Koeelpunte wat iemand gepos het vir my was oopgemaak en vermoedelik geinspekteer, gelukkig mag mens koeelpunte pos maar ek hou nie van die idee dat pakkies oopgemaak word nie, hou dit maar in gedagte.
J1
Dink maar mooi oor goed pos.....
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Dink maar mooi oor goed pos.....
Dis belangrik dat jy die inhoudsopgawe reg invul. As jy bv. "Bullets" daar skryf, gaan die helfte van hierdie forum se gebruikers ook dink dis ammunisie.
Ons sukkel dan selfs om tussen koeëls en punte te onderskei...
Dus, noem die inhoud iets soos "Small parts" of "Sporting goods".
En onthou om vir die maksimum bedrag te verseker. Die "Speed Services" voorafbetaalde sak, sluit bv. alreeds versekering tot R1500 in. Geen nut om die waarde as R500 an te gee nie, jy het reeds vir die volle bedrag betaal.

Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Dink maar mooi oor goed pos.....
Ek het dieselfde oorgekom. Ek het 'n kolf by Gromit gekoop, wat hy vir my gepos het. Toe ek die pakkie ontvang, was die een kant oopgemaak.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter