More mense
My vriend het my vra gevra oor die Thompson Center gewere want hy stel belang in die 30-06 toe se ek vir hom ek ken glad nie die geweer nie maar ek sal by julle hoor
Kan iemand ons bietjie inligting oor die geweer gee soos
Saam met watter klas gewere kompeteer hy
Hoe is sy slot aksie ens ens .......
Groete
Anton
Thompson Center gewere
-
AntonF
- Jr. Member

- Posts: 97
- Joined: Wed Oct 23, 2013 2:51 pm
Thompson Center gewere
.22 BRNO
12Br Baikal
.303.BSA
.308 Musgrave
12Br Baikal
.303.BSA
.308 Musgrave
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Thompson Center gewere
Koos Barnard het hom getoets in Maart of April se SA Jagter. Hy's heel tevrede.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Thompson Center gewere
'n Pel van my het een in .308
Hy is meer as tevrede met die roer.
Hy is meer as tevrede met die roer.
Goed, beter, 6millimeter!
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: Thompson Center gewere
Ek het die 300 Win Mag Venture met Weathershield Fluted loop en dit is op die oomblik my favourite in die kluis. Ek skiet met verskeie koëls onder 20mm op 100m. Jou vriend sal nie 'n fout maak om een te koop nie. Sy slot is baie stewig gebou met 3 locking lugs en 60 grade bolt lift wat nogal gemaklik is om die scope so laag as moontlik te mount.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Thompson Center gewere
Wat kos hulle?
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: Thompson Center gewere
Ek het myne vir R 11500 gekry in November 2013. Weet nie wat hulle nou prys nie.VdWalt wrote:Wat kos hulle?
-
Vlooi1996
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Mon Dec 23, 2013 2:55 pm
Re: Thompson Center gewere
Ek het 'n OU Thompson 223 maar sy slagpen het gegroet...
[glow]HUNTiNG....... If not, why not?[/glow]
-
AntonF
- Jr. Member

- Posts: 97
- Joined: Wed Oct 23, 2013 2:51 pm
Re: Thompson Center gewere
Dankie Manne
Ek sal vir my matter die terug voer van julle gee dan moet hy maar self besluit
Groete
Anton
Ek sal vir my matter die terug voer van julle gee dan moet hy maar self besluit
Groete
Anton
.22 BRNO
12Br Baikal
.303.BSA
.308 Musgrave
12Br Baikal
.303.BSA
.308 Musgrave