Mnre, hoop dit gaan voor die wind.
Om eerlik te wees probeer ek nou bietjie kortpad vat want n man hardloop uit tyd uit hier kort vorie jagwintermaande...
Kan iemand my asb help deur n goeie lading voor te stel vir die volgende kombinasie:
Musgrave 7mm Rem Mag
S385
Cci large rifle primers
Sierra Matchking 168 gr
Pmp doppe
Kan die wyse manne help? Tyd vir gaan ladings bou is min.
Zach
7mm Rem Mag herlaai hulp asb
- Bees
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Fri Nov 15, 2013 5:54 am
7mm Rem Mag herlaai hulp asb
7mm Rem Mag
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550
____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550
____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 7mm Rem Mag herlaai hulp asb
Beginlading :-
59gr S385 met koeël 1mm vanaf lande indien moontlik. Sorg dat so 6mm skag in die dopnek is. Skiet 3 skote oor chrony en bring resultate terug om met QL te bereken. Andersins laai op in 0,5gr inkremente en skiet groepe om akkuraatste lading te kry. Pasop naby 65gr en spoed van 2900vps uit 24dm loop - maks druk.
Die koeël wat jy gekies het is vir skyfskiet en nie vir jag nie?

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Bees
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Fri Nov 15, 2013 5:54 am
Re: 7mm Rem Mag herlaai hulp asb
Tripodmvr, baie dankie. Ek sal op 59gr drie patrone laai en deur die chrony stoot en dan terugrapporteer. Waardeer jou hulp.
Die hpbt matchkings het ek gekoop vir wild wat opiplaas rondloop uitdun, kop skote. Bewus daarvan dat dit nie juis n jagpunt is nie maar hoor dis effektief vir kopskote en n baie akkurate punt?
Verduidelik asb "vanaf lande"?
Zach
Die hpbt matchkings het ek gekoop vir wild wat opiplaas rondloop uitdun, kop skote. Bewus daarvan dat dit nie juis n jagpunt is nie maar hoor dis effektief vir kopskote en n baie akkurate punt?
Verduidelik asb "vanaf lande"?
Zach
7mm Rem Mag
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550
____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550
____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 7mm Rem Mag herlaai hulp asb
As jou patroon te lank is gaan hy binne in die verhewe gedeelte van die loop (lands in Engels) of lande vasdruk. Indien dit gebeur verhoog die druk om die koeël in die groewe en lande in te forseer. Daarom die aanloop van 1mm om te graveer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br