6.5x55; 308; 375; 303P14.
-
Pieter Gerber
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Mon Oct 01, 2012 2:07 pm
6.5x55; 308; 375; 303P14.
More.
Ek het Claws gekry vir die bostaande kalibers. Ek sukkel met die ladings om mooi groepering te kry.
Enige voorstelle?
6.5x55. S365. 140gn
308. S335 180gn
303. S335 180gn
375. S335 300gn spitzers
375. S335 300gn Round nose
Gee ladidings en spoed asseblief.
Pieter

- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: 6.5x55; 308; 375; 303P14.
375 sal ek 62gr S335 laai
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5135
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: 6.5x55; 308; 375; 303P14.
Geen raad hier nie. Ek en Spanner het beide die 140 en 150gr Claws probeer en dit het beroerd gedaan.6.5x55. S365. 140gn
Wil nie sê daar is nie regte lading nie maar moenie verbaas wees as jydalk sukkel nie.
Ek skiet nou met die 160Ggr Claws met S385 reen 2400ft/s. Dis 'n boslading waarmee ek +/-30-35mm groepe kry. Nie great nie ek weet maar tot op 100m val hy na genoeg aan waar ek mik.
-
Pieter Gerber
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Mon Oct 01, 2012 2:07 pm
Re: 6.5x55; 308; 375; 303P14.
Dankie julle,
Ek het begin met die 375 op 66 en 66.5. Is nerens.
Ja die Claw's. ek het nounet my teleurstelling uit getik op die 6.5 lading forum.
Ek het begin met die 375 op 66 en 66.5. Is nerens.
Ja die Claw's. ek het nounet my teleurstelling uit getik op die 6.5 lading forum.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: 6.5x55; 308; 375; 303P14.
Probeer dalk S355 vir die 375. Jy gaan beter dopvulling hê
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Pieter Gerber
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Mon Oct 01, 2012 2:07 pm
Re: 6.5x55; 308; 375; 303P14.
Jean dankie.
Wat ek baie vreem vind, met die Hornady's is ek daar. Dis net met die Claws wat ek sukkel en op al my gewere. verstaan dit nie.
Wat ek baie vreem vind, met die Hornady's is ek daar. Dis net met die Claws wat ek sukkel en op al my gewere. verstaan dit nie.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 6.5x55; 308; 375; 303P14.
Ek kon ook nie beter as 35mm goep met 70gr,80gr en 100gr op my 243 nie.
Groetnis
Groetnis
-
Pieter Gerber
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Mon Oct 01, 2012 2:07 pm
Re: 6.5x55; 308; 375; 303P14.
Wat is julle ondervinding met Sierra's.
Gewig retensie en groeperings??
Gewig retensie en groeperings??
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: 6.5x55; 308; 375; 303P14.
Lyk mens sal dit met die koeëlvervaardiger moet opneem. Ek het nie ander oplossings nie.
Hoeveel Sierras wil jy hê. Gebruik hulle op papier. Ek sal nie met hulle jag nie, behalwe as net kopskote geskiet word. As jy been tref is penetrasie maar baie swak omdat die koeël sleg opbreek.
Hoeveel Sierras wil jy hê. Gebruik hulle op papier. Ek sal nie met hulle jag nie, behalwe as net kopskote geskiet word. As jy been tref is penetrasie maar baie swak omdat die koeël sleg opbreek.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Pieter Gerber
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Mon Oct 01, 2012 2:07 pm
Re: 6.5x55; 308; 375; 303P14.
Ai dis onstellend. Waarheen nou?
Met Hornady's het ek puik groepering gekry. Puik skoot plasing in die veld, maar baie vleis skade en min gewig retensie van die wat ons kon terug kry.
Nie een het "gemushroom nie"
Ek het fotos geneem van dit met die data en gemail na Hornady toe.
Binne 'n week het hulle geantwoord dat dit normaal is vir African Planes game.
Andre van Claw kry ek en my pel nie in die hande nie nou al vir 3 weke.
Waarheen nou.
Ek is redlik vas belsote om 140gn vir 6.5; 180gn vir 308 en 300gn vir 375 te laai vir verkeie redes

- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: 6.5x55; 308; 375; 303P14.
