Impala punte vir JAG
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Impala punte vir JAG
Stefan
Die antwoord bly dieselfde. Laai hulle en gaan toets. As jy Haastige plat trajek soek gaan vir die 110gr

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

-
Danie Lombard .243
Re: Impala punte vir JAG
Ou Stefan
Aai jong, dit is maar 'n moeilike vraag. Ek sou eers albei in my geweer getoets het vir akkuraatheid en dan dus die akkuraater een gebruik het. As dit 'n plat trajek is wat jy soek sal ek ook se dus die ligter punt kies, maar toets albei, sou jy steeds met die impala punte wil jag.
In my .243 werk die 50gr puik. Vinnig, plat en akkuraat maar die 65gr wil niks weet nie. Hul groepeer baie sleg. 2 Skote so 2-3 duim en dan een sommer ver links of regs. Ongeag wat ek probeer het, ek kon die 65gr net nie laat werk nie. Maar die 50gr is baas.
Gebruik gerus die ladings en tipe kruit wat Kobus op die impala bald het, pas net die TPL/COL aan op te pas vir jou geweer se spring.
Net terstawing van die impala punte. Ek laai hul tans in my .243 .300WM en 9,3X62.
En onthou altyd die volgende. Skoot plasing is alles. Al jag jy met 'n big bore of 'n small bore, swak punt of goeie punt. Die sukses van 'n jag le in skoot plasing.
Waar woon jy? Kontak my gerus as jy eers die punt gewig van jou keuse wil toets op 'n jag. Ons kan 'n plan maak. So kan jy dalk meer gerus wees oor die bepaalde punt se vermoe voor jy gaan jag en op 'n bok moet aanle wat rand en sent kos.
Danie

Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG
Danie
Ek is bietjie ver van jou af man, eks in Pretoria... Mar ons moet maar reel, eks gelukkig nie bang vir ry nie!
Het vamidag gou by oom Kobus gestop en n pakkie 11ogr Impis gekoop om te toets, sal laat weet hoe dit gaan! Behoort hulle so teen Maandag te loop skiet.
Hou julle op hoogte van groupings. n Man se skiet moet reg weesin die veld, groupings help jou dan niks nie... Haha!
Groete en dankie,

