Hi ek beplan om vir my die 2.2 double cab te koop . Nou wil ek net by die manne hoor wat een het of hulle enige probleme het of gehad het met hulle.
Groete Smit
2.2 Ford Ranger double cab
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 2.2 Ford Ranger double cab
Double post sien onder.
Last edited by JPS on Sun May 11, 2014 10:34 pm, edited 1 time in total.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 2.2 Ford Ranger double cab
JPS wrote:Het dinsdag my 45000 km die s gehad en nog niks probleme sover nie. Nou 14maande.
Het wel so knippie onder my sitplek gebreek en die hele unit is onder waarborg vervang, en ek glo die fout is by my gewig en nie die onderdeel nie![]()
Kry tans 100km op 8.4l diesel so is baie tevrede.
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: 2.2 Ford Ranger double cab
Dankie JPS