Ek het baie lekker met die 140gr GK in my 6.5 gejag.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: 6.5x55; 308; 375; 303P14.
Pieter
As jy na monolitiese koeëls toe oorslaan, kan jy jou koeël gewigte met tot 30% verlaag, en presies dieselfde of beter resultate verwag as wat jy met konvensionele loodkern koeëls sou behaal, met baie minder vleisskade. Hoekom probeer jy nie Hornady se GMX reeks nie. Vir die 375 maak hulle 'n 250gr koeël met 'n baie goeie BC, en hulle is superakkuraat. Jy mag dalk net baie aangenaam verras word. As jy sukkel om hulle in die hande te kry, moet jy dalk na Rhino ook kyk. Hulle is ook nie sleg nie.
As jy na monolitiese koeëls toe oorslaan, kan jy jou koeël gewigte met tot 30% verlaag, en presies dieselfde of beter resultate verwag as wat jy met konvensionele loodkern koeëls sou behaal, met baie minder vleisskade. Hoekom probeer jy nie Hornady se GMX reeks nie. Vir die 375 maak hulle 'n 250gr koeël met 'n baie goeie BC, en hulle is superakkuraat. Jy mag dalk net baie aangenaam verras word. As jy sukkel om hulle in die hande te kry, moet jy dalk na Rhino ook kyk. Hulle is ook nie sleg nie.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Pieter Gerber
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Mon Oct 01, 2012 2:07 pm
Re: 6.5x55; 308; 375; 303P14.
Jean, ek is dalk of nee nie dalk nie. Ek is 'n leek.
Ek leer nog elke dag. Ek geniet hierdie stokpertjie terdee en skiet gereeld. Jag reed baie jare, maar herlaai nou maar sowat 2 jaar.
Ek het baie forums gelees en braai debatte gehoor oor solid punte vs soft, bonded vs inetrlock ens ens en die skade al dan nie op jou loop en vleis.
So het ek ook 'n goeie vriend wat lope vervaardig. Hy is redelik gesteld hierop. Wat gee mee??
Ek is van mening dat ek nie Solids deur my gewere wil stoot nie. Nie die goedkoopste Vector tot by my prime Pre 65 Winchester nie.
Dit is natuurlik net my opinie. Ek het 'n pakkie Hornady's vir die Buffel wat ek nog gaan jag eendag:)

Ek weet van die 6.5 manne besing die 140gr Rhino solid shank. Nie juis perfekte keuse vir langafstand skiet nie maar groeppe en performance laat die manne smile.Ai dis onstellend. Waarheen nou?
-
Pieter Gerber
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Mon Oct 01, 2012 2:07 pm
Re: 6.5x55; 308; 375; 303P14.
VdWalt wrote:Ek het baie lekker met die 140gr GK in my 6.5 gejag.
vertel my meer heiroor asseblief.
Ladings, tpl, groepeing, gewig retensie, vleisskade.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 6.5x55; 308; 375; 303P14.
Wat van Stewart Bullets?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Pieter Gerber
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Mon Oct 01, 2012 2:07 pm
Re: 6.5x55; 308; 375; 303P14.
Ek het al gehoor van dit, maar ken dit nie en weet nie waar om te kry nie.DWB wrote:Wat van Stewart Bullets?
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: 6.5x55; 308; 375; 303P14.
Die Hornady GMX reeks koeëls word van presies dieselfde koper vervaardig as hul loodkern koeëls se mantels, en het volgens my geen/baie min invloed op looplewe. Daarom is die GMX laaidata ook dieselfde as vir gewone loodkern koeëls. Ander koeëlvervaardigers mag harder allooie gebruik, en dit kan dalk 'n bietjie meer slytasie veroorsaak.
Ek skiet bitter min mono's op die skietbane. Dis my jagkoeëls en dis al waarvoor ek hulle aanwend. Gewoonlik net 1 skoot op die plaas voor die jag om die wapen se instelling te bevestig en dis dit. Kom ons sê jy jag gemiddeld 4-5 bokke per jaar, met 2 verskillende kalibers. Dis hoogstens 2-3 skote per geweer. Ek kan nie sien hoe dit jou looplewe hoegenaamd gaan benadeel nie. Vir al die ander skiete, is dit gewone konvensionele loodkernkoeëls. As ek weet ek gaan net kopskote skiet, sal ek iets soos SST of Nosler Ballistic tips gebruik.
