Ek wil bietjie hier op die forum hoor wat julle sal voorstel in terme van scope om op my geweer te sit. Huidiglik gaan dit of op 'n 308 gaan.
My jag is maar 'n mengsel tussen bosveld (meeste), Natal jag (so 200m maks) en dan hier en daar 'n trip Kimberley afstande (200-350m)
Opsies wat ek oorweeg is die volgende
- Zeiss Duralyt 3-12x50 (Dink R10500)
- Burris Eliminator II (kan hom kry vir R6500 tweede hands)
- Leupold VX3 4.5-14X50 (Dink ook so R10 000)
Rede hoekom ek die burris oorweeg is die rangefinder en dink nie sal weer een kry teen so goeie prys nie. Het nie 'n ander range finder nie, so sal my 'n paar rand kos om 'n ander scope te koop en 'n ekstra range finder.
Wat sal julle voorstel? Ek wil nie graag bo daardie R10 000 area gaan nie. Moet ek maar kyk wat die ouens by huntex dalk op special het?
Scope opsies vir 'n 308
-
Rath1976
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Sun Jan 26, 2014 10:59 pm
Re: Scope opsies vir 'n 308
Ek sal voorstel kyk na die Rudolph en Vortex ook en koop 'n range finder apart. Range finder kan jy ook nog in jou budget pas dan van so R 10 000-00.
Dis net my opinie, gaan vir 'n beter glas en range finder apart.
Good luck met jou koop.
Dis net my opinie, gaan vir 'n beter glas en range finder apart.
Good luck met jou koop.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Scope opsies vir 'n 308
Middag Clarifon
Ek weet nie of jy al die Topic gelees het nie. Dalk kan dit ook help.
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=72&t ... =308+scope
Groete
Ruan
Ek weet nie of jy al die Topic gelees het nie. Dalk kan dit ook help.
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=72&t ... =308+scope
Groete
Ruan
-
Clarifon
- Newbie

- Posts: 33
- Joined: Tue May 07, 2013 12:54 pm
Re: Scope opsies vir 'n 308
Dankie musgrave.
Kan maar hierdie topic dan toe maak of delete dankie
Kan maar hierdie topic dan toe maak of delete dankie
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Scope opsies vir 'n 308
Clarifon, ek gaan jou topic oophou, jou vrae verskil n rapsie van die ander topic
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!