Ghongskietkompetisie- 500m afmik met 200m zero
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

'n Vraag aan die langafstand ghongskiet entoesiaste. Die Nwenya tak van die SA Jagters het eerskomende Saterdag 'n ghongskiet kompetisie om fondse in te samel vir die voltooiing van hul skietbaan. Hier is meer inligting vir diegene wat sal belangstel:
http://www.sajagters.co.za/index.php?op ... Itemid=272
My vraag is die volgende: ek het 'n vriend wat wil deelneem, maar wat nog nooit daardie afstande geskiet het nie. Hy wil bepaal hoeveel sy geweer sal laag skiet op 500m as dit ingestel is op 200m. Die geweer is 'n Howa dunloop in .308 Win. Hy skiet met 155 Nosler CC met 'n trompsnelheid van 2560fps. Die geweer is ingestel op 200m; skiet 75mm hoog op 100m. Hy gebruik sy teleskoop se mildot kolle om af te mik op 300m en mik met die tweede mildot kol op die teiken om op teiken te wees. Sy teleskoop is 'n Lynx LX2 6 - 20x42. Hoeveel sal hy laag skiet op 500m. Kan iemand my help om te bepaal met hoeveel sy geweer gaan laag skiet op 500m of hoeveel hy behoort af te mik met sy teleskoop om op teiken te wees op 500m. Hy mik af deur die mildot kolle te gebruik, maar as daar voorstelle is oor die verstellings op sy teleskoop, luister ek ook graag.
Groete,
JHN

"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Ghongskietkompetisie- 500m afmik met 200m zero
400m=87.5cm
500m=179cm
laai vir hom 'n ballistic app af.
500m=179cm
laai vir hom 'n ballistic app af.
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Ghongskietkompetisie- 500m afmik met 200m zero
Dankie Cassie en Beyers. Ek is bevrees dat ekself ook nie veel weet van hierdie apps nie. Waar kan ek dit aflaai?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Ghongskietkompetisie- 500m afmik met 200m zero
appstore, google play as jy anroid foon het
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Ghongskietkompetisie- 500m afmik met 200m zero
Dankie Cassie, kan ek dit op my rekenaar ook aflaai, of is dit bedoel net vir selfone? Ek het gou gaan 'search' en kry die idee dat die apps eintlik vir selfone bedoel is. Ek het 'n Samsung xcaliber en gaan dit ook daar oplaai.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
regal
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Sun Nov 03, 2013 1:02 pm
Re: Ghongskietkompetisie- 500m afmik met 200m zero
my favourite app is "shooting solution" daar is 'n free version wat hy gerus kan gebruik wat vir jou afmetings in mildot ook sal gee wat dit makliker gaan maak as om in cm's of inches te werk as hy vinnig 'n solution soek
francois
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Ghongskietkompetisie- 500m afmik met 200m zero
strelok sal tien teen een jou kruishaar he, dan wys hy sommer presies waar om te mik op haar
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Ghongskietkompetisie- 500m afmik met 200m zero
Ek sien hulle dui mildot op strelok aan.
Dankie Chevvy.
Dankie Chevvy.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Ghongskietkompetisie- 500m afmik met 200m zero
Om aan te sluit by Chevy, kan jy direk na JBM gaan.
http://www.jbmballistics.com/cgi-bin/jbmtraj-5.1.cgi

- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Ghongskietkompetisie- 500m afmik met 200m zero
Manufacturer: Nosler Description: Custom Competition™ HPBT
Caliber: 0.308 in Weight: 155.0 gr
Ballistic Coefficient: 0.450 G1 (ASM)
Muzzle Velocity: 2560.0 ft/s Distance to Chronograph: 5.0 m
Sight Height: 4.35 cm Sight Offset: 0.00 in
Zero Height: 0.00 in Zero Offset: 0.00 in
Windage: 0.000 MOA Elevation: 0.000 MOA
Line Of Sight Angle: 0.0 deg Cant Angle: 0.0 deg
Wind Speed: 10.0 kmh Wind Angle: 90.0 deg
Target Speed: 0.0 mph Target Angle: 90.0 deg
Target Height: 1.0 m
Temperature: 18.0 °C Pressure: 1028.00 mb
Humidity: 68 % Altitude: 133.0 m
Vital Zone Radius: 5.0 in
Std. Atmosphere at Altitude: No Pressure is Corrected: Yes
Zero at Max. Point Blank Range: No Target Relative Drops: Yes
Mark Sound Barrier Crossing: No Include Extra Rows: Yes
Column 1 Units: 1.00 in Column 2 Units: 1.00 MOA
Round Output to Whole Numbers: No
Output Data
Elevation: 6.932 MOA Windage: 0.000 MOA
Atmospheric Density: 0.07519 lb/ft³ Speed of Sound: 1122.3 ft/s
Maximum PBR: 286 m Maximum PBR Zero: 243 m
Range of Maximum Height: 135 m Energy at Maximum PBR: 1359.8 ft•lbs
Sectional Density: 0.233 lb/in²
Range Drop Drop Windage Windage Velocity Mach Energy Time Lead Lead
(m) (in) (MOA) (in) (MOA) (ft/s) (none) (ft•lbs) (s) (in) (MOA)
0 -1.7 *** 0.0 *** 2570.9 2.291 2274.4 0.000 0.0 ***
25 0.1 0.3 0.0 0.1 2516.6 2.242 2179.4 0.032 0.0 0.0
50 1.4 2.5 0.2 0.3 2462.9 2.195 2087.4 0.065 0.0 0.0
75 2.4 2.8 0.3 0.4 2409.9 2.147 1998.5 0.099 0.0 0.0
100 2.9 2.5 0.6 0.5 2357.6 2.101 1912.6 0.133 0.0 0.0
125 2.9 2.0 1.0 0.7 2305.8 2.055 1829.6 0.168 0.0 0.0
150 2.5 1.4 1.4 0.8 2254.7 2.009 1749.4 0.204 0.0 0.0
175 1.5 0.7 2.0 1.0 2204.2 1.964 1671.9 0.241 0.0 0.0
200 -0.0 -0.0 2.6 1.1 2154.4 1.920 1597.1 0.279 0.0 0.0
225 -2.1 -0.8 3.3 1.3 2105.2 1.876 1525.0 0.317 0.0 0.0
250 -4.7 -1.6 4.1 1.4 2056.6 1.833 1455.5 0.357 0.0 0.0
275 -8.0 -2.5 5.1 1.6 2008.7 1.790 1388.5 0.397 0.0 0.0
300 -11.9 -3.5 6.1 1.8 1961.5 1.748 1323.9 0.438 0.0 0.0
325 -16.5 -4.4 7.2 1.9 1915.0 1.706 1261.9 0.481 0.0 0.0
350 -21.8 -5.4 8.5 2.1 1869.1 1.666 1202.2 0.524 0.0 0.0
375 -27.8 -6.5 9.8 2.3 1824.1 1.625 1144.9 0.569 0.0 0.0
400 -34.6 -7.6 11.3 2.5 1779.7 1.586 1090.0 0.614 0.0 0.0
425 -42.2 -8.7 12.9 2.7 1736.2 1.547 1037.3 0.661 0.0 0.0
450 -50.7 -9.8 14.7 2.9 1693.5 1.509 986.9 0.709 0.0 0.0
475 -60.1 -11.1 16.6 3.0 1651.7 1.472 938.7 0.758 0.0 0.0
500 -70.5 -12.3 18.6 3.2 1610.7 1.435 892.7 0.808 0.0 0.0
525 -81.8 -13.6 20.7 3.4 1570.7 1.400 848.9 0.859 0.0 0.0
550 -94.3 -15.0 23.0 3.7 1531.6 1.365 807.2 0.912 0.0 0.0
575 -107.8 -16.4 25.5 3.9 1493.5 1.331 767.6 0.967 0.0 0.0
600 -122.5 -17.8 28.1 4.1 1456.5 1.298 730.0 1.022 0.0 0.0

Dankie .303, dit help baie. Ek gaan hierdie copy en paste en vir hom e-mail. Ek het Strelok afgelaai op my selfoon en probeer dit nou bemeester vir verdere gebruik.
Ek het die vroeere inligting reeds aan hom gestuur.
Dankie ook oom Pieter, ek gaan bietjie daar ook rondkyk.
Ek het die vroeere inligting reeds aan hom gestuur.
Dankie ook oom Pieter, ek gaan bietjie daar ook rondkyk.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Ghongskietkompetisie- 500m afmik met 200m zero
As jy nog n bietjie akurater wil wees kry die details van waar julle gaan skiet, soos jou temperatuur, druk en hoogte bo seespiel en sit dit in dan sal dit baie na aan korrek wees glo ek as jy jbm gebruik.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Ghongskietkompetisie- 500m afmik met 200m zero
Jy moet net jou hoogte van die middellyn van jou teleskoop na die middellyn van die loop mooi meet en invoer vir akkurate berekeninge.
Jannie Welman
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Ghongskietkompetisie- 500m afmik met 200m zero
O ja vergeet om dit te noem baie belangrik dat jy daardie mate reg het.