Huntex 2014

Post Reply
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Huntex 2014

Post by Sangoma (IAN) »

Ok, Mar net as daar helse bargains gan wees....)
User avatar
Sniper18
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Thu Feb 20, 2014 4:17 pm

Re: Huntex 2014

Post by Sniper18 »

Ek is in die mark vir 'n nuwe scope! Hoop ook daar is 'n paar bargains!!
CBC .22LR
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Huntex 2014

Post by NicoSmit »

Ek dink die "specials " is net spook en virgin stories nog net gehoor nie gesien nie kom nou manne ek moet pryse kry ek kan net Vrydag met die bank bestuurder gaan praat vir 'n lening
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Huntex 2014

Post by Marc »

Hi Rudolph

Goed om te sien julle betree die lang afstand mark.

Hoeveel MOA vertselling het die 6-24 model {soos in die advertensie} en hoeveel MOA kan mens afmik deur middel van die kruis haar ???
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: Huntex 2014

Post by Penkop »

Hoe vergelyk Rudolph met bv. Vortex?
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13646
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Huntex 2014

Post by Capt. Yoda »

Penkop wrote:Hoe vergelyk Rudolph met bv. Vortex?

Persoonlik sal ek se (en ek het al n paar verskillende Vortex modelle gehad) dit is in the eye of the beholder
Daar is nie fout met een van die 2 nie, al 2 maak baie lekker scopes
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply