''Scissor Jack'' geweer rus

Hier kan toerusting wat self ontwerp is geplaas word soos bv. 'n selfgemaakte "tumbler" of ieta dergelijks
Post Reply
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

''Scissor Jack'' geweer rus

Post by andre007 »

Ek het gister hier op die forum n plasing gelees van n lid wat die bg gemaak het maar kry hom nie om daarby aan te sluit nie. Ek en my oorlede Pa het ook die projekkie n paar jaar terug aangepak. Die 2 toevoegsels wat ek ekstra op het is die ''turn buckles'' wat die jack bewegingvry maak, hy was lekker stewig in die begin maar die 338WM het bietjie sy litte losgemaak, ek kry hom nou die jack die regte hoogte en sluit hom dan in plek met die ''turn buckles''

http://i1356.photobucket.com/albums/q724/andrebotha007/20140424_081316_zps14a48850.jpg

http://i1356.photobucket.com/albums/q724/andrebotha007/20140424_081350_zps9fa20aa9.jpg
O ja die lussie wat julle in die agterkant van die rus sien is vir die kinders en vroulief aangebring om bietjie te help met recoil op die groter kalibers.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: ''Scissor Jack'' geweer rus

Post by spekieries »

Andre

Baie dankie ek het ook iets soortgelyk wat bietjie lendelam geword het en ek het nooit aan die turn buckle gedink nie. Gaan hom van middag prakseer.
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: ''Scissor Jack'' geweer rus

Post by andre007 »

Daai ''turn buckles'' maak hom ''rock solid''
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Post Reply