Scope vir Truvelo .338 Lapua

Post Reply
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Scope vir Truvelo .338 Lapua

Post by Sangoma (IAN) »

Wat dink julle gan beter werk tussen die twee, (let wel, net die twee asb)

Nightforce 12-42x56 BR 30mm
IOR, 3-18x42 35mm SFP SF MOA/MOA Tactical

Die geweer sal seker so 75% PAPIER en 25% JAG gebruik word.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13646
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Scope vir Truvelo .338 Lapua

Post by Capt. Yoda »

Hoe ver wil jy na papier skiet en hoe naby wil jy jag?
Ek sou die NF vat
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Scope vir Truvelo .338 Lapua

Post by Arnold »

As ek net tussen daai twee kon kies sou ek vir die IOR gaan wat seker meer interne verstelling het?
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Scope vir Truvelo .338 Lapua

Post by Sangoma (IAN) »

Dis nie eintlik n kaliber wat n ou naby jag nie....lol

Papier seker op so 800m?
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13646
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Scope vir Truvelo .338 Lapua

Post by Capt. Yoda »

Ja ek glo die IOR sal meer he.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Rath1976
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Sun Jan 26, 2014 10:59 pm

Re: Scope vir Truvelo .338 Lapua

Post by Rath1976 »

Sangoma wrote:Wat dink julle gan beter werk tussen die twee, (let wel, net die twee asb)

Nightforce 12-42x56 BR 30mm
IOR, 3-18x42 35mm SFP SF MOA/MOA Tactical

Die geweer sal seker so 75% PAPIER en 25% JAG gebruik word.
Ek Sal meer leen na die 42x56,

My opinie, want ons het nou net een gekoop vir FT-R klas. Sienend dat jy meer papier gaan skiet sou dit my keuse wees.

Groete
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Scope vir Truvelo .338 Lapua

Post by Sangoma (IAN) »

Eks nie baie mal op die AO op die NF nie.....
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13646
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Scope vir Truvelo .338 Lapua

Post by Capt. Yoda »

Wat google se
IOR.

RETICULE SETTINGS:
10x reading....................................1 MIL and 1/2 MIL
18x reading....................................1 MOA
Magnification..................................3x-18x
Objective.......................................42mm
FOV @ 100yds................................61' to 8'
Eye Relief.......................................3.5 in
Diopter...........................................+4 to -4
Elevation Adj. Range........................65 MOA
Click Value..................................... 1/4 MOA
Adjustment per knob complete turn....25 MOA
Clicks per knob complete turn............100 cliks in one revolution
Coatings..........................................MC-7 Fully Multicoat with Antireflex
Tube.............................................. 35mm DURAL alum. alloy
Length............................................13.5 in
Weight............................................28.8 oz

NF
Magnification: 12-42x
Objective Diameter: 56mm
Exit Pupil Diameter: 4 mm @ 12x
1.4 mm @ 42x
Field Of View: 6.7ft @ 12x 2.34ft @ 42x
2m @ 12x 0.7m @ 42x
@100 Yards/100 Meters
Eye Relief: 2.9in (75mm)
Internal Adjustment Range: 40MOA elev. 40MOA wind.
10.9Mil elev. 10.9Mil wind.
Click Value: .125MOA
Tube Diameter: 30mm (1.18in)
Ocular Diameter: 36mm
Mounting Length: 5.9in
Weight: 36oz
Overall Length: 17in
Reticles: NP-R2, NP-2DD, CH2, MIL-DOT
Illumination: Standard
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Zack Benade

Re: Scope vir Truvelo .338 Lapua

Post by Zack Benade »

Nightforce verseker.

Lees Geno se 1000Y 10 skoot wereld rekord. Die regte toerusting is die antwoord.
Ek het vir 'n paar jaar met my 12-42 x56 NF gejag.
As jy die 2DD rectical op die baan gewoont is, is jag net die kersie op die koek.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Scope vir Truvelo .338 Lapua

Post by Marc »

Jy beneuk jouslef deur nt na die twee keuses te kyk, daar is dan so 'n robuste mark oorlaai met bells en wistles.

Jy self reken die geweer is nie vir naby skiet nie, so om met 'n 42 objektief te wil sukkel is die eerste struikel blok. Kyk na 'n minimum van 50mm om meer lig deur te laat en dus beter definiesie op jou teiken te kan hê. 'n 18x maks vergroting gaan jou bietjie knie halter as jy enrstig vêr wil begin skiet en ek sou voorstel jy moet minimum vir 'n 22 of 25x vergroting gaan as jy by 'n myl of verder wil bykom.

30mm Tube is die minimum hier, jy soek die meeste moontlike interne verstelling wat jy kan kry. Om te hold over is nie die beste idee nie, tensy jou kruishaar duidelike en relevante merkers het vir verskeie senarios wat oor jou pad mag kom.

Wat jy eintlik hoort te koop is die IOR 6-24x50 35mm SF Tactical Scope
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1878
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: Scope vir Truvelo .338 Lapua

Post by Alwin »

Ek stem saam met Marc. Doen eers behoorlike navorsing, voor jy kies. As jy nou om een of ander rede die verkeerde teleskoop gaan kies, gaan jy later spyt wees.

Bepaal eerstens wat jou behoefte is, i.t.v. vertikale verstelling, tipe kalibrasie (MOA of Mil), vergroting, swak lig vermoë, afstandskat, vinnige skote en korreksies op lang afstand, ens. ens. Jou vermoë om op lang afstand te tref, word eerstens deur jou kennis en vaardigheid bepaal. Tweede is die teleskoop se vermoë, om dit vir jou te doen. Daarna kom die geweer, ammunisie en al die res. Soos wat jou kennis vermeerder, gaan jou behoeftes verander. Kies versigtig.
SNIPER
Full Member
Full Member
Posts: 240
Joined: Mon Oct 19, 2009 6:49 pm

Re: Scope vir Truvelo .338 Lapua

Post by SNIPER »

Naand Sangoma

Ek het een van daai NF modelle en jy sal nooit fout
maak nie.
Wat is jou begroting as ek mag vra.

Groete
SNIPER
Post Reply