Tikka T3 Varmiter 25-06

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
PHSC_Petrus
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Thu May 08, 2014 11:57 am

Tikka T3 Varmiter 25-06

Post by PHSC_Petrus »

Hi Manne

Ek het n nuwe Tikka T3 Varmitter 25-06 gekoop en wil biki raad he oor herlaai.
100gr Swift Scirocco
1:10 twist
Sako Doppe
S365

ek het my eerste paar herlaai met n .020in (0.5mm) jump mar het nie goeie groepering gekry nie
ek sien daar is al baie gepraat oor die 25-06 so sal wardeur as iemand my biki meer raad kan gee
.223 CZ Ebony Edition
.243 Steyr Mannlicher
25-06 Tikka T3
30-06 Mauser
.375 H&H Winchester Safari Express
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Tikka T3 Varmiter 25-06

Post by JPS »

Hoor miskien by Geno,

Ek dink hy het al Scirocco's gelaai in sy 25-06.
SNIPER
Full Member
Full Member
Posts: 240
Joined: Mon Oct 19, 2009 6:49 pm

Re: Tikka T3 Varmiter 25-06

Post by SNIPER »

Middag ek skiet remington 700

100grn nosler
385
57.5grn

75grn hornady v-max
385
55grn

Loop soos blou trein.

Laat weet of jy reg kom.

Groete
SNIPER
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13586
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Tikka T3 Varmiter 25-06

Post by Capt. Yoda »

Ek glo nie een ou se lading gaan somer in n ander man se geweer werk nie.
Petrus kry jou spoed wat jou geweer daai swift skiet en kom gooi dit hier sodat ons kan kyk, gee ook jou loop lengte.As jy dop capacity kan meet sal dit ook goed wees.
Dan as jy jou spoed/lading het meet die max lengte wat jou magasyn kan vat dan laai jy 3 koels op daai lengte, dan laai jy 3 koels .2mm korter dan laai jy nog 3 koels nog .2mm korter en so aan (so 5 verskillende lengtes van 3elk)
Nou skiet jy hulle dan behoort jy te sien watse lengte werk in jou geweer.Die kans dat jy n lading uit Somchem se boek vat kruit in die dop gooi en n koel seat en n 1gat lading het is maar min.Gewoonlik moet mens se bq werk met seating diepe om daai gat klyn te kry.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
PHSC_Petrus
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Thu May 08, 2014 11:57 am

Re: Tikka T3 Varmiter 25-06

Post by PHSC_Petrus »

ek wardeur die replys sover.

nog biki info
ek het al 5 ladings probeer 52g 51,5g 51g 50,5 en 50g mar nog nie n goeie groep nie so dink ek moet speel met my jump mar is nie seker hoeveel nie, het al my ander gewere onder n 1/2 duim groep gekry sonder om met my jump te speel (.223, .243, 30-06, .375) gebruik tans n jump van 0.020inc (0.5mm) wat die lyman boek aanbeveel.

sal die spoed en max lengte ens post biki later.
.223 CZ Ebony Edition
.243 Steyr Mannlicher
25-06 Tikka T3
30-06 Mauser
.375 H&H Winchester Safari Express
PHSC_Petrus
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Thu May 08, 2014 11:57 am

Re: Tikka T3 Varmiter 25-06

Post by PHSC_Petrus »

ok het die naweek biki gan skiet en nogsteeds nie die heel beste groeperings gekry nie, dit lyk asof die 1mm jump beter werk as die 0.5mm jump, biki beter groeperings, sal mar 1.5mm en 2mm folgende moet probeer, is daar regtig niemand wat biki advies kan gee oor die jump nie?

Watse spoed moet ek vir kyk? sover beste groep by 3250
.223 CZ Ebony Edition
.243 Steyr Mannlicher
25-06 Tikka T3
30-06 Mauser
.375 H&H Winchester Safari Express
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Tikka T3 Varmiter 25-06

Post by Arnold »

Jy stel jou jump in te groot inkremente.

Werk 'n lading op met zero jump. Werk dan in inkremente van 0.2mm weg van die lands af. Daarnaa kan jy dit verfyn deur jump met 0.1mm aan te pas.
PHSC_Petrus
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Thu May 08, 2014 11:57 am

Re: Tikka T3 Varmiter 25-06

Post by PHSC_Petrus »

kan iemand dalk vir my se watse info julle nodig het vir quick loads dan gee ek dit vir julle en kry dan meer akurate advies
.223 CZ Ebony Edition
.243 Steyr Mannlicher
25-06 Tikka T3
30-06 Mauser
.375 H&H Winchester Safari Express
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Tikka T3 Varmiter 25-06

Post by Gawie(13mm) »

PHSC_Petrus wrote:kan iemand dalk vir my se watse info julle nodig het vir quick loads dan gee ek dit vir julle en kry dan meer akurate advies
Dagsê Petrus.

Gaan loer onder die herlaai afdeling. Daar is 'n hofie met QL en OBT en al die ander letters van die alfabet ;) .

Al die inligting wat jy nodig het is daar. Plaas dan jou inligting onder 'n nuwe hofie in die herlaai afdeling. Al die herlaaiers is nie noodwendig langafstand skieters nie en miskien mors jy jou asem onder die hofie.

Ek glo die manne sal jou dan mooi reghelp.

Groetnis.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Post Reply