Dis maar hoe ek dit doen. Akkuraatheid speel 'n belangrike rol, en as 'n sekere tipe koeël nie sy kant bring nie, sal ek iets anders probeer. Dis maar wat ek gedoen het tot ek my gewere uitgesorteer het.
Ek skiet bitter min mono's op die skietbane. Dis my jagkoeëls en dis al waarvoor ek hulle aanwend. Gewoonlik net 1 skoot op die plaas voor die jag om die wapen se instelling te bevestig en dis dit. Kom ons sê jy jag gemiddeld 4-5 bokke per jaar, met 2 verskillende kalibers. Dis hoogstens 2-3 skote per geweer. Ek kan nie sien hoe dit jou looplewe hoegenaamd gaan benadeel nie. Vir al die ander skiete, is dit gewone konvensionele loodkernkoeëls. As ek weet ek gaan net kopskote skiet, sal ek iets soos SST of Nosler Ballistic tips gebruik.
Dis maar hoe ek dit doen. Akkuraatheid speel 'n belangrike rol, en as 'n sekere tipe koeël nie sy kant bring nie, sal ek iets anders probeer. Dis maar wat ek gedoen het tot ek my gewere uitgesorteer het.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Pieter Gerber
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Mon Oct 01, 2012 2:07 pm
Re: 6.5x55; 308; 375; 303P14.
Ek lees gereeld hierdie forum en geniet dit terdee alhowel ek nie self sommer kommentaar lewer nie.
Dnkie vir julle kommentaaar op by navraag.
BAIE om oor te herkou.
Dnkie vir julle kommentaaar op by navraag.
BAIE om oor te herkou.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: 6.5x55; 308; 375; 303P14.
Ek het al 3 rooibokke en een koedoe koei met hulle gejag - die koedoePieter Gerber wrote:vertel my meer heiroor asseblief.VdWalt wrote:Ek het baie lekker met die 140gr GK in my 6.5 gejag.
Ladings, tpl, groepeing, gewig retensie, vleisskade.
se koeel het verlore geraak in die slag proses en die rooibokke sin is almal
deur. Ek het regtig nie vreeslike skade gekry nie. Ek gebruik 43.5gr S365
en TPL 75.5mm en klein baie goeie groeperings. (so net oor 2700 fps)
Kyk na die uitgang op die ooi. Die koeel is deur die been en jy kan sien
daar is nie 'n helse gat waar hy uit is nie.
http://i357.photobucket.com/albums/oo17/vdwalt/Ooi_zps1e7c4ff0.jpg
In die selfde asem - ek het ooi met Hornady geskiet en daar was gat so groot soos
'n swembad pyp waar die koeel uit is - en daar het ek net ribbes raak geskiet....
-
Pieter Gerber
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Mon Oct 01, 2012 2:07 pm
Re: 6.5x55; 308; 375; 303P14.
Dankie, regtig baie dankie vir die info.
Dit het my nou heeltemal finaal laat besluit.
Ek het dieselfde ondervinding gehad met Hornady's. lees my vorige komentaar en hul antwoord daarop.
Ek wil nie meer 2 verskillende gn punte per kaliber gebruik nie, dit vat baie tyd en opunte en inskiet.
dus het ek besluit op :
140 vir die 6.5 wat ek van rooi to gems sal skiet tot +-300m
180 vir 308 bosgeweer tot 200m
300gn 375h&h groter wild tot 200m
Ek neem plaas toe wat ek gaan gebruik en wil skiet. nie meer 'n bakkie vol guns en of bokse rontes nie.
My ander gewere?? ek gaan hulle net so geniet op hul tyd en plek.
Wel, dit is hoe ek dink in elk geval
Weereens baie dankie vir jou baiue behulpsame en insiggewende info.

Boskettie
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Sat Feb 09, 2013 11:30 am
Re: 6.5x55; 308; 375; 303P14.
Gebruik eerder S355 vir die .303 as S335.