterye te laai in hom. Dit was 'n gemors, selfde as jou probleem.
Probeer batterye en herlaaier van die selfde fabrikaat en laat weet hoe dit gaan?
Groete
Calldo
Stem saam met die ander manne, GP 2700 is baie goeie batterye. Ek dink jou probleeem is die charger. Ek dink nie die baterye en charger wat jy het is versoenbaar nie. Ek het 'n gp charger en het eenmaal probeer om uniros batterye te laai in hom. Dit was 'n gemors, selfde as jou probleem.
Probeer batterye en herlaaier van die selfde fabrikaat en laat weet hoe dit gaan?
Groete
Calldo
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Herlaaibare batterye
Ek was gisteraand uit,Batterye het hul goed hedra vir die tyd wat ek uit was.Het nou net by huis gekom van ander plaas,sal more kyk of daar nog krag oor is na roeper vir die dag met batterye in gele het.Ek sit darem die roeper af as ek dit nie gebruik.
Het gisteraand jakkals gekry wat van die begin onder die wind gegaan het ,hy, ek dink het sy o? 2 maal gewys en ek het hom nooit weer gesien nie.Gaan more namiddag 'n dag roep probeer,sal my 4de keer wees,maar ek moet probeer.Ek sal laat weet wat ek uitgerig gekry het.
Dankie almal vir raad.