Volstruise oes

Post Reply
Chucky
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Sat Apr 05, 2014 10:31 am

Volstruise oes

Post by Chucky »

More,
Ek is dringend opsoek na volstruise om te oes enige plek in suid afrika. Enige iets van 50 tot 400 voels asb. Hoop daar is iemand wat kan help.

Moes Maandag 90 afgehaal het teen die Weskus maar iemand het iemand 'n poep gevoer >:D

Ek fokus nou eers op voels maar enige ander wild is ook welkom
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Volstruise oes

Post by PWV »

1 April is mos lankal verby!
Chucky
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Sat Apr 05, 2014 10:31 am

Re: Volstruise oes

Post by Chucky »

As dit net so was sal ek nie in die stront gewees het nie.
stan man

Re: Volstruise oes

Post by stan man »

bel my
o825984902
Post Reply