Zeiss HD5 2-10x42 vs. Swarovski Z3 3-10x42
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Hi julle
Ek wik en weeg om n nuwe teleskoop vir my 7x57 te kry en sy huidige oukie na my 243 toe te skuif wat nou scope loos is. Die 7x57 is maar my "go to" geweer vir alles wat ek mag skiet voor die wet my verplig om die 404 in te span. Ek beperk myself maar tot 200 meter met hom maar het darem ook al n paar sprinkbokke met hom geroer op langer afstande. Meeste van sy werk gebeur in die bosveld. Ek kyk na die twee bogenoemde teleskope as opsies. Het enige iemnd hulle al langs mekaar vergelyk en wat was julle gedagtes.

.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Zeiss HD5 2-10x42 vs. Swarovski Z3 3-10x42
Glo jy nie kan n fout maak met een van die twee nie.Kyk ook na Leica se 2.5-10x42
Beste sal wees om deur al twee die scopes te kyk en dan die een te koop wat vir jou die beste lyk, elke ou se oe verskil maar hulle is top scopes

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Zeiss HD5 2-10x42 vs. Swarovski Z3 3-10x42
Ja my kop staan na die Z3 3-9x36 toe vir die 7x57- dis n meer kompakte scope- sal bietjie rondbel vir pryse
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Zeiss HD5 2-10x42 vs. Swarovski Z3 3-10x42
Dries da word een op forum adverteer vir R10 500, dis nou n Z3 met BRX kruisie.
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Zeiss HD5 2-10x42 vs. Swarovski Z3 3-10x42
Dankie! Het die 3-9 x 36 opgespoor vir R8500- sit nou en wik en weeg
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Zeiss HD5 2-10x42 vs. Swarovski Z3 3-10x42
Dis n baie goeie prys.Dries101 wrote:Dankie! Het die 3-9 x 36 opgespoor vir R8500- sit nou en wik en weeg
Koop koop koop
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Zeiss HD5 2-10x42 vs. Swarovski Z3 3-10x42
Gedoen (-, Eina my beursiePappabeer wrote:Dis n baie goeie prys.Dries101 wrote:Dankie! Het die 3-9 x 36 opgespoor vir R8500- sit nou en wik en weeg
Koop koop koop
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Zeiss HD5 2-10x42 vs. Swarovski Z3 3-10x42
Geluk Dries, jy het 'n goeie koop gemaak, jy sal nie spyt wees oor dit nie.Dries101 wrote:Gedoen (-, Eina my beursie
Daai eina is oor 'n paar maande heeltemal weg en die hongerpyne ook.
Geniet die nuwe glase.
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Zeiss HD5 2-10x42 vs. Swarovski Z3 3-10x42
Die probleem is hoe om hom in die huis te kry sonder dat vroulief oplet
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Zeiss HD5 2-10x42 vs. Swarovski Z3 3-10x42
Dries101 wrote:Die probleem is hoe om hom in die huis te kry sonder dat vroulief oplet
Nee daai is maklik.Maak net die gewere skoon en krap da in die helraai kamer dan woeps waps is hy op.As ma vra dan se jy jy verander net die scopes op die gewere bq
Of jy en n pel het scopes geruil.Wonder hoeveel scopes het ek al met mense geruil wat ek nie eers ken nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Zeiss HD5 2-10x42 vs. Swarovski Z3 3-10x42
Dries101 wrote:Die probleem is hoe om hom in die huis te kry sonder dat vroulief oplet
Maklik.
Maak soos n kennis van ons op Stellenbosch. Elke keer, wat gereeld is, wat hy n nuwe gun koop, sit hy die besem in n geweersak en loop by die huis uit. Dan sê hy vir sy vrou die wapensmid gaan gou n verstelling maak aan die geweer.
Dan gooi hy die besem terug oor die muur, en kom met die nuwe roer terug kluis toe. Vanaand knik hy maar net kop as die vrou kla oor hoe die tuinboy altyd die besem op die gras vergeet...
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Zeiss HD5 2-10x42 vs. Swarovski Z3 3-10x42
Ja nee lyk my ek is nog n amateur in die proses
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Zeiss HD5 2-10x42 vs. Swarovski Z3 3-10x42
geluk met die koop, daai scope en die 7x57 is 'n puik combo
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Zeiss HD5 2-10x42 vs. Swarovski Z3 3-10x42
