Hi
Het vanoggend n groepering op 100m gaan skiet met koels wat ek gelaai het vir my 222 (55gr v-max , kruit 365 23.2gr) en het toe agtergekom dat die vertikale lyn 100% inlyn is, maar die horisontale lyn verskil met anderwoorde die horisontale skote le op mekaar so 10mm gaping (3 skote) wat kan rede hiervoor wees.
Dankie
SmitH
Wat kan die rede hiervoor wees
-
Pieter101
Re: Wat kan die rede hiervoor wees
Weet nie wat die rede is nie, maar hoekom skiet jy nie S321 nie? Op die selfde 55gr V-Max 23.2gr. Speel dalk met jou puntdiepte ook; dalk sal it help.
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Wat kan die rede hiervoor wees
As ek jou reg verstaan het jy 'n groepering van 10mm geskiet met die gate langs mekaar of is dit 'n 30mm groep met 10mm spasiering?was daar inige wind betokke? ek neem aan jy het S335 bedoel en nie S365 nie.
Raynie
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: Wat kan die rede hiervoor wees
Jammer my fout dit was 321 kruit en die skote was onder mekaar met 10mm gapings en nie langs mekaar nie wind was n ligte wind
SmitH
SmitH
-
jmb
Re: Wat kan die rede hiervoor wees
Soos ek verstaan is horisontale afwyking 'n funksie van totale patroon lengte. D.w.s. hoe ver jou punt van die "lands" in die loop is. Vertikaal is gewoonlik lading.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Wat kan die rede hiervoor wees
Stem saam met Jmb. Wat is jou sprong na die groewe toe?
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Wat kan die rede hiervoor wees
Dit kan enige een van die twee wees lading of seating dept,maar soos my geleerde vriende noem dis as n reel die antwoord, kies jou lading en speel met die seating dept, moet nie die 2mm weg van die langs g-spot miskyk nie, Die baie keer of in die lands of baie naby of in die omgewing van 2mm weg , weereens my eravring..
Greetings
Jacques
Greetings
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Wat kan die rede hiervoor wees
Jacques
Meeste van my sweetspots kry ek op 1mm en korter, maar meestal op n 1mm sprong. Verminder jy jou lading as jy jou TPL korter maak. Rede hoekom ek vra is dat die spoed noggal redelik klim as die TPL met n 1mm verkort word. Die artikel oor die nodes van lope se ook dat as die TPL korter gemaak word van 1mm sprong, hy deur fases gaan en dan weer klein word op n tyd. Hy se ook om te kyk om jou lading te verlaag om sodoende vir die hoer druk,spoed te kompenseer. Is dit ook jou ervaring?
Groete
Wout
Meeste van my sweetspots kry ek op 1mm en korter, maar meestal op n 1mm sprong. Verminder jy jou lading as jy jou TPL korter maak. Rede hoekom ek vra is dat die spoed noggal redelik klim as die TPL met n 1mm verkort word. Die artikel oor die nodes van lope se ook dat as die TPL korter gemaak word van 1mm sprong, hy deur fases gaan en dan weer klein word op n tyd. Hy se ook om te kyk om jou lading te verlaag om sodoende vir die hoer druk,spoed te kompenseer. Is dit ook jou ervaring?
Groete
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Gerard
Re: Wat kan die rede hiervoor wees
Wanneer 'n groep dominant vertikaal is, begin soek ek die rede by die ammunisie. Dominant horisontale groepe is gewoonlik wanneer daar iets aan die geweer skort. Dit is nie 'n absolute riglyn nie maar is 9 uit 10 keer 'n goeie beginpunt.
Skiet oor 'n kronograaf en sien wat die onderskeie snelhede is. As skote met dieselfde snelheid bymekaar is en skote wat groot verskille toon string vertikaal, moet jy probeer uitwerk hoekom die snelheid verskille daar is. As die string vertikaal is maar die snelhede is bymekaar (binne 20/30vps), is dit iets aan die laaimetode wat haper. Dan moet mens maar op 'n georganiseerde manier begin krap en elimineer aan die moontlike oorsake.
Skiet oor 'n kronograaf en sien wat die onderskeie snelhede is. As skote met dieselfde snelheid bymekaar is en skote wat groot verskille toon string vertikaal, moet jy probeer uitwerk hoekom die snelheid verskille daar is. As die string vertikaal is maar die snelhede is bymekaar (binne 20/30vps), is dit iets aan die laaimetode wat haper. Dan moet mens maar op 'n georganiseerde manier begin krap en elimineer aan die moontlike oorsake.
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: Wat kan die rede hiervoor wees
Dankie vir julle almal se insette sal die week rondspeel met lading en kyk wat gebeur sal laat weet
SmitH
SmitH