algemene jakkals vra
-
Jaktrap
- Sr. Member

- Posts: 294
- Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm
Re: algemene jakkals vra
Louis se vraag interresseer my nog. Ek wonder of hy na jakkalse of die grondeienaar verwys.
Albei is ewe moeilik dink ek.
Ek het al n ander pro se antwoord op so n boer se versoek om probleem te kom oplos gesien
Stel dit so. Die boer het nie gedink dit is snaaks dat hy moet bloei nie maar soms leer die mense eers as hul beursie so bietjie seerkry.
Dit is belangrik dat boere en hul werksmense moet weet hoe om neste te hanteer.

Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: algemene jakkals vra
Cobus,
Een aand op 'n plaas 'n kwaai tjank gehoor, lank aangehou, ry toe nader, kry vir vlekkie in 'n yster langs 'n pad. Net gestop, kom een met 'n spoed in, klap hom, en sit so 100m van die yster af, die raak toe stil behalwe vir so sagte tjank / kreun geluid waneer hy trek op die ketting. Nog 3 daardie aand langs daai een geskiet.

Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: algemene jakkals vra
Jakkal 1 Nico 0 dit was m!@#$%r koud agter op die stoel ek het maar handoek ingegooi vandag
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: algemene jakkals vra
Geno, is jy nou 'n voorsit jakkalsjagter met nagsig? Werk dit baie goed?Geno wrote:Ek sou weer gladnie roep nie. Soek hulle drinkplek, en sit hulle voor met nagsig (deesdae se jakkalsjagters het mos almal nagsig... hahaha).
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: algemene jakkals vra
Oom Louis.
As die jakkalse reeds roepsku en ligsku is, sou ek dink dat die minste steuring in die veld sal werk.
Forumlid Suidwes gebruik die voorsit metode redelik suksesvol.
Ek raai maar. Ons jakkalse is mos ligte gewoond...

Goed, beter, 6millimeter!
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: algemene jakkals vra
Gisteraand was dit leeu koud agter op die stoel ek was warm aangetrek bolangs maar die bene en veral my voete het koud gekry Ek was so bietjie stupid en moes die freezer suit saam gevat het maar wat doen ek met my voete stap kouse en Wolverines het niks gehelp nie
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: algemene jakkals vra
Skaapwol pantoffels....NicoSmit wrote:Gisteraand was dit leeu koud agter op die stoel ek was warm aangetrek bolangs maar die bene en veral my voete het koud gekry Ek was so bietjie stupid en moes die freezer suit saam gevat het maar wat doen ek met my voete stap kouse en Wolverines het niks gehelp nie
- jeep
- Jr. Member

- Posts: 61
- Joined: Wed Jul 06, 2011 9:37 pm
Re: algemene jakkals vra
naand se manne
ek het iets anders as jaakkelse om met julle te deel
kom nou van middelburg af het n wonderlike mighty men gehaad wonder hoefeel van julle was daar
wil almal van julle aan moedig om plan te maak om volgende jaar daar te wees dis awsome manne regtig
AMEN!!!!!!!!!!!!!!!!!

Doepie01
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Thu May 13, 2010 11:55 pm
Re: algemene jakkals vra
Naand manne
Ek het gisteraand gaan roep tussen my lammerooie waar die black-sam my lammers vang. Gewone moeilike tyd manier. Eers begin met "Haas Pieter" vir so 20 min en toe oorgeskakel na "klein hasie combo" vir nog so 20 min. Het baie stiltes gebruik. Roep toe "Jak alleen". Jakkals antwoord my toe dadelik redelik aggressief so 1km reg windop. Daai wha wha roep. Het ook nie geklink of hy beweeg terwyl hy antwoord nie. Ook geen maat gehad wat saam antwoord nie.
Ek het toe vir 20 min niks geroep. Net gelig. Speel toe Springbok kombo vir n rukkie. Na omtrent so 90 min op staanplek roep ek toe "Jak alleen" en antw met Vlekkie E. Bokkerol. Niks. Wag nog 20 min en sluit af met Mooihuil. Steeds niks.
Wil net graag weet wat ek verkeerd gedoen het dat die jakkals verdwyn het na die eerste antwoord. Die jakkals kon my nooit geruik het nie, behalwe as ek hom nie gesien het nie.
Ek het omtrent 6 maande terug in dieselfde kamp geroep en daar het toe niks ingekom nie. Ek het regtig baie dom op die stoel gevoel en het nie geweet wat om te doen nie. Die tyd was so 23h00 en die maan was nog nie op nie.
Raad asb manne
Mooi bly

- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: algemene jakkals vra
Doepie
In daai geval sou ek geskuif het in sy rigting en daar met n ander kos klank as op vorige staanplek begin het. Ek sou ook bietjie baklei klanke inmeng, kat/jak baklei of bakoor/jak baklei werk goed vir my.
Die rede hoekom hy verdwyn het kan dalk wees dat dit n jonge is, nog nie eie gebied nie, hy antwoord terug maar beweeg weg en vermy konfrontasie. Dit kan dalk ook wees dat dit wel jakkals is met eie gebied, maar jy was buite sy gebied.
Hoop nie ek praat teveel twak nie
Groete Alex

- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: algemene jakkals vra
dup
dalk was jy nie in sy kern nie?
maar, ja, dit is maar wat hier ook nou gebeur! hhy skree, en dan net weg.
nader ry is belangrik nou.
ek twyfel of daar regtig 'n manier is om daai ouens in te roep.
ry nader, en jag hom tot jy hom het.
iewers maak hy 'n fout

HOU HOM DAAI DIKTE
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: algemene jakkals vra
Cassie, net so.
Soos Roger altyd se, ons kan elke keur n vout maak, hy moet net eenkeur n vout maak.
Groete Alex
Soos Roger altyd se, ons kan elke keur n vout maak, hy moet net eenkeur n vout maak.
Groete Alex
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: algemene jakkals vra
Louis
Op jou laaste vraag. Ek dink ek sal my roep metode selfde hou as wat ek beskryf het moontlik net so tussen die kosklank voor my jakkals roep so twee of drie keer vir baie kort n stukkie van Tafjak8 ingooi.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Doepie01
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Thu May 13, 2010 11:55 pm
Re: algemene jakkals vra
Cassie en Alex
Dankie vir jul raad. Het ook nogal in daardie rigting gedink. Ek het maar net die ou probleem van Buurman se heining so ek kannie nader ry nie. Wil nie te gou praat nie maar hy het nog nie weer gevang nie so dalk was dit n jonge wat bietjie geskrik het. As hy egter weer vang gaan ek daai metode van jou probeer Cassie, waar jy die skaap skuif en lam roep.
Mooi bly
Dankie vir jul raad. Het ook nogal in daardie rigting gedink. Ek het maar net die ou probleem van Buurman se heining so ek kannie nader ry nie. Wil nie te gou praat nie maar hy het nog nie weer gevang nie so dalk was dit n jonge wat bietjie geskrik het. As hy egter weer vang gaan ek daai metode van jou probeer Cassie, waar jy die skaap skuif en lam roep.
Mooi bly
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: algemene jakkals vra
Ek is baie impress met my nuwe Rudolph 4x12x50 het hom vannaand gaan uit try en 2 jakke gaan op laai
-
Groukat
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Jun 09, 2013 7:42 pm
Re: algemene jakkals vra
Geluk Nico,
Hom gesien by huntex,
lyk na goeie waarde vir geld.
lekker om te kan sien in die nag
Hom gesien by huntex,
lyk na goeie waarde vir geld.
lekker om te kan sien in die nag
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: algemene jakkals vra
Ek was eers bang dat sy recticle te dun is maar ek was gewoond aan die Nikon s'n hy wys mooi in die aand
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: algemene jakkals vra
Geluk Nico!
Vertel sommer ook wat het jy gedoen om daai 2 te laai asb.
Groete Alex
Vertel sommer ook wat het jy gedoen om daai 2 te laai asb.
Groete Alex
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: algemene jakkals vra
Ons het sterk skemer in die skaap kamp ons staan gemaak en vir 'n ruk net gesit en toe 'n jakkals alleen gespeel .Nie lank daarna nie toe trek die local jakkals koor los . Ek het hulle terug geantwoord en een het sommer naby sy misnoe te kenne gegee dat ek so naby hom sit .Het toe maar my mond gehou en kort kort gelig in daai rigting en toe begin springhaas speel maar toe kom al wat 'n springhaas in dit het soos 'n dorp se liggies gelyk met al die oë.stiltes tussen in en toe begin met steen bokkie .Dit was nie lank daarna nie toe wals daar 'n jong tefie daar aan sy was defnitief 'n 2013 model .Die nuwe scope het haar mooi opgetel en toe die skoot klap was die bekende doep daar .Gelukkig het ek kop gehou en die lig heeltyd in die skiet rigting gehou en die optel was baie maklik .Maar kyk toe klap my tanne teen mekaar van die koue ek het my Freezer suit baaidjie en my dik baadjie by die huis vergeet dit was toe die einde van my roep sessie .Ons het vir oulaas so draai gery deur die kamp toe ek die jakkals se oëoptel waar hy reguit op pad was na waar ons gestaan het. Ek moes vir hom skree hy moet stop of ek skiet en toe hy stop het het die skoot geloop ek het net vergeet om hom te sê dat ek baie jok . Ek skat die ou was so tussen 4 en 5 jaar oud as ek so na sy ivore gekyk het .Op pad terug na die boer se huis het ons verby die skaap kraal gery en 'n warm gevoel het deur my getrek toe ek daai klein dag of 2 oue lammertjies sien en ek weet daar is 2 minder skaap vangers in hulle omgewing gisteraand .Ons moes seker nog 'n rukkie langer gestaan het maar die Winter is nou hier en ek sal maar 'n lysie moet begin maak oor wat alles moet saam gaan.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by NicoSmit on Wed Apr 30, 2014 9:27 am, edited 1 time in total.
-
Groukat
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Jun 09, 2013 7:42 pm
Re: algemene jakkals vra
lekker nico
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: algemene jakkals vra
Nico
Ons is mos hier om van mekaar te leer, gou 2 vrae.
1. Hoekom het jy met n jakkals klank begin?
2. Toe jy die teef klaar geskiet het, het jy nog geroep of lig op haar gehou en gaan optel?

Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: algemene jakkals vra
Mooihuil works again. Went out last night, got a good response to jakhuil after 30min of food. Nothing in after 1hr, moved in direction of reply. Found one on the way, shot her, picked her up and moved off 200m. Sat 10 min then played mooihuil, 15-20 min later he came to have a look. Both 2013 models. I think that they were the pr that answered but were scared to come in.
-
Doepie01
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Thu May 13, 2010 11:55 pm
Re: algemene jakkals vra
Well done Wayne. Glad you got them. If I may say something, I think you scared the shit out of them with Jakhuil. That is why they did not come in. Anyway, they are dead, doesn't matter how. Congrats!
-
Doepie01
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Thu May 13, 2010 11:55 pm
Re: algemene jakkals vra
Manne help tog asb. Ek is op soek na 2 klanke. Javelina en Tossels 3. Javelina het ek gehad op n stadium maar is nou weg. Ek het omtrent 4 van Heinrich se CD's, 2 van Tafjak en een van Louis en FoxPro se klanke maar kry dit nerens. Sien dit ook nie op die aanlyn winkel nie. Enige idee?
Mooi bly
Mooi bly
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: algemene jakkals vra
Doepie, I shot a bitch in the same area last wk and the male has on 3 occasions shouted back and stayed in a kloof, so I thought WTF, try something a bit more aggressive as it is pairing time, but as you said...I did, but I got the others, he will make a mistake sometime.