NIGHTFORCE vs SIGHTRON
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
NIGHTFORCE vs SIGHTRON
Nou kan ons lekker gesels!!!
Nightforce vs Sightron
Ek het n paar vrae oor die scopes,
Hoekom kom die NF met n 10 jaar waarborg maar Sightron met lewens lange waarborg?
Nightforce is def baie rugged en sterk, n Hilux kan oor die ding ry en hy sal nog werk.
Glas is baie dieselfde, vergelyk appels met appels, NXS VS S3. Ek praat nie van die BEAST of ATACR wat 7 keer meer geld kos nie.
Die Sightron's is besig om baie populer oor see te raak, veral F-Klas en bench. Baie mense besef NF is nie die Alfa en Omega van scopes nie.
My tweede vraag is hoekom hou S&O of Zimbi nie Sightron's in voorraad nie? Watse geweer winkel kan ek instap en n nuwe Sightron van die rak af koop?
Ek luister graag

Last edited by Sangoma (IAN) on Wed Apr 02, 2014 4:52 pm, edited 1 time in total.
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
Middag Sangoma,
Ek sien Huntonline het van die Sightron's.
Groete
Ockert
Ek sien Huntonline het van die Sightron's.
Groete
Ockert
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
Ludwig is die winsgrense op die Sightrons nie baie laer as by baie ander scopes nie. Daar moet tog n rede wees hoekom die scopes nie gewild is by handelaars nie. Ek onthou toe Nick Yale begin het om hulle in te bring. Hy was die enigste handelaar wat hulle in voorraad gehad het.
-
Chrisjan
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
Ludwig praat waar. Ek skiet self sightron en is meer as net tevrede. Ek sal nog koop en op al my gewere sit.
Die Amerikaanse mark is uiters groot en wat hulle gebruik is mos bigger and better. Bemarking is alles. Te min word oor Sightron gelees. Maar as jy iets raak lees is dit net posetief.
Die Amerikaanse mark is uiters groot en wat hulle gebruik is mos bigger and better. Bemarking is alles. Te min word oor Sightron gelees. Maar as jy iets raak lees is dit net posetief.
-
Rath1976
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Sun Jan 26, 2014 10:59 pm
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
Ek het nou net vir my ook die SIII 32x56 gekoop want Safari het nie die spesifieke NF in stok gehad nie. Maar die naweek toe ons daar instap toe appear daar ene van iewers af en my broer koop toe die 42x56. Ek kan nie wag om hulle te probeer nie en dan kan ek lekker vergelykings maak, maar die SIII se glas lyk vir my net so mooi. Ons gaan dit gebruik op ons nuwe FT-R gewere.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
Lekker man Rath, Julle moet dit enjoy!
Ek gan self my Sightron 10-50 se glas met my pel se NF 8-32 vergelyk. Natuurlik op 32x vergroting.
Ek gan self my Sightron 10-50 se glas met my pel se NF 8-32 vergelyk. Natuurlik op 32x vergroting.
-
Rath1976
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Sun Jan 26, 2014 10:59 pm
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
Ek wou ook eers vir die 10-50 gaan maar die FT-R manne het my om gepraat en gese die 32x56 werk beter in ons kondisies.Sangoma wrote:Lekker man Rath, Julle moet dit enjoy!
Ek gan self my Sightron 10-50 se glas met my pel se NF 8-32 vergelyk. Natuurlik op 32x vergroting.
Sal maar sien hoe dinge uit werk. Kan nie wag om te gaan skiet nie man.
- Sniper18
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Thu Feb 20, 2014 4:17 pm
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
Hi Sangoma
Daar is Sightron's beskikbaar by iwarehouse ook.
Daar is Sightron's beskikbaar by iwarehouse ook.
CBC .22LR
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
+1! As ek die geld gehad het, sou ek seker 'n NF gekoop het. Ek is egter bly ek het nie op daai staduim die geld gehad nie, want ek is besonder gelukkig met die Sightron.Chrisjan wrote:Ludwig praat waar. Ek skiet self sightron en is meer as net tevrede. Ek sal nog koop en op al my gewere sit.
Die Amerikaanse mark is uiters groot en wat hulle gebruik is mos bigger and better. Bemarking is alles. Te min word oor Sightron gelees. Maar as jy iets raak lees is dit net posetief.
