Hi almal.
ek kyk na n tweedehandse cz83 in 9mm browning (9mm kort). Is in n goeie toestand.
Wat dink julle is n billike prys vir die wapen?
Groete
Jaco
cz83 waarde?
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: cz83 waarde?
Bobby se waardasie klink reg, hulle het vir baie jare vir R1499 verkoop. Lekker pistole daai.
-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: cz83 waarde?
Dankie Bobby en Louis vir terugvoer.
Groete
Jaco
Groete
Jaco

