algemene jakkals vra
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: algemene jakkals vra
Ruan
Vat jou GPS en gaan loop met jou voete-elke plek waar jy spore,mis en piebosse sien merk jy op jou GPS-jy sal sien jy begin min of meer 'n sirkel te sien op jou GPS-die neste sal aan die warm kant in die meeste gevalle wees binne in daai sirkel.
Met daai tipe ding is Neil Viljoen 'n koning-gaan luister na sy kursus en dan doen jy ook 'n roepkursus by iemand soos Taffie.
Henry
O ja en soos Cassie jou sal sê--SORG DAT JOU TOOLS REG IS VIR ROEP!!!!!!!!!!

Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: algemene jakkals vra
Neem aan jy het nog nie 'n jakkals gehoor wat in 'n yster gevang is nie?(langste wat ek ooit 'n jak hoor skree het met af linkerpoot was dalk 10sek)
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: algemene jakkals vra
Dit het ook vir my gewerk nou die aand Ek het hom so eenkeer laat skree rukkie stil gebly toe 'n bietjie kos en toe kom sy chommie met 'n spoed in
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: algemene jakkals vra
Is ek reg as ek sê as jy hulle hoor skree in 'n spesifieke rigting dat hulle kern gebied daar kan wees?
-
Doepie01
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Thu May 13, 2010 11:55 pm
Re: algemene jakkals vra
Nico
Ja en Nee. In hierdie tyd loop daar nog n hele paar van verlede jaar se jonges rond wat nog nie noodwendig n kerngebied het nie. Maw hulle dwaal maar. Jakkalse vang ook buite hul kern gebied, veral as hulle nog nie kleintjies het nie so ek sal nie 100% op hul roepe staatmaak om kerngebied te bepaal nie.
Indien daar al kleintjies is kan jy meer staat maak op hul roepe vir kern gebied. Veral as jy begin roep en jy hoor die stel antw. Baie keer sal jy hoor hulle beweeg weg van jou af en gaan steek vas op n sekere plek. Jy kan maar daai plek plot. Dis hul nes.
Ek wil sommer hier noem dat my raad of insette nie altyd in die kol gaan wees nie want ek is verseker nie n professionele jagter nie. Het my kursusse by Heinrich en Neil gedoen maar ek jag net op my eie grond. As ek egter hierdie topic se doel reg verstaan is dit dat ons minder ervare ouens maar bietjie met mekaar kan gesels oor Jakkals jag sonder om bang te wees ons trap op tone, met die hoop dat die geleerde manne ons so nou en dan sal reghelp en uithelp.
Ek het nog nooit die selfvertroue gehad om op die ander Jakkals jag topics my mening te gee nie MAAR, met wat ek hierbo genoem het in gedagte, gaan ek op hierdie topic saam gesels want dit is vir my lekker en ek glo ons leke kan ook bymekaar leer. Sjoe, amen.
Groete
Doepie

Wayen
Difficult question. I would go out after 2 days and call Elsneus together with a short distress. Also don't use the same spot and if you want to call food, don't use the same calls you used prefiously. This scenario is if you are sure that the male did not smell you. If the latter is the case then I will wait much longer.
Cheers

Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: algemene jakkals vra
Ek verstaan dit ook so Doepie. Ek dink ook nie daar is iets soos "verkeerde" antwoorde as jy uit ervaring praat nie. As 'n ding vir jou gewerk het en dis miskien onkonfensioneel, is dit nie verkeerd nie, die jakkals is mos dood?
Sien die manne is maar versigtig om my vroeëre vraag te antwoord. Daar was geen bybedoelings of strikvraag gewees nie, wou eintlik maar net weet of julle die gewone standaard roepmetode sou gebruik in daardie geval, siende dat ons nou die moeiliker tyd ingaan, of moet mens bietjie anders dink met die inligting tot jou beskikking?
Mooiloop

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: algemene jakkals vra
Hier is wat ek sou doen, of dit reg of verkeerd is weet ek nie net die resultate sal seker kan se.Louis102 wrote:Nou maar kom ons kyk wat sê julle:
Vooraanstaande boer en sy werksmense het in September verlede jaar op 'n jakkalsnes afgekom en die kleintjies uitgegrawe en gedood, maar nie die reun en teef in die hande gekry nie. Hy't wel slagysters gestel en gifpille gegooi waarna die grotes (ou vreeslike skelm stel) se spore ook "weggeraak" het.
Die boer se lammers het sterk begin val sedert begin April en hy is nou desperaat om verliese te voorkom, want hy merk reeds 'n paar ooie met stywe uiers. Hy is veral paniekerig omdat sy personeel jakkalsspore na en van die selfde algemene omgewing opmerk, waar die gate verlede jaar uitgegrawe was. Hy het egter gelukkig intussen van jou (die beste jakkalsjagter in sy omgewing, wie se naam hom vooruit loop) te hore gekom. Hy skakel jou en vra vir hulp. Julle kom 'n baie goeie prys ooreen.
Hoe benader jy, as roepjagter, hierdie situasie?
Eerstens, ek twyfel of daai stel gedood was, as hulle al redelik geleerd is sal dit wees met ysters pille ens ens ook. Nadat die jonger jakkalse gedood is kon hul loop area ook groter gewees het en hulle moontlik nie meer so direk aktief gewees het in hul kern gebied nie tot nou waar ons weer die moeilike tyd in beweeg en kern gebiede weer belangriker beginne word.
Wat ek sou doen is ons weet mos nou waar die kern is, al is die nes versteur sal die gebied tog selfde gebly het, en jonges is onwaarskynlik dat daar nou o gate sal wees. Ek sal die huidige kern vir my roep plek dan gebruik.
Wat roep betref sal staanplek van uiterste belang wees met genoeg windaf sig, asook hoe goed jou bakkie in die maanlig versteek is (onthou die jakkalse ken van) Ek sal die standaard roep metode gebruik maar met baie groter en langer tussen poses van stilte, maw so min as moontlik. Vir n jakkals roep sal ek n redelike agressiewe roep probeer aangesien die stel die enigste is en redelik oud al en meer dominat dus. Kos sal ek ook baie sagter speel as gewoonlik.
Wat die lig betref sal ek so min as moontlik en sou vlou as wat jou toelaat om net net oe te identifiseer, Onthou hoe beter jou windaf kant se sig is en hoe verder jy kan sien gaan jou instaat stel om minder te lig.
Is maar hoe ek dit sou doen, so terloos vir die geval moet die rys darem ook reg wees, veral omdat ek reken na my gaan daar weer maar alle jan rappe toegelaat word.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: algemene jakkals vra
Dinge wat n kern gebied verkla is merkplekke, teelgate, waar gereeld spore is van jakkalse, waar jy hulle gereeld sien selfs in die dag, waar jy hulle snags gereeld hoor skree. Onthou dat afhangende van die streek behoort kern gebiede ook nie te ver van water te wees nie alhoewel water deur verskullende teelare gebruik kan word.Sniper18 wrote:Ek het ook 'n vraagie!
Hoe bepaal jy 'n Jakkals se kerngebied. Loop jy maar en soek hul gate? en hoe groot is hul kern gebied?
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: algemene jakkals vra
Louis
Ek sou verseker eers die plek in die dag gaan verken, as ek nie die area ken nie.
Vir my sou die staanplek die heel belangrikste ding wees.
Roepe, sou ek eerste nuuskierigheid probeer uitbuit, voordat ek iets anders probeer.
Miskien lank sit met min en sag roep?
En nou sal ek graag wil hoor wat jy gaan doen of dalk reeds gedoen het?

- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: algemene jakkals vra
een keer het iets noggals goed gewerk by my.
jakkalse het ook kwaai gevang. so net buite hul kern.
hul het veitelik elke aand gevang.
het toe een middag al die skaap na ander kamp gevat.
daai aand het ek baie toe brootjies saam gevat.
daar was 'n sekere area waar hul meeste gevang het.
het begin met skaap combo, sommer lekker hard, so 2 keer in 10 minute. toe lank stil. speel toe 'n enkel lam. dink ek het elke kwartuur net saggies so 2 of 3 blere gespeel.
na 2 ure, toe is paar, en helper geskiet.

HOU HOM DAAI DIKTE
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: algemene jakkals vra
Oraait, dis nou nader aan die trieks en planne wat ek van julle wou hoor....
Indien dit wel daardie ou stel se spore is wat nou weer "verskyn" het (dink in so 'n geval is daar 'n baie goeie kans daarvoor) dink ek ook die belangrikste faktor vir sukses gaan die keuse van jou staanplek wees. Kom ons veronderstel vir die oomblik dis wel daardie ou stel en ek het die beste staanplek uitgesnuffel op die beste mooiste aand ....nou wonder ek of ons nie 'n ander roeptegniek as die standaard metode kan gebruik nie, al nader ons nou wel die "moeiliker" tyd? (neem in ag daar is 6 maande gelede laas geroep)
Waarmee sal 'n ou stel jakkalse hulle nou besig hou, hierdie tyd van die jaar en hoekom kom hul terug na die area waar hulle verlede jaar kleintjies gehad het, sou ek myself afvra...

Nou trap ek dik in die dinges maar ek sou hul nuuskierigheid getoets het met geluide wat hulle glad nie behoort te ken nie en miskien baie laat in die roep sessie baie ligte baklei klanke, miskien selfs klein jakkals baklei klanke, baie sag of selfs ander diere wat baklei.
Ek reken hulle gedagtes begin al dwaal in die rigting van paar ? en hulle gaan reserwes begin bou vir die tyd wat voor lê ?
Baie belangrik, sou ek probeer uitvind wat die mense daar mee rond gekarring het, al het hulle ook net met n Land Rover daar rond gery, dan sal ek dit wil weet.
Die rook draai soos ek dink, ek hou van die tipe uitdagings.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: algemene jakkals vra
Ek sou weer gladnie roep nie. Soek hulle drinkplek, en sit hulle voor met nagsig (deesdae se jakkalsjagters het mos almal nagsig... hahaha).
Goed, beter, 6millimeter!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: algemene jakkals vra
dit is waar trail can hom dubbel en dwars betaalGeno wrote:Ek sou weer gladnie roep nie. Soek hulle drinkplek, en sit hulle voor met nagsig (deesdae se jakkalsjagters het mos almal nagsig... hahaha).
HOU HOM DAAI DIKTE
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: algemene jakkals vra
Presies Cassie.
Dis nie meer nodig om 'n low tech man in 'n high tech wêreld te wees nie.
Dis nie meer nodig om 'n low tech man in 'n high tech wêreld te wees nie.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Groukat
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Jun 09, 2013 7:42 pm
Re: algemene jakkals vra
Louis,
Ek sal op die gedagte gaan hulle spuls is en paartyd hard in hul bloed klop. Die paar is seker nie lus vir ander jakkalse wat HULLE stemme in dai gebied dik maak en dalk BAKLEI oor die paar se kos nie.
So ek sal hierdie senario probeer.
Ek sal begin met kos (Javalina is hier my gunsteling) dan sal ek deurgaans gebruik maak van blawwe en iets soos vlekkie 9.
Ek sal op die einde (van die tyd wat ek vir my self daar gegee het), 'n enkel jakkals speel en hom dan antwoord met 'n aggressiewe reaksie klank en dan oorskakel na 'n kos en baklei combo.
Dit klink dalk bietjie aggresief, maar ek gaan op die gedagte dat die twee enige jakkals se gat wil skop wat oor kos in hulle gebied sal wil baklei.....

Cassie
Goeie plan van jou met die skaap/lam roepe. Het dit nog nooit probeer nie maar gaan verseker nou prober. Dit maak net 100% sin want hulle gaan mos nou hulle lekker sappige lamsvleis kom soek wat nog die vorige aand daar was.
Dankie vir die tip.
Groete
Goeie plan van jou met die skaap/lam roepe. Het dit nog nooit probeer nie maar gaan verseker nou prober. Dit maak net 100% sin want hulle gaan mos nou hulle lekker sappige lamsvleis kom soek wat nog die vorige aand daar was.
Dankie vir die tip.
Groete
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: algemene jakkals vra
doepie.
skaap roep het nog net 2 keer gewerk. maar, gebruik dit bitter min. net in uiterste gevalle
skaap roep het nog net 2 keer gewerk. maar, gebruik dit bitter min. net in uiterste gevalle
HOU HOM DAAI DIKTE
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: algemene jakkals vra
So nou is my budget ook moerland toe na Huntex Ek het my scope gekry 'n Rudolph 4x12x50 Ek wou hom gou opgesit het vir vanaand se jag en nou lyk dit vir my die een skroefie gestrip is ek kan nie die ringe los kry nie enige raad ? ek wil nie nog skroewe strip nie hoe kan ek dit los kry ,werk hulle met 'n gewone Allenkey of is daar 'n spesiale gadget om hom los te maak?
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: algemene jakkals vra
hang af waste ringe.
party is allankey, ander so ster besigheid.
ek het altys saar skoefies vir daai besigheid.
wat werk is, vas key, tik hom heeltyd met hammer terwyl jy draai, tot hy losglip.
dit werk veral as daar locktite in is
party is allankey, ander so ster besigheid.
ek het altys saar skoefies vir daai besigheid.
wat werk is, vas key, tik hom heeltyd met hammer terwyl jy draai, tot hy losglip.
dit werk veral as daar locktite in is
HOU HOM DAAI DIKTE
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: algemene jakkals vra
sal dit probeer as ek meer tyd het so dis maar nog die ou scope vanaand
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: algemene jakkals vra
dink dit is beter opsie! so gejaag op scope op te sit, net nou sukkel jy met zero, dan is hele jag daarmee heen!NicoSmit wrote:sal dit probeer as ek meer tyd het so dis maar nog die ou scope vanaand
HOU HOM DAAI DIKTE
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: algemene jakkals vra
Nee oom Mac, ek het noggie.Mac wrote:Neem aan jy het nog nie 'n jakkals gehoor wat in 'n yster gevang is nie?(langste wat ek ooit 'n jak hoor skree het met af linkerpoot was dalk 10sek)
as hy so aanhou skree....kom die ander jakke ingedraf om te kom kyk?
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: algemene jakkals vra
Nee, los daai scope vir vanaand net in sy box...jy gaan net aanjaag.
Vat daai scope skroefies, spuit 'n druppel q20,(spookpis)...more oggend vat jy die torque key/spline key...(ster besigheid) wat net net net te groot is vir die allen key kop, tik hom liggies in met hammer en draai los...