Opinies oor die NIKON MONARCH 3 1-4X20 RIFLESCOPE asb?

User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Opinies oor die NIKON MONARCH 3 1-4X20 RIFLESCOPE asb?

Post by Gert Odendaal »

Goeie dag lede
Ek oorweeg om die Nikon teleskoop an te koop. Is daar manne wat my meer kan vertel oor die teleskoop? Ek wil die teleskoop op my .404 Jeffery sit vir BASA skiet en algemene jag in die bos. Waarom sal jy liewer vir die Leopold teleskoop gaan in die selfde formaat?
http://www.iwarehouse.co.za/hunting/opt ... iflescope/

Ek sien Lynx het `n soortgelyke teleskoop?
http://www.iwarehouse.co.za/hunting/opt ... iflescope/

Of die Leopold:
http://www.iwarehouse.co.za/hunting/opt ... iflescope/

Ek hoor graag van julle?

Gert
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Opinies oor die NIKON MONARCH 3 1-4X20 RIFLESCOPE asb?

Post by DWB »

Leupold VX-R 1-4X24 German no 4 recticle met firedot
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Opinies oor die NIKON MONARCH 3 1-4X20 RIFLESCOPE asb?

Post by Beer (Christo) »

Of jy kan na die Lynx LX2 1-6x20 kyk. Stefan hulle het 'n toets verslag in die Maart uitgawe van SA Jagter
immelmanw

Re: Opinies oor die NIKON MONARCH 3 1-4X20 RIFLESCOPE asb?

Post by immelmanw »

Miskien moet ons vir TASCO vra, hy sal weet!
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Opinies oor die NIKON MONARCH 3 1-4X20 RIFLESCOPE asb?

Post by VdWalt »

++>:
sPRINGHAAS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 333
Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm

Re: Opinies oor die NIKON MONARCH 3 1-4X20 RIFLESCOPE asb?

Post by sPRINGHAAS »

Gert Odendaal wrote:Goeie dag lede
Ek oorweeg om die Nikon teleskoop an te koop. Is daar manne wat my meer kan vertel oor die teleskoop?
Gert
Laat weet my as jy op die nikon besluit. Dalk kan ek jou help met n goeie prys. ;)
immelmanw

Re: Opinies oor die NIKON MONARCH 3 1-4X20 RIFLESCOPE asb?

Post by immelmanw »

sPRINGHAAS wrote:

Sal vir jou gee vir R3080. IN STOCK ;) , mail willem@so.co.za as jy invoice wil he. ???

Groete
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: Opinies oor die NIKON MONARCH 3 1-4X20 RIFLESCOPE asb?

Post by Gert Odendaal »

Dankie manne, lyk my die Nikon is nie `n baie swakker model as die Leupold nie, ek wonder of die Lynx nie ook `n goeie opsie is nie? Het gehoor Lynx se naverkoop diens is baie goed. My redenasie oor die aankoop van items is : enige mens kan iets koop, maar nie enige mens kry goeie naverkoop diens nie.

Soos met die Impala bullets mense, enige mens kan punte aankoop, maar dit is nie te se dat jy sulke skitter diens gaan kry wat ek van Kobus Du Plessis ontvang van Impala Bullets maatskappy nie. Ek sal waardeer as manne wat die tipe teleskope self gebruik vir my meer inligting sal deurgee. Soos genoem sal die geweer vir bosjag genruik word en ook vir BASA skiet dae.

Die manne wat die teleskope aan my kan verskaf vir goeie pryse, gee asb. vir my kontak besonderhede van manne wat reeds die teleskope by julle gekoop het, asb.?

Gert
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Opinies oor die NIKON MONARCH 3 1-4X20 RIFLESCOPE asb?

Post by DWB »

Dries101 het so tipe Nikon op sy 404.

Ek sal weer sê Leupold VX-R, as daai rooi kolletjie aankom skiet mens raak. Veral op BASA tipe skiete!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
immelmanw

Re: Opinies oor die NIKON MONARCH 3 1-4X20 RIFLESCOPE asb?

Post by immelmanw »

Gert Odendaal wrote:Dankie manne, lyk my die Nikon is nie `n baie swakker model as die Leupold nie, ek wonder of die Lynx nie ook `n goeie opsie is nie? Het gehoor Lynx se naverkoop diens is baie goed. My redenasie oor die aankoop van items is : enige mens kan iets koop, maar nie enige mens kry goeie naverkoop diens nie.

Soos met die Impala bullets mense, enige mens kan punte aankoop, maar dit is nie te se dat jy sulke skitter diens gaan kry wat ek van Kobus Du Plessis ontvang van Impala Bullets maatskappy nie. Ek sal waardeer as manne wat die tipe teleskope self gebruik vir my meer inligting sal deurgee. Soos genoem sal die geweer vir bosjag genruik word en ook vir BASA skiet dae.

