Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by Louis Kriel »

Rikus as jy besluit op n Vortex Viper kan jy nie verkeerd gaan nie...Great scope! Kan nie praat oor die Zeiss nie, want ek het hom nie. Ek het nog net goed van Zeis gehoor behalwe die Terra wat jy in elk geval nie na kyk nie. Groete
rikus
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Sun Mar 03, 2013 3:20 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by rikus »

Louis
wat doen jy met jou vortex
Baanskiet
Nag jag
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by Louis Kriel »

Hy's op my splinternuwe 243 win. Gaan net vir jaggeweer kompetisie en springbok voorsit gebruik word. Wag nou al drie weke vir Redding dies.
immelmanw

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by immelmanw »

Louis Kriel wrote:Hy's op my splinternuwe 243 win. Gaan net vir jaggeweer kompetisie en springbok voorsit gebruik word. Wag nou al drie weke vir Redding dies.
Louis, ek wag al n jaar vir dies!
rikus
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Sun Mar 03, 2013 3:20 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by rikus »

Ai manne is dit nek of full sizing
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by Louis Kriel »

immelmanw wrote:
Louis Kriel wrote:Hy's op my splinternuwe 243 win. Gaan net vir jaggeweer kompetisie en springbok voorsit gebruik word. Wag nou al drie weke vir Redding dies.
Louis, ek wag al n jaar vir dies!
Hoe werk dit Willem, Redding het mos nie opgehou dies maak nie of het hulle? Jy het laas week gese die dies is amper hier. Is hulle al hier?
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by wlm »

immelmanw wrote:
Louis Kriel wrote:Hy's op my splinternuwe 243 win. Gaan net vir jaggeweer kompetisie en springbok voorsit gebruik word. Wag nou al drie weke vir Redding dies.
Louis, ek wag al n jaar vir dies!
Willem, jy moet gaan kyk by die nuwe S&O wat binnekort in J'burg oopmaak, dalk het hulle. ++>: ++>: ++>:
immelmanw

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by immelmanw »

Louis Kriel wrote:
immelmanw wrote:
Louis Kriel wrote:Hy's op my splinternuwe 243 win. Gaan net vir jaggeweer kompetisie en springbok voorsit gebruik word. Wag nou al drie weke vir Redding dies.
Louis, ek wag al n jaar vir dies!
Hoe werk dit Willem, Redding het mos nie opgehou dies maak nie of het hulle? Jy het laas week gese die dies is amper hier. Is hulle al hier?
Hi Louis, ek glo nie Redding het ophou dies maak nie.

Midway USa het na laasjaar se SHOT show vir Redding n U$ 8milj gegee, basies maak hulle nou een week dies vir Midway en en week vir die res van die wereld, dit sluit Sinclair en al die ander plekke soos ons in.

As julle dis dringend moet kry, prober Midway USA, ek het ook al vir my n die of twee van daar bestel.

Redding kan nie voorsien nie, ons order kon hulle na n jaar vul en nou is dit klaar. Die bestelling is laasweek afgelewer, nou word dit ingeboek, off site in ons DC.
Dan vul ons die laaste jaar se backorders, daarna gaan dit for sale in die winkels.

Groete
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by Louis Kriel »

My naam is op daar by julle, ek hoop ek kry! Dankie Willem
immelmanw

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by immelmanw »

Louis Kriel wrote:Tasco gaan nie gou antwoord nie, hy slaap! Julle sal hom moet inwag more-oggend rondom eenuur!
Louis, het TASCO iets oorgekom?
gho
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Sun Jul 28, 2013 8:41 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by gho »

Louis ek dink jou naam is so 'n paar rye onder myne. Soek al 3 mnde. Blykbaar kom hulle volgende week Kaap toe.
Hou uit, ek dink dis nou die tyd.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by Capt. Yoda »

Fishers & shooters in lichtenburg het n nuwe stel 243 redding delux dies op hul rak.R1000
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by Louis Kriel »

Dankie hoop dis nog Dinsdag daar!
immelmanw

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by immelmanw »

Louis Kriel wrote:Dankie hoop dis nog Dinsdag daar!
Louis, dan haal ek jou van backorder af?
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by Louis Kriel »

Wag eersWillem ek sal my self af haal as dit nodig is. Teen die tyd weet die hele wereld mos nou al vd dies!
immelmanw

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by immelmanw »

Louis Kriel wrote:Wag eersWillem ek sal my self af haal as dit nodig is. Teen die tyd weet die hele wereld mos nou al vd dies!
Louis, jy het gese ons gaan vir n lang ruk nie van TASCO hoor nie, het hy iets oorgekom?
Sien hy het soos mis voor die son verdwyn?
Klink of jy hom goed ken?

