Weet nie of julle al so iets het nie.
Ek het n 2lt koeldrank bottel gevat en 150mm van bo af gesny. Ek het n stukkie sif gevat wat ek van n lugfilter gesny het en dit geknip om net binne in die nek van die bottel te pas en dit dan met silicone vas gesit.
Nou wanneer ek n punt uitkap vat ek die tregter en sit dit in die kruit blik en gooi die kruit daar in. Die punt bly nou op die sif agter en die kruit val deur in die blik in
Uitkap van punte
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Uitkap van punte
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
