Beste scope onder R15 000?

User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Beste scope onder R15 000?

Post by Arnold »

Dankie vir die terugvoer Dolph
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Beste scope onder R15 000?

Post by Louis Kriel »

Dolph ek dink in Rudolph Optics het ons juweel in SA wat ons mooi sal moet oppas. Ek het lanklaas iemand gesien wat sy produk so goed rugsteun en luister na allerhande, soms ongeregverdigde kritiek. Jou scopes is klaar n sukses en is is seker dit gaan nog baie meer suskses behaal in die toekoms.
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Beste scope onder R15 000?

Post by kopskoot »

Nou wel nie onder R15000 nie, maar hiers die antwoord

Swarovski Z6I 3-18x50 BT L

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=30843

Groete kopskoot
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Beste scope onder R15 000?

Post by Sangoma (IAN) »

Tafjak, laat weet my asb per pm waar ek daai Meopta kan kry vir R14700.
Dankie
SeeMoNsteR
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am

Re: Beste scope onder R15 000?

Post by SeeMoNsteR »

Sangoma wrote:Tafjak, laat weet my asb per pm waar ek daai Meopta kan kry vir R14700.
Dankie
Ek sal sommer ook wil weet asb ;)
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: Beste scope onder R15 000?

Post by Fritz »

immelmanw wrote:Naand Manne

Hiermee die produk waarvoor ek nie kan wag nie, ons launch die Nightforce SHV - Shooter Hunter Varminter by Huntex 2014.
Ek kan julle verseker dit is elke sent die moeite werd, net soos Zeiss die wereld se gat geskop het met die Conquest HD5, maak Nightforce nag met die teleskoop.

Ek het inderhaas nog 100 vir Huntex probeer bestel, ongelukkig het Jerry Davenport vir ons laat weer: (ek paste sy mail) " It will take me about 30 days to get the quantities you requested. Too late for Huntex.
I'm very sorry, I think we (NF) under estimated the success of this product.

Prys? Aai, ek kan nie nou se nie, bietjie meer as n HD5 Zeiss, minder as R15000.00

Kan nie wag nie! My 300 WSM kry sommer dadelik een!
immelmanw

Re: Beste scope onder R15 000?

Post by immelmanw »

Baie minder as R15000
Zack Benade

Re: Beste scope onder R15 000?

Post by Zack Benade »

Ek het my comments, opinies delete, ek het besluit in 2014 gaan ek net skiet en die sport geniet en nie op forums argumenteer en baklei nie. Elke man is geregtig op sy eie opinie. Koop die teleskope wat julle glo die beste is vir julle aplikasies en geniet die skiet, dis maar op die einde van die dag waaroor dit gaan.
Nice Willem
Slimmer as die slimste jakkels. ++>: ++>:
Post Reply