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Impala punte vir JAG
Ons wag in spanning! 
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG
Het toe nou maar besluit ek sit verlof in vandag en laai gou so paar! Kobus du Pleassis se ek behoort met die 110gr so by die 3000f/sek uit te kom met 51gr S365 (hulle se S341 is beter mar ek het net S365 by my). Het nou so gelaai. Gat gou loop skiet hier by Irene skietbaan!
Danie, hoe diep druk jy jou Impalas in die dop in? Oom Kobus se net die eerste riffel moet uitsteek. Ekt nou so gelaai, maar die punt druk nou bo-op die kruit vas (kan darem nog so korrel of twee hoor skud in die doppie).
Praat later!
Stefan
Danie, hoe diep druk jy jou Impalas in die dop in? Oom Kobus se net die eerste riffel moet uitsteek. Ekt nou so gelaai, maar die punt druk nou bo-op die kruit vas (kan darem nog so korrel of twee hoor skud in die doppie).
Praat later!
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Danie Lombard .243
Re: Impala punte vir JAG
Stefan
Self met impala punte is die TPL belangtik vir akkuraatheid. Ek het dit beleef en my geweer laat groepeer met die impala's deur die tpl aan te pas. Dalk is my gewere meer sensitief as ander met die punte. Dalk is jy gelukkiger as ek.
Self met impala punte is die TPL belangtik vir akkuraatheid. Ek het dit beleef en my geweer laat groepeer met die impala's deur die tpl aan te pas. Dalk is my gewere meer sensitief as ander met die punte. Dalk is jy gelukkiger as ek.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG
Danie brei bietjie meer hieroor uit asb. TPL? Is dit die totale lengte van my patroon as hy klaar gelaai is? Ek dink self deel van my probleem is dat die punt "rondspring" voor hy in die loop ingaan. Maak dit nou sin wat ek se??
Thanks
Stefan
Thanks
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Impala punte vir JAG
Stefan
Jy's reg. TPL= Totale Patroon lengte...........
of dan die Ingels. COL= Cartridge Overall Length.
Mooi loop
Francois
Jy's reg. TPL= Totale Patroon lengte...........
of dan die Ingels. COL= Cartridge Overall Length.
Mooi loop
Francois
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG
Francois
Hoe bepaal ek hoe ver moet die punt uitsteek? Om sodoende optimale "TPL" te kry? Met ander woorde, wat ek wil weet is of maak dit saak?
Bietjie onkundig oor al hierdie tegniese details... My "kit" is reg, maar die kennis is nog ver van voldoende af!!
Dankie manne, die forum is great...
Groete en lekker naweek!
Stefan
Hoe bepaal ek hoe ver moet die punt uitsteek? Om sodoende optimale "TPL" te kry? Met ander woorde, wat ek wil weet is of maak dit saak?
Bietjie onkundig oor al hierdie tegniese details... My "kit" is reg, maar die kennis is nog ver van voldoende af!!
Dankie manne, die forum is great...
Groete en lekker naweek!
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Impala punte vir JAG
Dit is van die "base" van die dop onder tot voor aan die punt van die koe?l as hy klaar gelaai is.
Het jy die Heel skerp punt of die bosvelder Impalas getoets?
Het jy die Heel skerp punt of die bosvelder Impalas getoets?
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Impala punte vir JAG
Stef
Ek is in The Reeds Centurion. ek neem aan jys ook hier naby as jy by Irene gaan skiet het. As jy wil kna ons bymekaar kom en ek gou loer na jou konsentrisiteit(run out) as jy bang is die koe?l wabble voor hy die lande binne gaan
Ek is in The Reeds Centurion. ek neem aan jys ook hier naby as jy by Irene gaan skiet het. As jy wil kna ons bymekaar kom en ek gou loer na jou konsentrisiteit(run out) as jy bang is die koe?l wabble voor hy die lande binne gaan
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG
Dok
Dit sal vreeslik gaaf wees. PM my asb oor n tyd wat jou sal pas.
Ek is in Moreleta Park, 11km van di skietbaan af.
Ek is redelik flexible in die middae.
Groete
Stefan
Dit sal vreeslik gaaf wees. PM my asb oor n tyd wat jou sal pas.
Ek is in Moreleta Park, 11km van di skietbaan af.
Ek is redelik flexible in die middae.
Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
caracal
Re: Impala punte vir JAG
Ek stem 100% saam met Danie. Vir 'n riglyn gaan kyk hier.Danie .243 wrote:
En onthou altyd die volgende. Skoot plasing is alles. Al jag jy met 'n big bore of 'n small bore, swak punt of goeie punt. Die sukses van 'n jag le in skoot plasing.
Danie
http://www.shakariconnection.com/africa ... ement.html
Caracal
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG
Een ding is seker, die ronde gaatjie wat n IMPALA maak as hy deur iets sny moet verseker tot voordeel wees as jy die vitals raakskiet. Vir my is dit amper dieselfde effek as n boog??? of hoe praat ek nou? Hy sny n koelronde tonneltjie tot hy been tref en daaruit STROOM die bloed mos seker uit? (weereens, as jy die vitals raakgooi). Danie, help bietjie hier, jyt mos al met die goed loop jag?
Vir wat ek dan wil bereik, n plat trajek met dieselfde punte op die baan en in die duine, sal die IMPALA mos presies werk?
Groete
Stef
Vir wat ek dan wil bereik, n plat trajek met dieselfde punte op die baan en in die duine, sal die IMPALA mos presies werk?
Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Danie Lombard .243
Re: Impala punte vir JAG
Net soos jy daar se Stefan, die punte punch 'n koeel rondte gaatjie deur die hele karkas, 'n kleine tonnel en ja, die gejagte dier bloei sommer erg by beide wonde, ingangs en uitgangs wond.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG
Dit wil se ons kom by die ou standpunt uit (wat jy so baie al opgebring het Danie) van RAAKSKIET!
Skootplasing is dus alles. Maak nie saak met watter punte jy jag nie.
MAAAAR, nou wil ek vra: Is dit dan nie beter (as jy, onder perfekte omstandighede, elke keer die vitals gaan raakskiet) om met n soliede punt te jag wat n defenitiewe wondkanaal agterlaat en GEEN kans het vir opbreek nie??
Geen ander solid kan my die volgende 2 goed bied soos wat die IMPALA my bied nie: 1) spoed 2) perfekte wondkanaal (as ek dit so kan noem)
Ook maar goed die jagseisoen is nog 5maande weg, smaak my hier gan nog lank geklets word oor die een
Groete
Stefan
Skootplasing is dus alles. Maak nie saak met watter punte jy jag nie.
MAAAAR, nou wil ek vra: Is dit dan nie beter (as jy, onder perfekte omstandighede, elke keer die vitals gaan raakskiet) om met n soliede punt te jag wat n defenitiewe wondkanaal agterlaat en GEEN kans het vir opbreek nie??
Geen ander solid kan my die volgende 2 goed bied soos wat die IMPALA my bied nie: 1) spoed 2) perfekte wondkanaal (as ek dit so kan noem)
Ook maar goed die jagseisoen is nog 5maande weg, smaak my hier gan nog lank geklets word oor die een
Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Impala punte vir JAG
Hallo manne
Ek het nou heerlik aan hierdie skrywes van julle gelees en dit bly n bitter anteressante onderwerp wat in die jaglitteratuur al verskeie kere aangeraak is.
Jagtersdok beskryf die verskillende prosesse wat organe/weefsel deurgaan pragtig, dit maak n mens skoon jaloers as een persoon dinge in so mooi woorde kan saamvat! Met my lees van die onderwerp kom die woord PERMANTE WONDKANAAL gewoonlik na vore, en die proses kry gewoonlik die krediet as dit kom by die doodmaak van die dier. Hierdie "toestand" van weefsel veroorsaak nou weer die virskillende resultate wat jagtersdok so mooi verduidelik het wat nou weer die nodige verlaging in bloeddruk teweeg bring (Indien die brein, hart of rugmurgself getref word hoef ons mos nie meer verder te praat nie). As n mens hierdie toepas op die Impala koeel kom dit daarop neer dat die Impala's dit met behulp van sy skerp skouer n groter wondkenaal sny as wat n tradisionele volmantelkoeel van enige ander vorm doen. Ander ontwerpe "druk" basies die weefsel weg, "tydelike wondkanaal" wat dan nou weer terugkeer na oorspronklike posisie en dan n klein permanente wondkanaal agterlaat.
As bogenoemde die enigste kreteria en verduidelikking was, dan het ons seker nie nou hierdie gesprek gehad nie. n Klip in die bos; Wat gebeur as die tydelike wondkanaal groter is as die meduim waarin hy hom bevind? Daar is mos iets soos n tydelike wondkanaal? Ek dink aan die 2l bottel wat ontplof, bars as die energievlakke(spoed) hoog genoeg is en die einste bottel wat net n gaatjie deur kry as die energie(spoed) laag is? Ek weet weefsel is elasties, maar daar is ook mos n breekpunt. Hoe hoer die spoed, hoe groter die tydelike wondkanaal.
Daardie voorstel van julle om n fiesiese toets te doen maak verskriklik sin, kom ons maak dit n naweek op my plaas en ek verskaf die bok. Stefan jou TPL is van kardinale belang as dit by akkuraadheid kom, veral op monolietiese koeels wat in my ondervinding nog meer vatbaar is daarvoor. Die algemene aanvaarde standaard is n 1mm sprong van jou koeel na die groewe van jou loop, maar elke geweer is maar anders as dit kom met die sprong lengte, maar 1mm is die algemene wegtrekpunt. Verander die TPL in inkremente van 0.2mm op of af vir die beste groepering. Jy gaan skrik as jy sien hoe groot rol dit speel! Onthou as jy naby aan maksimum is en jy die TPL korter maak jy jou lading moet verlaag. Verminder jou lading met 0.1gr vir elke 0.2mm wat jy verkort. EK IS ERNSTIG OOR DIE NAWEEK, HIERDIE EN ANDER PROBLEME MOET UITGESORT WORD!!! DIT IS OP ONS SKOUERS EN ONS SKULD DIE ANDER MENSE ANTWOORDE!!!
Groete
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Danie Lombard .243
Re: Impala punte vir JAG
Hoera vir jou Wouter. HOOR HOOR.
Ek stem saam oor die toets van die koeel op 'n jag bok. Ek het dit al voorgestel maar nog nie genoeg reaksie gekry om die blesbok gereel te kry vir die toets nie.
Ek weer se/vra ek dat die skoot plasing goed moet wees. Die Impala punt sal jul nie teleurstel nie.
Danie
Ek stem saam oor die toets van die koeel op 'n jag bok. Ek het dit al voorgestel maar nog nie genoeg reaksie gekry om die blesbok gereel te kry vir die toets nie.
Ek weer se/vra ek dat die skoot plasing goed moet wees. Die Impala punt sal jul nie teleurstel nie.
Danie
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Impala punte vir JAG
Daan
Die vraag is nou wie ons gaan kies om die skoot af te trek? Ons het in die verlede die storie gehad dat die ou wat te dronk is om te sing, hy moet bestuur!!

Nou-ja vir wie stuur ons RSVP's en wanneer?
Wout
Die vraag is nou wie ons gaan kies om die skoot af te trek? Ons het in die verlede die storie gehad dat die ou wat te dronk is om te sing, hy moet bestuur!!
Nou-ja vir wie stuur ons RSVP's en wanneer?
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG
Wouter
Waar is jou plaas en wat kos jou Blesbokke? Man kan dam nie net op een ou bokkie toets nie?
(my biltongvorraad raak juis min......)
Groete
Stefan
Waar is jou plaas en wat kos jou Blesbokke? Man kan dam nie net op een ou bokkie toets nie?
Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Impala punte vir JAG
Ek sit links voor!wouter wrote: kom ons maak dit n naweek op my plaas
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Impala punte vir JAG
As Lichtenburg nou nie so ver van my af was nie? Sal darem lekker gewees het.
Kalahari groete
Hein
Kalahari groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG
Hoe klink naweek van 27 November of 3 Desember? Lichtenburg is dan net n halwe Klipgooi hier van die hoofstad af...
7x64 Groete
Stef
7x64 Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Impala punte vir JAG
Stef,Stefan764 wrote: hier van die hoofstad af...
Onthou ek bly net so langs die N4, op jou pad
Goed, beter, 6millimeter!