Dankie ek hou maar van die klein ligte oukie op die 7x57. Dit lyk net reg. sal hom seker vrydag kry en hom dan so via die herlaai tafel die huis in smokkelSwys14 wrote:geluk met die koop, daai scope en die 7x57 is 'n puik combo
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Zeiss HD5 2-10x42 vs. Swarovski Z3 3-10x42
Dries waar het jy die Z3 gekry vir daai prys?
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Zeiss HD5 2-10x42 vs. Swarovski Z3 3-10x42
Hi, by Zimbi books in Pta.Louis Kriel wrote:Dries waar het jy die Z3 gekry vir daai prys?
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Zeiss HD5 2-10x42 vs. Swarovski Z3 3-10x42
Lekker ek het ook my laaste scope by hulle gekoop! Pryse is baie billik.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Zeiss HD5 2-10x42 vs. Swarovski Z3 3-10x42
Lekker ek het ook my laaste scope by hulle gekoop! Pryse is baie billik.
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Zeiss HD5 2-10x42 vs. Swarovski Z3 3-10x42
Ek het vandag die geleentheid gehad om beide die zeiss 2-10 en swaro 3-10 Met mekaar te vergelyk op die toonbank. So niks wat ek hier noem is meer as net observasie nie en dus maar oop vir opinie. Die swaro is seker so 2-3 cm korter as die zeiss en die oogstuk is ook meer kompak- lees die zeiss sin is genuine groot wat dalk n pyn kan wees met n slot wat gaan vashak. So jou ringe moet die regte hoogte wees.
Dit voel so in die hand of die zeiss omtrent 50 of meer % swaarder as die swaro is.
Die swaro verstel baie glader op beide die vergroting en fokus stuk.
Beide die turrets op die teleskope verstel baie goed onder die hand.
Ek hou nogal van die zeiss se "look" lyk of hy besigheid bedoel, meer bokserig as die swaro wat n vloeinde klasieke "look" het. Die zeiss gaan mooi op die regte wapen lyk waar die swaro mooi op n klasieke houtkolf geweer gaan lyk.
Ek het op beide 4x en 10x die teleskoope vergelyk so teen die muur nadat ek die focus vir my oe gestel het. Die eye relief op beide is maar dieselfde maar ek kry die gevoel dat die zeiss sin korter is op die hoogste vergroting as die swaro. Die oog boks vir die zeiss is kleiner. Maw as jy jou kop links of regs skuif kry jy vinniger n tonnel of vol swart op die zeiss. So teen die muur vertoon die swaro skerper en helderder vir my as die zeiss- op beide vergrotings. Prysegewys kan jy die zeiss vir so 10-15% goedkooper kry as die swarovski as jy rondkyk.
Beide is regtig van die beste teleskope wat ek nog deur geloer het. Ek kan geen komentaar lewer op hoe hulle gaan hou op n geweer of hoe hulle opties is in swak lig en langer afstande nie. Maar op die oog af, as jy n ligte kleiner teleskoop soek vir n klasieke wapen is die swarovski die beste keuse en as gewig jou nie plae nie en jy soek iets vir n moderne wapen dan sal die zeiss mooi werk.
In opsomming in my oe is die swarovski n " beter" teleskoop maar dis my indruk van n toonbank loer en hy is so bietjie duurder so n mens moet dit verwag-alhoewel ek dink hulle direk met mekaar kompiteer. Ek het so vinnig deur n zeiss terra ook geloer maar daar is n groot verskil tussen hom en die hd5. En as jy h zeiss man is kan jy nie verkeerd gaan met die hd5 nie.

Dink jy het dit baie mooi bymekaar gevat Dries en dankie vir die skryf.Ek is self n zeiss man maar selfs n zeiss man sal dom wees as hy se die swaro is nie n baas van n scope nie en soos jy se die swaro het daai klasieke look.In baie swak lig glo ek al2 sal goed doen maar agter in my kop dink ek die swaro het bq beter glas
.Glo jy heg die regte een gekoop.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Zeiss HD5 2-10x42 vs. Swarovski Z3 3-10x42
Dankie- het gedink dat dit lekker sou wees om die twee te vergelyk. Wens ek het die geld gehad om altwee te koop en n ordentlike vergelyking te doen. mens kan seker maar droom...
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery