Pay it forward- CCI 200 primers
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Pay it forward- CCI 200 primers
Ek het so +- 120 CCi 200 primers wat ek nie gebruik nie.
Ek weet dit is nie baie nie hoop dit kan dalk iemand uithelp met die goed wat nou so skaars is.
Ek is in Vryburg as iemand dit kan op tel sal dit goed wees anders pos ek dit sommer.
Groete
Hein
Ek weet dit is nie baie nie hoop dit kan dalk iemand uithelp met die goed wat nou so skaars is.
Ek is in Vryburg as iemand dit kan op tel sal dit goed wees anders pos ek dit sommer.
Groete
Hein
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Pay it forward- CCI 200 primers
Haan
Ek sal hulle by jou neem. Ek pm jou
Baie dankie
Ek sal hulle by jou neem. Ek pm jou
Baie dankie
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Pay it forward- CCI 200 primers
Hulle is joune Musgrave
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Pay it forward- CCI 200 primers
Baie dankie
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3627
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Pay it forward- CCI 200 primers
Ek glo nie mens mag hulle pos nie
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Jakes73
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm
Re: Pay it forward- CCI 200 primers
Oops ...Fanta300 wrote:Ek glo nie mens mag hulle pos nie
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Pay it forward- CCI 200 primers
Fanta die koeelpunte wat jy gepos het vir my was oopgemaak en moontlik geinspekteer, gelukkig mag mens koeelpunte pos maar ek hou nie van die idee dat pakkies oopgemaak word nie.
J1
J1
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3627
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Pay it forward- CCI 200 primers
Lyk my pakkies word maar gereeld deursoek vir iets waardevols

Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Pay it forward- CCI 200 primers
EK het ook al "perongeluk" primers gepos
maar hulle het gelukkig by hul baas uit gekom.Ek dink ook die pakkies wat oop gemaak word is maar meer vir iets soek as wat dit vir inspeksie is.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Pay it forward- CCI 200 primers
Jake1
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Pay it forward- CCI 200 primers
Jake1 wrote:Hulle hoop seker daar is kontant in die pakkie iewers.
Jake1
As hulle maar net weet hoeveel kontant hulle kon maak
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Pay it forward- CCI 200 primers
Moewiese surprize as daardie tjappie met mening slaan en paar primers het uit boksie geval

- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Pay it forward- CCI 200 primers
Ruan ek het die primers by Rikus gaan afgee,geniet hulle
Groete
Hein
Groete
Hein
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Pay it forward- CCI 200 primers
Baie dankie. Ek waardeer.
Groete
Ruan
Groete
Ruan
