Leopold QR ringe

Post Reply
User avatar
Die Skim
Newbie
Newbie
Posts: 22
Joined: Mon May 14, 2012 10:59 am

Leopold QR ringe

Post by Die Skim »

Hi julle.

Ek gaan Leopold QR ringe en basis op my Mauser sit. Ek wil graag weet watse 20Moa rails op my Mauser sal pas, en sal ek dan ander basis moet kry om op die rails te pas?
User avatar
Die Skim
Newbie
Newbie
Posts: 22
Joined: Mon May 14, 2012 10:59 am

Re: Leopold QR ringe

Post by Die Skim »

Dagsê manne. Ek het toe die QR mounts op Mauser gesit. Maar ek wil by julle hoor. Hoe styf moet ek daai levertjies vasmaak? Hulle draai baie moeilik.
Post Reply