Grootste vergrotig scope sonder "side focus"?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Dagse manne
Wat is die grootste vergroting scope wat ek na kan kyk sonder n paralax verstelling/"side focus"?
Ek wil vir my pa n scope kry vir SA Jagter tabel skiet maar die ou hou nie van/wil nie sukkel met /verstaan nie die side focus ding nie.
Hy jag maar met vaste vergroting scopes en ek is seker hy sal n side focus gebruik as hy een kry maar ek wil dit maar vermy vir eers dat hy net die skiet kan geniet.
Die enigste scope wat hy tans het met n vergroting hoer as 8 is n Redfield Revenge 3-9.Die scope is baie helder en werk 100% vir jag maar vir tabel skiet is hy so bq lig in die broek.
Die enigste scope met n ordentlike vergroting sonder die side focus wat ek aan kan dink is die Rudolph H1 4-16x50mm
Weet iemand van nog n scope wat ek na kan kyk of is die Rudolph maar die enigste een?
groete

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Grootste vergrotig scope sonder "side focus"?
Klink my ek gaan elk geval nie daai Rudolph in die hande kan kry nie so ek soek maar nog.
PS
As iemand n H1 4-16x50mm het wat hy wil laat gaan praat ma met my
PS
As iemand n H1 4-16x50mm het wat hy wil laat gaan praat ma met my
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Grootste vergrotig scope sonder "side focus"?
Ek hou my nie voor as 'n expert nie, maar wat ek al gehoor en gelees het is die maks vergroting wat mens moet oorweeg sonder paralaks verstellings 12x.
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Grootste vergrotig scope sonder "side focus"?
Ja, ek moet ook sê 12x is die hoogste vergroting wat ek al sonder "side focus" gesien het.
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: Grootste vergrotig scope sonder "side focus"?
Ek stem saam met Hein en Jaco, 12x is omtrent die praktiese maksimum. By hoër vergrotings raak die parallaks fout 'n te groot faktor.
Moontlik moet jy kyk na teleskope waar die parallaks nog op die voorste lens verstel word, dit kan dalk meer aanvaarbaar vir jou pa wees.
'n Ander alternatief is die Lynx 4 - 12 x 40 wat 'n baie duidelike teleskoop is. Julle kan dan vir Lynx vra om die scope se vaste parallaks te verstel sodat dit op 200m reg is. Dit sal maak dat die scope steeds bruikbaar is by nader afstande, maar die parallaks fout op 300m sal baie minder wees as vir die normale vaste 100m / yards verstelling waarmee omtrent alle scopes sonder verstelbare parallaks kom . Lynx sal waarskynlik so 'n verstelling ook nog gratis vir julle doen.
Moontlik moet jy kyk na teleskope waar die parallaks nog op die voorste lens verstel word, dit kan dalk meer aanvaarbaar vir jou pa wees.
'n Ander alternatief is die Lynx 4 - 12 x 40 wat 'n baie duidelike teleskoop is. Julle kan dan vir Lynx vra om die scope se vaste parallaks te verstel sodat dit op 200m reg is. Dit sal maak dat die scope steeds bruikbaar is by nader afstande, maar die parallaks fout op 300m sal baie minder wees as vir die normale vaste 100m / yards verstelling waarmee omtrent alle scopes sonder verstelbare parallaks kom . Lynx sal waarskynlik so 'n verstelling ook nog gratis vir julle doen.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Grootste vergrotig scope sonder "side focus"?
Dankie Manne
Ek dink hy moet maar net die paralax verstelling gebruik en hom gewoont raak.Dan kan mens na n lekker baanskiet scope kyk.
Sal laat hy bq die lang naweek met een van my scopes skiet en bq met die verstellings speel.
Dink in elk geval ek het verkeerd gekyk en die 4-16 Rudolph het ook n "side focus"
Ek dink hy moet maar net die paralax verstelling gebruik en hom gewoont raak.Dan kan mens na n lekker baanskiet scope kyk.
Sal laat hy bq die lang naweek met een van my scopes skiet en bq met die verstellings speel.
Dink in elk geval ek het verkeerd gekyk en die 4-16 Rudolph het ook n "side focus"
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Grootste vergrotig scope sonder "side focus"?
Rudolph Optics wrote:Capt.
Die Rudolph 4-16x50mm is die enigste 16x model op die mark sonder 'n parallaks verstelling en die paralaks is gestel op 'n 100 meter.
Tot op 200-250meter gaan jy nie die verskil sien, maar verder as 300 meter begin die paralaks uit fokus gaan.
Stel hom af na tussen 10-12 x vergroting en die paralaks is glad nie eers 'n issue nie!
Die scope is spesiaal ontwerp vir die manne wat nie 'n paralaks verstelling soek nie, maar wat ook 'n skoot met gemak op 300meter wil vat.
Die nuwe stock is oppad en sal binne die volgende twee weke hier wees.
Groete
Rudolph
Rudolph dankie
Ek het die week met Pieter by jou kantoor gepraat en ek sal terug kom na hom toe.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Grootste vergrotig scope sonder "side focus"?
hoe sal die 4-16x50mm of die 4-12x50mm werk vir nag skiet
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Grootste vergrotig scope sonder "side focus"?
Captain
Ek het vir jou so scope maar tans sal ek te skaam wees om hom te verkoop aan iemand
Ek het agtergeklom moet hom maar liewer teen n klip stukkend black-sam dan kry ek waarde uit hom uit
Groete
Jacques

dolph
Ek glo hy sal maar dit is net as hy werk en as hy nie as jy vergoting stel ook die agterse lens saam draai nie -geen ander scope wat ek het maak so nie.
En as hy nie blur as vergoting bo 12 gaan nie -ja
Ek is regtig jammer ek moet dit nou op forum se maar ek het jou op pm gese en ek het mail gestuur 2 maande terug om te vra kan ek hom terugstuur en tot nou geen antwoord .
Sterke ek het lank gedreig om een te toets en toe ek uiteindelik daar uitkom sien ek dit was n kat in die sak,
Ek het die scope en geld afgeskryf en aanbeweeg .. so ek hte ook nou klaar oor rudophs gesels.
ek was ooruig julle lewer n goeie produk teen goeie prys en wallla e k is klarr met rudophs..
Thanx

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Grootste vergrotig scope sonder "side focus"?
Sal jy video opsit asbJACQUES BOTHA wrote:Captain
Ek het vir jou so scope maar tans sal ek te skaam wees om hom te verkoop aan iemand
Ek het agtergeklom moet hom maar liewer teen n klip stukkend black-sam dan kry ek waarde uit hom uit
Groete
Jacques
Veiligheid eerste manne!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Grootste vergrotig scope sonder "side focus"?
Pierrie
Ek doen dit met graagte
Gaan die naweek uit plaas toe ek gaan sommer video opsit en hom dan n paar skote gee met kruppel250 om te sien hoe vaar hy in die ruggedniss test..
Dalk skiet hy dan n koek hou.. na hy deur die stress test gegaan het ..
dink net hoeveel geld rhudolf uit daai gratis advertensie kan kry...
Groete
Jacques
Ek doen dit met graagte
Gaan die naweek uit plaas toe ek gaan sommer video opsit en hom dan n paar skote gee met kruppel250 om te sien hoe vaar hy in die ruggedniss test..
Dalk skiet hy dan n koek hou.. na hy deur die stress test gegaan het ..
dink net hoeveel geld rhudolf uit daai gratis advertensie kan kry...
Groete
Jacques
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Grootste vergrotig scope sonder "side focus"?
Kan nie wag nie.
As ek reg onthou is joy ook nie die eerste persoon wat oor die tipe van diens kla nie. Eindlik jammer, aangesien baie mense tog positief terugvoer gee oor die produk.
As ek reg onthou is joy ook nie die eerste persoon wat oor die tipe van diens kla nie. Eindlik jammer, aangesien baie mense tog positief terugvoer gee oor die produk.
Veiligheid eerste manne!
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Grootste vergrotig scope sonder "side focus"?
NWK het 'n special gehad op die scopes vir R3700 maar moet moerland toe ry vir een van hulle takke
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Grootste vergrotig scope sonder "side focus"?
NicoSmit wrote:NWK het 'n special gehad op die scopes vir R3700 maar moet moerland toe ry vir een van hulle takke
Hulle het niks meer nie.Ek het met hulle gepraat die naweek.
Al hul Rudolph scopes was binne n paar dae na die advertensie in SAJagter uit verkoop
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Grootste vergrotig scope sonder "side focus"?
Het ook tot my spyt uitgevind sal kyk by Huntex of iemand specials op scopes gaan hê
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: Grootste vergrotig scope sonder "side focus"?
Capt. Oblivious, het jy toe 'n plan gekry met 'n teleskoop vir jou Pa?
Ek het die naweek by Huntex self 'n bietjie gekyk na die 4-12x 40 Lynx LX2 wat ek vir jou aanbeveel het. Die betrokke scope se parallaks is toe in elk geval gestel op 200m en dit is volgens Lynx feitlik totaal parallaks vry vanaf 70 tot 300m. Die scope is ook baie helder.
Neem net kennis dat 'n 14 tot 16x vergroting scope met 'n vaste parallaks op 100 yards, vir jou meer as 150mm parallaks fout op 300m gaan gee, al is die beeld helder.
12x Vergroting is in elk geval 100% bruikbaar vir die skiettabelle tot 300m, op erge mirage dae moet 'n mens hoë vergroting scopes ook maar afstel na so 12 tot 14x vergroting om behoorlik te kan sien.

Hercules Louw wrote:Capt. Oblivious, het jy toe 'n plan gekry met 'n teleskoop vir jou Pa?
Ek het die naweek by Huntex self 'n bietjie gekyk na die 4-12x 40 Lynx LX2 wat ek vir jou aanbeveel het. Die betrokke scope se parallaks is toe in elk geval gestel op 200m en dit is volgens Lynx feitlik totaal parallaks vry vanaf 70 tot 300m. Die scope is ook baie helder.
Neem net kennis dat 'n 14 tot 16x vergroting scope met 'n vaste parallaks op 100 yards, vir jou meer as 150mm parallaks fout op 300m gaan gee, al is die beeld helder.
12x Vergroting is in elk geval 100% bruikbaar vir die skiettabelle tot 300m, op erge mirage dae moet 'n mens hoë vergroting scopes ook maar afstel na so 12 tot 14x vergroting om behoorlik te kan sien.
Hi Hercules
Nee ek het nog nie n scope vir hom gekry nie.Hy het nou eers die 2 gewere wat hy op die baan skiet laat sny vir silencers maar lyk my hy is redelik vas vir n Lynx LX2 2.5-15x50 (die boere glo mos maar aan lynx).Hy moet maar net tyd op die baan spandeer en die SF ding leer
Dankie ek sal hom se om bq na die 4-12x 40 ook te kyk
Groete
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: Grootste vergrotig scope sonder "side focus"?
Net vir die interessantheid, nog 'n opsie vir jou Pa, die SA Jagterskruisdraad gaan oor so twee of drie maande ook in die Lynx 5-20x50 LX2 beskikbaar wees, gekalibreer teen 16x vergroting.