Groete
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by Louis Kriel »

Nee Willem ek weet nie wat van Tasco geword het nie, hy lees dalk iewers op oor scopes! Ek ken vir Tasco so goed soos jy! Ek wonder of hy n Japannese Tasco is of een van die goedkoper Chinese modelle?
immelmanw

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by immelmanw »

Louis Kriel wrote:Nee Willem ek weet nie wat van Tasco geword het nie, hy lees dalk iewers op oor scopes! Ek ken vir Tasco so goed soos jy! Ek wonder of hy n Japannese Tasco is of een van die goedkoper Chinese modelle?
Sorry Louis, dalk van jou skrywe gedink jy ken vir TASCO beter as die gemiddelde ou op die forum: jy het gese:Tasco gaan nie gou antwoord nie, hy slaap! Julle sal hom moet inwag more-oggend rondom eenuur! Last edited by Louis Kriel on Wed Apr 09, 2014 4:25 pm, edited 1 time in total.

Het vir my gelyk of jy weet TASCO kuier bietjie in die VSA,......dalk kon jy die TASCO agter die skerm se naam vir ons gee, hy is dan nou dood........ons almal wag vir sy jagfotos en om sy bo natuurlike kennis van scopes met ons te deel........aai, ons mis hom.
Groukat
Full Member
Full Member
Posts: 175
Joined: Sun Jun 09, 2013 7:42 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by Groukat »

Louis Kriel wrote:Een ding wat mens op bedag moet wees by vortex viper is die baie dun kruishaar op die vplex reticle. Ek het n "fine duplex" op my leupy vx3 en die Vortex se kruishaar is dunner as die leupy sn. Dit pla my nie want ek hou van n dun kruishaar, maar dit mag pla vir nag skiet.

Rikus,

Ek het self 'n Vortex Viper 6.5-20by50 op my .243 wat ek in die vlaktes gebruik en vir nag skiet.

Dit is 'n fantastiese scope en ek het al baie jakkalse met hom geskiet, sy glas is baie duidelik. Maar ek moet saam Louis stem dat sy kruishaar baie baie dun is en dit mag sekere manne pla dit hang af wat jy gewoond is.

Ek het besluit op die vortex agv waarde van geld en ek gebruik die kaliber om ook in die dag lang skote op blesbokke te vat (hier werk die fyn kruishaar lekker).

As jy se' net vir nag skiet sal ek die Zeiss met growwer kruishaar aanbeveel.

Dis net my opinie al is my posts nog min.

Groete
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by Louis Kriel »

Groukat ek steur my nie aan min posts nie, mens kan mos gou aflei as iemand uit ondervinding praat!
Groukat
Full Member
Full Member
Posts: 175
Joined: Sun Jun 09, 2013 7:42 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by Groukat »

Dankie Louis,

Net so vinnig iets exstra.

Soos ek gese' het het ek die Viper op my .243. Die kruishaar pla my nie, maar 'n vriend van my het een aand 2 uit 4 jakkalse mis geskiet wat ek in geroep het (gelukkig op sy plaas). En hy het gekla oor my kruishaar.

Nou my my storie wat ek eintlik wil se', as 'n fyn kruishaar jou pla moet 'n man kyk na die nightforce varmint wat op huntex was.

Iemand kan my dalk help met die model en vergrooting, maar die prys was R14000 en ek het deur hom gekyk en moet se' dai is iets om na te kyk vir nag skiet. Kruishaar baie eenvoudig maar bietjie dikker en die glas is duidelik ek weet dit was 'n by56.

Ek weet nie of dit net 'n huntex prys was nie, maar dai scope is nice en laat my soms dag droom.

Groete
groukat
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by Swys14 »

Ek het self vir my 'n Vortex Viper 6.5-20x50 PA gekry wat ek op die Nosler gesit het. Sal laat weet hoe dit gaan. Ek dink dis puik waarde as jy so na die opinies kyk en reviews lees. Ek het die v-plex gekry met daardie wye fyn kruishaar.
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by Louis Kriel »

Swys hoe loop die Nosler? Laat weet asb.
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by Swys14 »

Louis Kriel wrote:Swys hoe loop die Nosler? Laat weet asb.
sal so maak, noggie geskiet nie, hopelik binnekort het ek my matryse en kan ek begin laai
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: Zeiss Duralyt vs Vortex Viper

Post by Swys14 »

Louis Kriel wrote:Swys hoe loop die Nosler? Laat weet asb.
met die loop se inskiet het dinge al belowend gelyk - en ek geniet daai scope ook.

ek gaan binnekort begin met lading ontwikkeling, 85gr Sierra GK.
Post Reply