Scope vir Howa 3006???
-
Jono PE
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Mon May 13, 2013 10:47 am
Scope vir Howa 3006???
Goeie more.
Soos van julle seker kan onthou, my broer het vir hom n Howa 3006 gekoop so ruk terug.
Hy moet nou vir hom n scope kry om by die geweer tepas. Iets wat die recoil kan hanteer sonder om sy zero teverloor.
Hy het n budget van so +/-R 6000.00 dit moet basis ens insluit. Hy sal klein bietjie meer kan betaal, hy wil nie iets koop wat hy elke 2/3 jaar moet vervang nie.
Wat is Goeie opsies? Dit gaan 90% van die tyd vir jag doeleindes gebruik word.
Hy wil ook nie graag meer as 300m ver jag/skiet nie. Sal eerder nader bekruip.
Baie dankie

- Musgrave
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm
Re: Scope vir Howa 3006???
Burris Fullfield II BP 3-9x40 of 4.5-14x42
Uiters goeie waarde vir geld. R2500-3700. Kontak vir Monrique op die forum, hy verkoop hulle.
Hou die geld wat hy oorhou vir ordentlike basisse/ringe en ammo...
Ek het die 3-9 op my Musgrave Model 80 30-06. My broer het die 4.5-14 op sy Howa 30-06. Ons is uiters tevrede.

- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Scope vir Howa 3006???
Lynx lx2 3-9x40. Puik na verkope diens, made in Japan.
Of Leupold Vx2 3-9x40. As jy soek kan jy hom nog onder R5000 kry. S&O het hom ook. Vir n algemene jag scope gaan hy moeilik geklop word. My jagvriend Ludolph het n vx2 op sy 416 Remington al vir jare!

Last edited by Louis Kriel on Sat Apr 12, 2014 1:40 pm, edited 2 times in total.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Scope vir Howa 3006???
Vriend van my se 375 het vyf verskillende soorte teleskope afgegooi a.g.v. sy skop.
Laaste een, wat nou nog ry na 'n jaar, is 'n Nikon!

- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Scope vir Howa 3006???
Het onlangs die Rudolph 6-24x50 vir onder R6000 op my Howa 30-06 gesit.Kan op die stadium net goed praat !!
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Scope vir Howa 3006???
Ek sien Ko-op het hier op Jaracal advertensie wat die scope nou op special het vir R5500.Beter gaan jy nie maklik kry met die specs nie !!
Sorry dis in SA Jag tydskrif vir daai prys !!
Sorry dis in SA Jag tydskrif vir daai prys !!
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Scope vir Howa 3006???
Meopta Meopro 3-9x42; 3-10x44.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Scope vir Howa 3006???
Vortex Viper 3-9x40.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Scope vir Howa 3006???
Soos jy se: "Uiters goeie waarde vir geld". Burris loop mooi!Musgrave wrote:Burris Fullfield II BP 3-9x40 of 4.5-14x42
Uiters goeie waarde vir geld. R2500-3700. Kontak vir Monrique op die forum, hy verkoop hulle.
Hou die geld wat hy oorhou vir ordentlike basisse/ringe en ammo...
Ek het die 3-9 op my Musgrave Model 80 30-06. My broer het die 4.5-14 op sy Howa 30-06. Ons is uiters tevrede.
Groetnis
Monrique
-
DJC
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Thu Dec 05, 2013 4:34 pm
Re: Scope vir Howa 3006???
Dagsê, ek het so paar maande terug 'n Burris Fullfield ii 4.5-14x42 op my 30-06 gesit, baie tevrede met die scope, al probleem wat ek partykeer het is dat ek moet terug kruip/weg kruip anders is die skote darem te maklik en die blessies lyk te naby deur die scope....hahaha. Baie goeie scope vir BAIE goeie prys, praat gerus met Monrique, en koop goeie moutings & ringe soos bo genoem is. Nikon is ook nie sleg soos die slim oom hier bo genoem het, maar loer maar self deur die scope en kyk of jou oog van die kruishaar hou.
Groete,
Dirk
Groete,
Dirk
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Scope vir Howa 3006???
Rudolph H1 3-12 x50 (+-R4000)
Warne basis(R500-1200) en ringe(R700)
Warne basis(R500-1200) en ringe(R700)
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: Scope vir Howa 3006???
Ek het die Rudolph op my 375 Ruger en hy hou nog geen probleem nie 3-9 x 40 TS
Of jy kan kyk na die rudolph 4-16 x 50 D1 of TS het n hele paar van hulle ook geen probleem nie skiet soos n droom

- Jacko
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm
Re: Scope vir Howa 3006???
As die betrokke broer waarvan hier bo gepraat word, kan ek net kleinboet se stellings beaam.Musgrave wrote:Burris Fullfield II BP 3-9x40 of 4.5-14x42
Uiters goeie waarde vir geld. R2500-3700. Kontak vir Monrique op die forum, hy verkoop hulle.
Hou die geld wat hy oorhou vir ordentlike basisse/ringe en ammo...
Ek het die 3-9 op my Musgrave Model 80 30-06. My broer het die 4.5-14 op sy Howa 30-06. Ons is uiters tevrede.
Daar is myns insiens nie sommer stewiger ringe en bases as Warne nie. Duurder ja, maar nie beter nie. En daarby sluit ek my Leupold-ringe in.
-
Jono PE
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Mon May 13, 2013 10:47 am
Re: Scope vir Howa 3006???
Baie dankie manne. Ek het vir hom n kort lys gegee.
Ek het somer begin kyk vir my vir een ook.
Meo–Pro, Fullfield ii, Rudolph, Viper
Nou soek ek net die regte een teen die regte prys. Maak die lewe moeilik lol

Louis Oli5
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Sun Apr 06, 2014 8:08 pm
Re: Scope vir Howa 3006???
Dag Jono, Die Nikon reeks op die oomblik is n goeie opsie ,R3500-R5500 die Monarque reeks .Ek kan dit aanbeveel ,skiet ook Howa 270.
-
Andre Biltong
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Tue Jul 10, 2012 11:05 am
Re: Scope vir Howa 3006???
More Jono
Ek skiet met n 3006 musgrave mod 90 impala,ek het eers n leuopold opgesit(3x9x50) maar die ooe het nie saamgewerk nie.Ek het toe net soos julle begin shop,WAT N JOB.Die een se dit die ander dat.Maar dit is ook baie lekker.Ek het toe besluit op n Redfield revenge(6x18x44),gekoop by optics international.Hy word onder die fandel van leupold bemark en het ook n leeftyd waarborg.www.redfield.com.
Ek het R3600 betaal.Ek moet bieg hy is vir my beter as die leupold.
Sterkte met joulle besluit.

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Scope vir Howa 3006???
Ek het Sondag weer my Monarch 4-16*42 op my nil kwes geskiet. Mens sien darrem baie mooi deur die scope, en die waarborg en winkel wat die produk rugsteun, is ook puik. Ek het tans drie Monarchs in my kluis, en poog daarna om dit op al my gewere te sit.
Veiligheid eerste manne!