Soek verskoning om nog n roer te koop.

User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Soek verskoning om nog n roer te koop.

Post by Witpietskiet »

Iceman,

As ek nou mag vra, na watter fabrikaat gewere kyk jy?

Witpietskiet
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Soek verskoning om nog n roer te koop.

Post by Stefan764 »

7x64 met 110gr Impalas!!

Haha, nee ek speel net! As ek jy was sou ek ook vir die .243 gegaan het.

My pa het die .25-06 en is baie gelukkig met hom. Wonder net hoekom die ou nou vir hom n .243 ook aanskaf ???

7x64 groete,
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
iceman1982
Hero Member
Hero Member
Posts: 538
Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm

Re: Soek verskoning om nog n roer te koop.

Post by iceman1982 »

Witpietskiet,
Die roere wat ek na op die ooblik kyk is die Howa.
Marius Goosen
Port Elizabeth , South Africa
bp@cybersmart.co.za
+27828205387
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Soek verskoning om nog n roer te koop.

Post by James Wilson »

moet se, nog nooit iets slegs gehoor van n Howa nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Soek verskoning om nog n roer te koop.

Post by fanie17 »

Iceman
Howa is so goedkoop kry vir jou n 223 en n 7x64 dit sal mooi pas by die res moenie die 12 boor vergeet nie,wat dan van .22 en 300wm daar na
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
Post Reply