Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
clayton
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Tue Feb 11, 2014 6:01 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by clayton »

middag almal

eks nuut op die forum en geniet dit om biekie meer te leer en kennis op te tel van moeder aarde en sy diertjies.Eks maar n begin jagter en is van Addo in die Oos-kaap.


groete
Clayton
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom, Clayton. Vertel van jou gewere.
Het jy al 'n olifant geskiet in Addo? 8)
Jan Harm
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Sat Apr 05, 2014 8:01 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jan Harm »

Naand almal,my naam is Jan Harm van Wyk en boer in die ooskaap.Ek is soos julle almal lief vir skiet en gewere en geniet julle blad baie
Bauermn
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Sun Apr 06, 2014 11:36 am

Hallo Daar

Post by Bauermn »

Ek is al 'n geruime tyd 'n roofkyker hier maar kon nie anders as om aan te sluit nie, wat my ervaring met jakkalse betref, wel ek het al meer toevallig geskiet as wat ek spesifiek hulle my teiken gemaak het. Ek wil graag meer leer en die feiner kunsies bemeester, ek het plekke waar ek gereeld kan gaan jag.So ek hoop en vertrou dat ek sommer vining hier 'n paar tips sal optel. ek is woonagtig in die Breederiviervallei en is 32 jaar oud.

Ek spesialiseer eintlik in die jag van veerwild, ek jag ook met die handwapen en boog en neem deel aan kleiduifskiet en pistoolskiet en dan jag ek ook met die jaggeweer, 'n ware " Master of none" maar ek geniet dit alles!

Die forum lyk na lekker plek , so help maar 'n beginner uit, ek leer graag, dankie vir die lekker forum!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4598
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by James Wilson »

Hartlik welkom
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Sybrandz
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Sun Feb 02, 2014 9:41 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Sybrandz »

Welkom!
.177 Bsa .22 Norinco .300 Win Mag Ruger/Mauser, 12br CBC, 9mm Glock 26.
Louis Oli5
Newbie
Newbie
Posts: 12
Joined: Sun Apr 06, 2014 8:08 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Louis Oli5 »

Dag manne,Hou baie van hoe julle mekaar help en alles wat nuut is.Het onlangs aangesluit,hou van jag (skiet)en visvang.Hoop om meer op die forum tekom en te gesels.

Louis oli5
hunter74
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Thu May 30, 2013 4:39 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by hunter74 »

Welkom aan al die nuwe manne. Geniet dit hier op die forum.

Groete.
Burns
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Wed Apr 09, 2014 6:58 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Burns »

Goeie Dag Almal.
Nog 'n natuur liefhebber, hengelaar en jag fanatikus!
Ek is van Kaapstad en jag in Beufort Wes en Upington omgewing.
Kort altyd advies in terme van herlaai ens.
Jag met 303 (Lee) en 243 (Howa) en wag nog vir my skip om in te kom om 'n .300 WM Remingtom Sindero te bekom.
Dankie vir die aanvaarding.
Groete
Bernie
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by jamalley »

Welkom aan die nuwe manne, ek hoop julle geniet dit baie op die forum
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Welkom aan al die nuwe manne, geniet dit hier saam ons :)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Frikkiedbr »

http://i105.photobucket.com/albums/m239/iwan207/Smiley/20121.gif aan almal wat nuut hier is.
Hoop julle geniet dit hier!!
Wickus Vorster
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Fri Apr 11, 2014 1:34 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Wickus Vorster »

Halo almal

Ek is Wickus Vorster van Cradock.
ek sien ook baie uit daarna om te leer by julle manne hier op die forum.

groete
.243
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Johan Nel »

Hallo Wickus,
Welkom hier by ons. Daar is 'n paar manne uit jou geweste wat ook hier op die forum is.
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Hallo Wickus. Vertel ons bietjie meer. Wat doen jy en waarmee skiet jy?
Goeie van! ::)
Kalahari Cas
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Fri Apr 11, 2014 10:09 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Kalahari Cas »

Hallo
Ek is Cas De Bruyn,ek bly al vir baie jare in die Vrystaat maar kom oorspronklik van Suid Wes Afika waar my hart nogsteeds is ek skiet 243,30-06 en 375 en jag graag saam my twee seuns.
Ek sien baie daarna uit om te deel hier met julle en sommer net lekker te gesels

Kalahari Groete
Cas De Bruyn
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Johan Nel »

Cas,
Welkom hier by ons op die forum.
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Wessie83
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Wed Apr 16, 2014 3:17 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Wessie83 »

Hi almal

Eks nuut op die forum.Is jag mal!! Jag gewoonlik met my 30-06 en .22 hou my lekker besig.
Sien uit om bietjie kennis te deel.
Groete Wessie ++>:
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gawie(13mm) »

Welkom aan al die nuwe loodgoeiers. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Louis Oli5
Newbie
Newbie
Posts: 12
Joined: Sun Apr 06, 2014 8:08 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Louis Oli5 »

Dag aan al die manne , My naam is Louis Olivier ,en het so 2weke terug aangesluit.Hou baie van jag en visvang ,oor die algemeen die buite lewe. Sien die manne help mekaar mooi ,en hou daarvan om saans, as daar tyd is op die forum n paar posts te sit en lees. Bly in die Paarl W/c en jag Graag ,Skiet 270 en het onlangs vir my n 22 hornet gekoop, (is dit nou n lekker allrounder).

Groete Louis Oli5 (bullit)
gerhardver
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Tue Apr 22, 2014 11:34 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by gerhardver »

Hallo aan almal
Ek is ook nuut op die forum maar loer reeds geruime tyd na wat die mense wat weet se . Lekker om te sien hoe almal deel en uithelp.
Ek is Gerhard van Durbanville. Sal eerder saam met my seun 'n paar rondtes laai en gaan skiet as om die swembad skoon te maak, maar ons kom hopeloos te min in die veld, en kan nog nie eintlik oor alles saam praat. Ek leer nog, maar sal help waar ek kan.....nou kan ons gesels.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Johan Nel »

Hallo Louis en Gerhard,
Baie welkom op die forum.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Wickus
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Wed Apr 30, 2014 2:30 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Wickus »

Hallo julle

Ek is Wickus en bly in die Vrystaat.Ek is n oud Suidwester en al die familie bly nog daar op n wildsplaas. Ek spot altyd ek gaan net huis toe as die vleis kaste leeg is.Ek skiet .22 hornet, 243,308,30-06.
Dit is vir my lekker om nog Afrikaans op n forum te sien en ook hoe die manne mekaar help

Groete (ek sien daar is nog n Wickus op die forum)
User avatar
Laeveld Louis
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Sat May 03, 2014 3:17 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Laeveld Louis »

Dagse
Ek is 'n Laevelder wat Na 'n afwesigheid van 12 jaar weer by jag betrokke raak...agv van my seuns.
Groete
Louis
BennieM
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Mon May 05, 2014 12:36 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by BennieM »

Gegroet!

Bennie is die naam, ek bly op Clocolan in die Oosvrystaat waar dit baie mooi is. Ek pleeg onderwys, is gelukkig getroud, met twee dogters, een deel my liefde vir skiet. Het die herlaai-ding begin en is baie gretig om te leer daarvan, het ook vriende wat saam my leer.

Geniet die forum en al die wyshede en somtyds die gebrek daaraan (soos my eie). Baie dankie aan almal wat bereid is om met ander te deel.
CZ 601 ZKK .243
Richard & Harrison 12Br (amper antiek)
Gamo 50
Post Reply