Dit pla my geensins waarmee die "topskuts" in die land skiet of wat die ou wat een of ander kompetisie gewen het, gebruik nie, ek is nie een van hulle nie en ek gebruik dit wat binne my begroting en behoeftes val. Die feit dat ek dieselfde model en tipe tokse as Willem Alberts aantrek, gaan nie maak dat ek soos Willem Alberts rugby speel nie....
Aim small, miss small
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
Eugene wrote:Chrisjan wrote: Die feit dat ek dieselfde model en tipe tokse as Willem Alberts aantrek, gaan nie maak dat ek soos Willem Alberts rugby speel nie....
Daai is waar!
Maar Eugene, al kon ek soos hy speel, sou ek nogsteeds nie wou nie. Dit moet f@(3n
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
Aim small, miss small
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
Eugene wrote:![]()
![]()
Ek wonder hoe voel daai ou op 'n Maandag oggend....!
Kan jy dink hoe voel die ander ouens
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
Ons hi-jack nou hierdie topic..... Netnou laat Baas Wout my 2 weke rus....
Aim small, miss small
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
S&B Piicassie_calvinia wrote:daar is min goed so mooi op 'n geweer soos 'n NSX!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
S&B Pii
US Optics ER25
Ek dink daai is die 2 groot honde
US Optics ER25
Ek dink daai is die 2 groot honde
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
Kahles 6-24x56 34mm tube.....
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
Moenie vir March vergeet nie. http://www.deon.co.jp/march/March.htm
Dan is daar nog die minder bekende http://huskemawoptics.com/
Dan is daar nog die minder bekende http://huskemawoptics.com/
-
deonjvan
- Full Member

- Posts: 106
- Joined: Thu Sep 20, 2012 1:29 pm
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
Picked up a Sightron SIII 10-50 X60 Long range Illuminated Reticle from www.iwarehouse.co.za , very happy with the scope, good price and good service from iwarehouse.
-
immelmanw
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
Kan ons nie die onderwerp verander na Toyota Landcruiser vs Nissan Safari nie? Daar is wel mense wat glo die Nissan Safari is n goeei bakkie?
-
immelmanw
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
Moet seker by se dqt ons die invoerders vir Nightforce, March en Schmidt & Bender is en dat US optics al ons gat wit gelek het om dit in te voer.......seker n redelike ingeligte opinie, sonder om arrogant te wees.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
Willem, ek glo dis seker elke buitelewe mens se droom om 'n Cruiser te ry, maar sommige mense het ongelukkig maar 'n budget wat moet klop, so om ook deel te kan neem aan hulle passie, koop hulle die Safari, want dis al wat hulle kan bekostig! Hulle kan dalk nie al wat 'n 4x4 kompetisie wen nie, want alle 4x4 kompetisies word seker ook net deur Cruisers gewen, maar hulle kom darem ook in die veld en dalk is daar hier en daar 'n ou met 'n Safari wat verder ry as die ou met die Cruiser, want die drywer daarvan is meer ervare, alhoewel dalk met 'n dunner tjekboek.immelmanw wrote:Kan ons nie die onderwerp verander na Toyota Landcruiser vs Nissan Safari nie? Daar is wel mense wat glo die Nissan Safari is n goeei bakkie?
Ek is seker jy weet wat ek bedoel....
Aim small, miss small
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
Willem wat is die rede hoekom julle nie Sightron aanhou nie? Het jou al n paar keer gevra, maar soos n politikus gee jy my nie n reguit antwoord nie ! He he kom nou man?
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
Die Nightforce NXS is in 'n ander klas as die Sightron SIII en ek dink dit is so bietjie onregverdig om die twee te vergelyk. Die Nightforce is die beter scope maar kos ook meer.
Ek het altwee scopes so kan seker iets hieroor sê. Die "gevoel" van die Nightforce is duurder en die Nightforce wat ek het se beeld is beter volgens my oë. Hier praat ek van teikens wat ek na gekyk het op 900 en 1000m in swakker toestande. Op 100m sien mens die verskil nie so mooi raak nie (Ja, die verskil is klein).
Alhoewel die NXS seker nie die ultimate scope is nie is hy beter as die Sightron SIII. Dit gesê, die Sightron SIII is baie goeie waarde vir geld en ek skiet die scope geensins af nie. Ek hou van my Sightron en het hom al gebruik om te skiet tot op 1250m. As ek kon sou ek hom verseker vervang met 'n NXS, maar dit gaan my seker nie beter laat skiet nie ...