Die manne wat die teleskope aan my kan verskaf vir goeie pryse, gee asb. vir my kontak besonderhede van manne wat reeds die teleskope by julle gekoop het, asb.?

Gert
Bel vir Hercules Louw, hy het een op sy 416 Ruger, het laasjaar ons DGS gewen met dit.
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Opinies oor die NIKON MONARCH 3 1-4X20 RIFLESCOPE asb?

Post by spekieries »

Gert ek het 'n ou Lynx 1.75x5 op my 9.3'tjie. Hy is nou al 12 jaar op die geweertjie and going strong. Die lekker van hom is jy kan met bietjie oefening op die laagste vergroting met altwee oë oop skiet.

Op my .375 Ruger het ek Lynx2 3x10 by 50 D wat ek tweedehands hier op die forum gekoop het. Ek is veras met die optiese kwaliteit. Die plan is om korrel en visiere op te sit met Warne quick release ringe. Dit maak die roer baie veelsydig.

Op 'n ander geweer het ek Nikon Monarch 4x16 (S&O Huntex 2012 Special) waarvan ek ook glad nie sal sleg praat nie.

Lang relaas, maar ek probeer sê altwee die fabrikaat teleskope is goeie waarde vir geld.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Opinies oor die NIKON MONARCH 3 1-4X20 RIFLESCOPE asb?

Post by DWB »

Manne, ek het ook my klein Lynx geniet. Maar kyk net na wat kos daai nuwe 1-6 Lynx. Dis groot geld.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Opinies oor die NIKON MONARCH 3 1-4X20 RIFLESCOPE asb?

Post by Dries101 »

Eks deur die proses. Besluit is so gemaak. Moes n ware 1x vergroting wees, nie 1.4 en 1.6 soos die leupold nie. Moes n klein teleskoop wees, en 1 duim want n mens laai van bo af dus vinniger. Ek het n german reticle gesoek asook goeie waarde vir geld met n long eye relief. Ek het so 100 plus skote al deur hom met die 404 en sal hom baie sterk aanbeveel. Ek het n lynx 1-4 in die kas en dis nie in dieselfde klas glas gewys nie. En teen minder as helfte van die prys van die leupold iii wat die enigste ander opsie is met die eye relief en german nr4 reticle en 25 mm ring grote- was die besluit vir my maklik. As geld nie n probleem is nie is zeiss, swaro en s&b opsies, maar dis almal 30mm ring grootes en die teleskoop is langer , groter en swaarder as die leupold en nikon. Die nikon het al die eienskappe wat die leupold die standaard gemaak het waarteen gevaarlike wild teleskoope gemeet is, maar verskaf beter waarde vir geld en n ware 1x vergooting.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: Opinies oor die NIKON MONARCH 3 1-4X20 RIFLESCOPE asb?

Post by Gert Odendaal »

Dankie manne, die opinies en inligting help altyd om `n goeie keuse te maak, `n mens wil graag eenkeer koop en reg koop, ek moet volgende jaar `n Leopold scout scope vir my .375 H&H Magnum. koop. So ek kan rondkyk vir `n 1x vergroting vir die .404 Jeffery, wat ek met BASA kan gebruik..dankie weereens ek waardeer julle insette. Ek sal weer gaan kyk na Nikon en Lynx se 1x vergrotings vir die swaar terugskop kalibers. Hier is `n goeie vergelyking rakende die tipe teleskope.

http://www.chuckhawks.com/compared_dang ... scopes.htm

Gert
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: Opinies oor die NIKON MONARCH 3 1-4X20 RIFLESCOPE asb?

Post by Gert Odendaal »

DWB wrote:Manne, ek het ook my klein Lynx geniet. Maar kyk net na wat kos daai nuwe 1-6 Lynx. Dis groot geld.
Deon , ek het nog nie pryse gekyk nie ,maar is die Nikon soveel duurder as die Leupold in daardie weergawe en klas vir die .404 Jeffery? Ek sien die Lynx is heel bekostigbaar, vir dit waarvoor ek die teleskoop gaan gebruik hoef ek nie R10000 uit te haal nie.....ek gaan net BASA skiet en die teleskoop vir loop en stop jag gebruik, die bok moet net verder as die afstand staan waar ek hom met my boog kan skiet... :laugh: :laugh: Die .404 Jeff sal die res doen... :laugh: :laugh:
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Opinies oor die NIKON MONARCH 3 1-4X20 RIFLESCOPE asb?

Post by DWB »

Hallo Oom Gert. Die spesifieke Lynx is in die orde van R11000.

Nikon behoort in die orde van R4000 te wees.

Sal oom op ñ stadium bel
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Opinies oor die NIKON MONARCH 3 1-4X20 RIFLESCOPE asb?

Post by Dries101 »

Hi Gert

Willem offer die scope hier bo vir r3100 dis n no brainer in my opinie.

Groete
Andries
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: Opinies oor die NIKON MONARCH 3 1-4X20 RIFLESCOPE asb?

Post by Gert Odendaal »

Dankie Dries, het vir Willem `n PM gestuur, Springhaas het ook een ontvang... ;D
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Opinies oor die NIKON MONARCH 3 1-4X20 RIFLESCOPE asb?

Post by mariusr »

Gert vat die scope met die meeste moa verstellings! En dit behoort lynx te wees? My seun het leupold Varri3 drie 2 de hans gekoop vir sy 9,3 en vreeslik gesukkel om die scope in te stel? Ringe verander ens maar niks! Scope in gestuur na leupold dog daars fout maar nog steeds uit "clicks" gehardloop ! Op die einde die leupold verkoop en lynx 2-7x32 op nege drie gesit probleem op gelos! Leupold net te min verstellings in daai klas teleskope!
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Opinies oor die NIKON MONARCH 3 1-4X20 RIFLESCOPE asb?

Post by Dries101 »

mariusr wrote:Gert vat die scope met die meeste moa verstellings! En dit behoort lynx te wees? My seun het leupold Varri3 drie 2 de hans gekoop vir sy 9,3 en vreeslik gesukkel om die scope in te stel? Ringe verander ens maar niks! Scope in gestuur na leupold dog daars fout maar nog steeds uit "clicks" gehardloop ! Op die einde die leupold verkoop en lynx 2-7x32 op nege drie gesit probleem op gelos! Leupold net te min verstellings in daai klas teleskope!

Ek draai nou van die onderwerp af weg. Meeste van die scopes in die klas het n 60-70 moa verstelling. Duidelik het die lynx meer- maar die oplossing vir die probleem was nie n ander scope nie. Jy het of n base wat nie die korrekte dikte uit die fabriek uit gekom het nie, of drill en taps wat skeef gedoen is. Hoogs Onwaarskynlik dat daar n fout op die aksie is.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Opinies oor die NIKON MONARCH 3 1-4X20 RIFLESCOPE asb?

Post by mariusr »

Stem heel saam daar die geweer is CZ met dove tails! Die spesifieke leupold varri3 het maar iets soos 48 moa verstellings waar die lynx by die 70 moa verstellings het.Stem heel saam iets is skeef op die dove tails van die geweer maar jy kan niks daaraan doen op die CZ nie so ver ek weet!? Ons het hoog en laer ringe probeer maar die leupold wou net nie werk nie? Die lynx werk honderd persent!
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Opinies oor die NIKON MONARCH 3 1-4X20 RIFLESCOPE asb?

Post by Dries101 »

Feite dan was dit die regte besluit. Dis of custom dovetail bases of die dovetails op die aksie toe swys hersny en die geweer herblou. Albei groot geld
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Opinies oor die NIKON MONARCH 3 1-4X20 RIFLESCOPE asb?

Post by DWB »

Oom Marius,

Is dit ook die Battue?

My Battue vat Rem 700 bases
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Opinies oor die NIKON MONARCH 3 1-4X20 RIFLESCOPE asb?

Post by mariusr »

Ja is ook battue maar nie die full stock nie met fix dovetale basis.duur job om dit te rework!My 243 is ook brno met fix dovetales maar het glad nie die probleem op hom nie! Jammer ons hi-jack nou hier!
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: Opinies oor die NIKON MONARCH 3 1-4X20 RIFLESCOPE asb?

Post by Gert Odendaal »

Maruis, geen probleem nie altyd lekker as die manne saam gesels , julle is al deur die oefening , ek begin nou die teleskoop koop oefening, met julle insette sal sit definitief nie onnodige skoolgeld wees wat ek moet betaal nie.

Ek is eerlik met jou as ek kyk na my keuse sover, na die geld wat ek moet betaal, en Nikon as `n erkende goeie maak wat in die klas val wat ek bereid is om te spandeer sal ek die Nikon roete gaan ...R3000 behoort billik te wees vir dit wat ek wil he die teleskoop moet kan doen: tot en met vyf en sewentig meter mooi duidelik en helder wees, mooi groepeer en terugskop te kan vat van die .404 Jeffery.

Alles wat vanself bykom is `n bonus... as ek tot en met vyf en sewentig meter met `n oop visier kan skiet kan die teleskoop sekerlik die teiken helderder vir my maak...dit is al wat ek nodig het, meer as dit is ekstra geld wat ek nie nodig het om te spandeer nie...

Die laaste BASA het ek gesukkel om die leeus en buffels agter die toegepakte riete te sien, die manne met die teleskope het `n groot voordeel gehad. Ek het geskiet waar ek dink die spesifieke teiken ring moes wees , alhoewel die skoot dood skote was het ek nie die verlangde telling ring raak geskiet nie, so ek het met punte ingeboet...

Ek wil net `n stukkie helderder en duideliker kan sien wat op die teikens aangaan... :laugh: :laugh:
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
Post Reply