Is hier manne wat die kaliber nog gebruik?
'n Maat van my vertel dat hy nog 'n klomp Weatherby doppe (blykbaar gemaak vir Weatherby deur Norma), naby aan 200, het wat hy wil weg gee. Hy het sy Weatherby verander na 6mm Remington.
Hy sal nog vir my sê hoeveel doppe daar is en hoeveel keer hulle herlaai is (Hy pas alles mooi op en het die doppe ook gereeld uitgegloei), so ek kyk maar solank of daar belangstelling is.
6mm Weatherby doppe
-
Landy
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sat Jul 06, 2013 7:18 pm
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: 6mm Weatherby doppe
Ja ek sal ook belang stel asb.
Groette
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
-
Brombeer
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Fri May 24, 2013 1:00 pm
Re: 6mm Weatherby doppe
Jakkie
Sien jy het n 6mm Musgrave.
Herlaai jy self? Indien wel sal ek jou hulp waardeer aangesien ek ook wil herlaai.
Hoor graag van jou.
Sien jy het n 6mm Musgrave.
Herlaai jy self? Indien wel sal ek jou hulp waardeer aangesien ek ook wil herlaai.
Hoor graag van jou.
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: 6mm Weatherby doppe
Brombeer wrote:Jakkie
Sien jy het n 6mm Musgrave.
Herlaai jy self? Indien wel sal ek jou hulp waardeer aangesien ek ook wil herlaai.
Hoor graag van jou.
Brombeer
Ja ek herlaai self. Van waar is jy ?
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
-
Brombeer
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Fri May 24, 2013 1:00 pm
Re: 6mm Weatherby doppe
Ek van Centurion.
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: 6mm Weatherby doppe
Waarmee kan ek jou help Brombeer?
Groette
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: 6mm Weatherby doppe
Menere, Jammer dat ek nou eers terugkom na die pos, ek wag vir my vriend om inventaris te doen van die doppe.
Ek wil net weer noem dat die doppe is vir 'n weatherby kaliber in 6mm, nl. die 240 weatherby. Skuus dat ek dit nie vroeër genoem het nie.
Ek wil net weer noem dat die doppe is vir 'n weatherby kaliber in 6mm, nl. die 240 weatherby. Skuus dat ek dit nie vroeër genoem het nie.
-
Landy
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sat Jul 06, 2013 7:18 pm