Goeiedag almal
Iemand wat by my werk het 'n geel Jonway scooter gekoop,(BYX 252 L) maar sonder papiere. Ek is op soek na die regte eienares NV Kock wat verjaar op 28 Julie. Ek wil weet of die scooter verkoop is en of dit gesteel was. Lyk my deesdae as jy nie die papierwerk in orde het nie dan hou jy net aan met verkoop, Sy bly verantwoordelik vir uitstaande lisensiegeld of sy moet die scooter scrap.
Om die registrasievorm te kan kry met nodige vergoeding sal eerste plek kry.
Indien iemand haar ken of haar kan laat weet in die Groblerdal omgewing, kan julle my asb laat weet.
Sel: nul82viervyf29269
Dankie
Kampies
Gesoek Me NV Kock Groblersdal i.v.m Geel Jonway
-
Kampies
- Newbie

- Posts: 48
- Joined: Fri Dec 28, 2012 5:13 am
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Gesoek Me NV Kock Groblersdal i.v.m Geel Jonway
Kampies,
Sal die lisensiekantore nie kan help met meer inligting soos 'n adres of selfs 'n telefoonnommer nie?
Sal die lisensiekantore nie kan help met meer inligting soos 'n adres of selfs 'n telefoonnommer nie?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Kampies
- Newbie

- Posts: 48
- Joined: Fri Dec 28, 2012 5:13 am
Re: Gesoek Me NV Kock Groblersdal i.v.m Geel Jonway
Johan
Ek het alle detail gekry maar geen kontak no ens nie. Straatadres lyk ook soos van 'n besigheid. Ek het gedink om met ID no by apteek of bank navraag te gaan doen. Jaracal is dalk net 'n makliker manier.