Scopeshield

Post Reply
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Scopeshield

Post by Dries101 »

Ek moet bieg ek hou van die neoprene teleskoop covers maar hulle is net soos scope caps altyd soek by my, en ek moet nog n butler creek flip up ontmoet wat ek van hou. Ek hou van die ouens so konsep en het een bestel. Diens is baie goed en dit werk met posgeld so R200 uit. Verseker n beter prys as die R800 wat Swarovski wil he vir n soortgelyke item en die R250-R300 wat die winkels soek vir n chinese item.

http://www.scopeshieldalaska.com
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Scopeshield

Post by JPS »

Lyk netjies
Post Reply