Hoe om nie 'n bakkie uit te sleep nie!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Hoe om nie 'n bakkie uit te sleep nie!
Goed, beter, 6millimeter!
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Hoe om nie 'n bakkie uit te sleep nie!
Sulke k....k gebeur net as jy wil "afshow"
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Hoe om nie 'n bakkie uit te sleep nie!
hahahahahaha, what a tool
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Hoe om nie 'n bakkie uit te sleep nie!
Is that the crasiest thing you have ever seen
Lukkiest sou ek eerder se.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Hoe om nie 'n bakkie uit te sleep nie!
Gerick tot vervelens maar geen breinselle nie bwhahahahah! Wat n joke!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Hoe om nie 'n bakkie uit te sleep nie!
As hulle maar net Fords gehad het 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Hoe om nie 'n bakkie uit te sleep nie!
Marc nou praat jy ek sal darem gelike het om hulle te wys

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Hoe om nie 'n bakkie uit te sleep nie!
Oom hulle reken mos die Toyota badge het nie verniet 'n perd op nie. As hy 'n kolletjie stof sien dan wil hy net daarin gaan rol 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Hoe om nie 'n bakkie uit te sleep nie!
hahaha, miskien het hulle a land rover nodig gehad, daai is nie toyota wereld nie lyk dit my
ek soek nog wapens...
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Hoe om nie 'n bakkie uit te sleep nie!
Manne, julle mis almal die punt hier.
"4x4 101": "Go around the obstacle if possible".
As ek een van die manne se borge was, sou ek net daar my naam van hul voertuie laat verwyder het.
Met dit alles in aggenome:"Speel bly darem maar lekker, veral as die speelgoed brul"!!!

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hoe om nie 'n bakkie uit te sleep nie!
SV MAD (Henk) wrote:hahaha, miskien het hulle a land rover nodig gehad, daai is nie toyota wereld nie lyk dit my
Enige bakkie sou omgeval het in daardie situasie.
Goed, beter, 6millimeter!