Geweer beld en hoe hy werk

kloppies
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Mon Apr 07, 2014 12:16 pm

Re: Geweer beld en hoe hy werk

Post by kloppies »

Is die R150 insluitend met die lock swivel?
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Geweer beld en hoe hy werk

Post by Arnold »

Hierdie is n baie lekker beld en ek dink die prys is onverbeterlik!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Geweer beld en hoe hy werk

Post by PWV »

Arnold wrote:Hierdie is n baie lekker beld en ek dink die prys is onverbeterlik!
Het jy een bestel en al gekry?
Ek wag nog.
Groetnis
P.W.V.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Geweer beld en hoe hy werk

Post by Arnold »

Oom PW ek dink ek het so jaar of twee terug al een bestel en gebruik met die paar veldskiete wat ek gedoen het.

Het nou n pm gestuur om nog een te bestel.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Geweer beld en hoe hy werk

Post by JPS »

Oom Pw,

Janjak het nou die dag vir my laat weet oor so twee weke het hy weer vooraad. Glo dit sal eersdaags beskikbaar wees.

Groete
JP
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Geweer beld en hoe hy werk

Post by PWV »

JPS wrote:Oom Pw,

Janjak het nou die dag vir my laat weet oor so twee weke het hy weer vooraad. Glo dit sal eersdaags beskikbaar wees.

Groete
JP
Vir my laat weet dat hy dit verlede Maandag sou pos.

Groetnis
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Geweer beld en hoe hy werk

Post by JPS »

Ok, Oom hom al PM gestuur? Moontlik vertraging met die lang naweke?
User avatar
Beaghle
Newbie
Newbie
Posts: 35
Joined: Sun Jun 06, 2010 7:47 pm

Re: Geweer beld en hoe hy werk

Post by Beaghle »

Ek wag ook vir twee. Dalk die lang naweke se skuld.
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Geweer beld en hoe hy werk

Post by Chevvy SS »

Wag ook......
User avatar
Beaghle
Newbie
Newbie
Posts: 35
Joined: Sun Jun 06, 2010 7:47 pm

Re: Geweer beld en hoe hy werk

Post by Beaghle »

Ek het 'n e-mail vanaf Jannie gekry. Hy het die belde gekry en sal die week aan stuur.

Groete
smitjs
Hero Member
Hero Member
Posts: 672
Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am

Re: Geweer beld en hoe hy werk

Post by smitjs »

Janjak wrote:Ek gaan weer van die belde beskikbaar he binne die volgende 2 weke.
laat my gerus weet as julle wil bestel.
Jannie
Hello Jannie,
Asseblief, ek wil twee kry.
Jou bankbesonderhede en alles asseblief
smitjs@vodamail.co.za

Groete
Johan Smit
martinf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am

Re: Geweer beld en hoe hy werk

Post by martinf »

Ek stel ook belang in 2 belde. PM my die besonderhede etc dan plaas ek oor.
kloppies
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Mon Apr 07, 2014 12:16 pm

Re: Geweer beld en hoe hy werk

Post by kloppies »

Wat is jannie se epos address?
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13665
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Geweer beld en hoe hy werk

Post by Geno »

kloppies wrote:Wat is jannie se epos address?
neljp@webmail.co.za
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: Geweer beld en hoe hy werk

Post by PaulM »

Jannie, kom in, Jannie!

Ek het hom verlede Woensdag ge-pm, maar die boodskap is nog nie gelees nie. Is Jannie en sy belde nog beskikbaar?
Ek soek bitter graag ook twee van hulle.
PaulM

Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Geweer beld en hoe hy werk

Post by PWV »

Het op 10 April 2014 die geld vir 'n beld in Jannie se rekening inbetaal.
Volgens hom sou die beld die daaropvolgende week gepos word.
Intussen kry ek geen antwoorde op my e-pos navrae nie.
Wonder maar net wat die probleem is?
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13665
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Geweer beld en hoe hy werk

Post by Geno »

Screenshot_2014-05-06-19-16-54.png
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Goed, beter, 6millimeter!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Geweer beld en hoe hy werk

Post by PWV »

Goeie nuus!!
Het respek vir 'n ou wat so hard werk!!
martinf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am

Re: Geweer beld en hoe hy werk

Post by martinf »

Thanks Geno

Ons wag dan maar tot hy reg is.
Riebeeker
Hero Member
Hero Member
Posts: 603
Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am

Re: Geweer beld en hoe hy werk

Post by Riebeeker »

Moenie bekommerd wees nie manne. Ek het myne vandag gekry.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
User avatar
Beaghle
Newbie
Newbie
Posts: 35
Joined: Sun Jun 06, 2010 7:47 pm

Re: Geweer beld en hoe hy werk

Post by Beaghle »

Dankie Jannie. Ek het myne gekry
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Geweer beld en hoe hy werk

Post by Arnold »

Dankie Jannie, ek het myne gekry
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Geweer beld en hoe hy werk

Post by Chevvy SS »

Nog nie antwoord op my mail gekry nie............ :(
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Geweer beld en hoe hy werk

Post by PWV »

Het my beld gekry.
Baie dankie Jannie.
Post Reply