Raad asseblief

Post Reply
Koupjak
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Sun Dec 08, 2013 12:31 pm

Raad asseblief

Post by Koupjak »

Ek het nou vir 15jaar lank gejag met n Lynx 8x56 teleskoop op my 7x64. Hy gee my baie probleme die laaste rukkie en het hom al Lynx toe gestuur vir regmaak maar nou sukkel ek weer.

Ek wil nou n nuwe scope koop. My budget is so onder die R 7000.

Die teleskoop gaan omtrent so 70% nagjag op ongediertes doen en 30% jag op bokke in die dag.

Ek kyk tans na die Lynx 2.5-10x56 maar salnou by jul wil weet wat jul aanbeveel.

Groete
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Raad asseblief

Post by alecjohnson »

2.5-10x56 sal jou goed help veral as jy so baie in die nag skiet, maar as jy ekstra geld wil spaar en iets anders wil probeer... Rudolph H1 3-12x50, Ek het een op my 300WM en is baie tevrede met hom (nou al so 1300skote met hom gemaak en is nog 100%)
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1230
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: Raad asseblief

Post by Sako75 »

Koop 'n demo of goeie tweedehandse Schmidt & Bender of Swarosvski 8x56
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1230
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: Raad asseblief

Post by Sako75 »

User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Raad asseblief

Post by Arnold »

Is jy seker dit is jou teleskoop en nie jou geweer nie?
Koupjak
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Sun Dec 08, 2013 12:31 pm

Re: Raad asseblief

Post by Koupjak »

Arnold, ek het n weaver 4x42 wat ek vanoggend op hom getoets het en toe het hy reg groepeer en alles was reg. Net jammer die weaver gaan nie vir nagskie werk nie. Mooiloop
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Raad asseblief

Post by Arnold »

As die Lynx vir jou werk stuur hom weer terug na Lynx toe. As jy nie meer die stukkende scope wil hê nie sal ek hom by jou vat en vir posgeld betaal ;)
cbm
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Tue Jan 01, 2013 9:16 pm

Re: Raad asseblief

Post by cbm »

Oom Ferdie ek het vinaand bietjie gaan krap na ons gepraat het.

Oom kan gaan kyk na die leupold VX2 4-12 by 50 sien hul gaan nou vir so R7480 by S&O.
Ek gaan nou by volgende skietdag by ons opi plaas die nightforce en leupold daar hê, glo my pa sal met sy lynx LX2 2.5-10 by 56 ook daar wees dan kan oom kyk watter een die 350m+ gong die lekkerste raak kyk. Ek persoonlik dink mens moet maar deur elke scope wat op jou lys is kyk en dan besluit watse een jou die beste pas. Elkeen se smaak, voorkere en omstandighede verskil mos maar. O en nog 'n ding mountings speel ook 'n groot belangrike rol met uitsitting en inkrimping veral in die nag tydens winter.

Groete
J
Koupjak
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Sun Dec 08, 2013 12:31 pm

Re: Raad asseblief

Post by Koupjak »

Dankie, sal maar kyk watter een werk beste. Ek dink ek gaan eers maar vir die Lynx wat by Andre le. Mooiloop
User avatar
tgg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm

Re: Raad asseblief

Post by tgg »

Ek het met my Rudolph 4-16x50 gesukkel met swak lig/nag skiet, het dit verkoop en n Meopta Meopro 4-12x50 aangeskaf.
R6300 en die optics vir die nag is vir my baie goed.

die Lynx LX2 is volgens n maat van my ook goed in die nag. kyk maar net die kruis goed uit. Van hulle is uitsluitlik vir jag, teiken skiet is hulle te dik
Post Reply