Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
M.L
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Tue May 06, 2014 11:41 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by M.L »

Goeie dag Almal

Marius is die naam, kom van Centurion.
Onlangs weer .308 aangeskaf, nadat ek een van die arme drommels was wat my van my geweer ontslae geraak het daai tyd toe die wette verander het.

Leer graag en hoop om lekker jag pklekke te ontdek ...
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by ROBBIE1 »

Welkom al julle manne, julle gaan dit geniet, dis n puik forum die!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Wouter Roets »

Welkom aan al die Manne en Mannine wat die afgelope tyd hulle buiging hier op Jaracal gemaak het. Geniet julleself gate uit en raak sommer gou deel van die familie hier om die vuurtjie.

Groetnis
Wouter
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Baie Welkom aan al die nuwelinge, geniet dit hier saam ons !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
willemakou
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 252
Joined: Mon Jan 30, 2012 8:19 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by willemakou »

Welkom Almal! Bennie, jy oppas met die dogters op die forum......paar manne wat gevaarlik is ::)
hunter74
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Thu May 30, 2013 4:39 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by hunter74 »

Welkom aan al die nuwe lede.

Geniet dit hier.

Groete.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Carl »

Welkom nuwe manne. Bennie ek is bly jy het hier aangesluit, ek het jou genooi daar by Gunsite.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Copper
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Wed Apr 30, 2014 3:10 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Copper »

Middag Almal....
Ook n newby hier op JARACAL.
Geniet die forum terdee!!
Bly in die Kaap, waar wild duur en jaggeleenthede min is.............
.22 BRNO, 243 BRNO, 264MAG SAKO, 270 K98 Deluxe Musgrave, 375 H&H Mag BRNO, 12-Boor, 410 Haelgeweer, .38 Rossi
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Johan Nel »

Hallo Copper,
Welkom hier op die forum. Ek bekyk die avatar foto van jou, nou wonder ek of jy daai haai met die kaal hande gevange het... ++>:
Ek hoop jy geniet elke oomblik hier op die forum terdee.

Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Kingy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 252
Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Kingy »

More mense

Eks nuut hier, hoop om baie te leer by julle.
Afkomstig van Worcester
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by vriell »

Welkom ! Glo my as jy iets omtrent jag en wat daarmee saamgaan inligting soek dan is dit die plek vir jou.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
Copper
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Wed Apr 30, 2014 3:10 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Copper »

HAHA, dankie Johan!!
Met n stok gevang 300m van die kant, maar moes hom vashou vir n kiekie!!
Moet se, ek geniet die forum baie
.22 BRNO, 243 BRNO, 264MAG SAKO, 270 K98 Deluxe Musgrave, 375 H&H Mag BRNO, 12-Boor, 410 Haelgeweer, .38 Rossi
stonie
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Sat Dec 24, 2011 6:57 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by stonie »

Hallo daar.
Het al 'n rukkie terug hier aangesluit. Het egter lanklaas kans gehad om hier
te "browse". Is 'n boog jagter wat lanklaas kans gehad het om te gaan jag.
Die liefde daar voor gaan egter mos nie dood nie???
User avatar
Sybrandz
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Sun Feb 02, 2014 9:41 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Sybrandz »

Welkom aan al die nuwe manne.
.177 Bsa .22 Norinco .300 Win Mag Ruger/Mauser, 12br CBC, 9mm Glock 26.
JLShapShoot
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Thu May 15, 2014 9:20 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by JLShapShoot »

Hi Almal, ek is Jacques.
Ek is van Pretoria maar het einde laasjaar bietjie Kaap toe getrek en ons by nou hier in `n pragtige deel genaamd Riebeek Kasteel.

Ek is mal oor jag en teiken skiet en streef alles na om my akkuraatheid te verbeter.

Sien uit na al julle manne se insig en ondervinding.

Ekt `n interesante post oor herlaai in humiditeit opgesit vir die wat belanstel.

Groete,
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Johan Nel »

Hallo Jacques,
Welkom hier op die forum.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
mikevissie
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Sun May 18, 2014 4:48 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by mikevissie »

Hi daar. MIke van die Paarl. Het sopas aangesluit maar het die forum baie gebruik vir my navorsing om te bepaal wat om te koop. Sien baie uit om van julle te leer. Groete
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Dagsê Mike van die Paarl. Welkom en dalk loop ons mekaar hier êrens raak.
Wat het jy toe gekoop?
RUDI S

Re: Nuwe aansluitings

Post by RUDI S »

HELLO.Manne eks nou al n rukkie opdie forum.dog ek stel mynet voor.eks van Springfontein in die vrystaat.Skiet ok so nou en dan n paar bokke,en varke,en ja.n jakkie kom ok om.ek geniet die forum en al die manne se planne en idees.Groete RUDI SKOG
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gawie(13mm) »

Welkom aan al die nuwe manne.
Glo julle gaan dit geniet by ons kampvuur.

Mike, met jou aansluiting is agt van die 20 skuts in die Paarl nou op die forum. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by jamalley »

Welkom aan al die nuwe manne - BennieM, ek is bly om te sien daar is nou iemand naby my ook op die forum - kontak my gerus by nul agt twee 444 1836, dan gesels ons bietjie
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Piet Pille »

Baie welkom aan al die nuwelinge.
Lekker as die familie so groei.
Neels Louw
Full Member
Full Member
Posts: 148
Joined: Wed May 21, 2014 7:29 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Neels Louw »

Hallo mede jagters

My naam is Cornelis Louw. Ek bly in Windhoek, Namibie maar is uiteindelik n Kapenaar gebore in die Karoo en besonders lief vir jag en herlaai van ammunisie, ook skiet ek so nou en dan n paar jakkalse. Ek weet dat ek baie gaan leer uit hierdie forum soos ek alreeds gedoen het. Daar is geen plaasvervanger vir "hands-on" ondervinding nie.

Groete

Cornelis Louw
Monster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 363
Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Monster »

Hi Kerels

Ek jag al lank boog maar begin nou oor skakel geweer jag toe. As alles mooi loop kry ek my compentency en dan gaan die geweer lisensie begin. Hoop ek kan by almal leer.
User avatar
Toitjie
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Mon May 26, 2014 7:08 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Toitjie »

Dagsê aan almal.

Ek's Deon van Mosselbaai in die Weskaap. Geniet die jagveld baie. Gaan ma meestal in die Ooskaap jag. Het ook die herlaai ding begin a.g.v. my .303, nou ook besig met .243. Dis 'n puik forum waar 'n mens baie kan leer. Ook 'n lid op die Hunt SA forum.

Groete.
.300 Howa Win Mag/Silencer
.243 Interarms/Silencer
12br Semi Auto Shotgun
9mm CZ 83
.22 Norinco rifle/Silencer.
Glock 17
S&W M&P15 5.56 1/9".
Howa 6.5 Creedmoor
Post Reply