Dag Manne
Ek hoop iemand kan my help, ek is op soek na hulp met 'n Sabatti 300WinMAG 22duim loop, 1 op 10 twist.
Geweer het 'n 1 op 10 groefdraai, groeperings is nie so sleg tans nie, maar ek voel dit kan baie kleiner, het iemand 'n 300 WINMAg met 'n 22duim loop? Watter ammo (toonbank gekoop) doen die beste?
Help asseblief
300 Sabatti 22 duim loop
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: 300 Sabatti 22 duim loop
300 WM met 'n loop korter as 24" word nie voorgestel nie, maar kan gedoen word. jy verloor so 40-100fps van 'n 24" na 22"
Ek kan jou nie help met fabrieks ammo nie ek laai net self.
Ek kan jou nie help met fabrieks ammo nie ek laai net self.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 300 Sabatti 22 duim loop
Ek dink 'n 180gr behoort mooi te loop uit 'n 22" loop. Die muzzle blast sal nogal impressive wees 
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2117
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: 300 Sabatti 22 duim loop
Ja nee daai muzzle blast gaan groot wees klomp ongebrande kruit.Ek sou se enige iets soos,Norma ,sako ,barnes behoort jou aanvaarbare groepe te gee. Net vir intersantheid! Wat is nie sleg nie en watse ammo?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 300 Sabatti 22 duim loop
As jy nou self gelaai het kon jy dit maak werk ... 180gr teen so 2950fps