Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Items for "Pay forward"/ Items om later te betaal...
LN (Louis)
Full Member
Posts: 206 Joined: Fri Aug 27, 2010 5:35 pm
Post
by LN (Louis) » Tue May 13, 2014 2:53 pm
Goeiedag julle,
Gister toe ek die buitekamer uitpak kom ek op die volgende af:
1. Oorspronklike P38 magasyn
2. R1 of FN magasyn
As daar iemand is wat dit kan gebruik is julle welkom om dit te kry.
Soos gewoonlik is posgeld vir jou sak.
Louis
Geno
Administrator
Posts: 13647 Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Post
by Geno » Tue May 13, 2014 3:05 pm
Ek sal hulle vat LN, baie dankie!
Goed, beter, 6millimeter!
theedge
Hero Member
Posts: 5012 Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Post
by theedge » Tue May 13, 2014 3:38 pm
Dit was vinnig