Beste scope onder R15 000?
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Beste scope onder R15 000?
Hier is n vraag?
Wat is die beste en helderste scope onder R15k?
Vergroting moet bo 20x wees.
Die scope word gebruik vir 80% papier skiet en 20% jag.
Ek het gedink aan die volgende-
Zeiss HD5 5-25X50
Vortex PST 6-24 50
Leupold VX3 6.5-20x50
Lynx LX2 5-20X50
Bushnell Elite 6500 4.5-30x50
of is al die bogenoemde maar dieselfde met baie min verskil?

- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Beste scope onder R15 000?
As Meopta nie daar feature nie, gaan jy iewers 'n bus mis.
ZD 6-24 x 56 RD
ZD 6-24 x 56 RD
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Beste scope onder R15 000?
Miskien het jy nie mooi gelees nie, onder R15 000
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Beste scope onder R15 000?
Ek sou se die zeiss. Ek het een en gebruik hom om tot op 1000yds teikin te skiet en hy werk baie goed en stel mooi?
-
Joe308
- Full Member

- Posts: 228
- Joined: Sun Jun 23, 2013 12:11 pm
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Beste scope onder R15 000?
Zeus en Dan vortex
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: Beste scope onder R15 000?
Sightron SIII 8-32x56
-
immelmanw
Re: Beste scope onder R15 000?
As dit vir 80% papierskiet is dan gaan dit loshande die Vortex Viper wees. 6.5-20xx50 met die bdc kruishaar. Andersins sou ek na die Bushnell Elite gekyk het. Vir jag dalk die Zeiss.
Dis maar bet my opinie. Ek het twee zeiss conquest hd5 teleskope en twee bushnell elite teleskope en ook twee vortex vipers. Dit is dus n redelike ingeligte besluit. Vir R15000 kan jy vir jou twee votex'se koop. As dit net vir jag was sou ek vir die nuwe Nightforce SHV gewag het. Net jammer sy vegroting gaan net tot by 4-14x56.

- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Beste scope onder R15 000?
Almal goeie scopes.
My errste keuse sou Leupold of Lynx fewees het, net omdat ek reeds van hulle besit.
My errste keuse sou Leupold of Lynx fewees het, net omdat ek reeds van hulle besit.
Too many to mention ;-)
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Beste scope onder R15 000?
Vortex!
Luister maar na Willem
Luister maar na Willem
-
Donsie
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Thu Dec 26, 2013 10:19 am
Re: Beste scope onder R15 000?
Sightron S 3 8x32x56
Last edited by Donsie on Sun Mar 30, 2014 9:40 pm, edited 1 time in total.
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Beste scope onder R15 000?
So terloops ... In nov Lara's jar het die z3 nog r 11500 gekos. Hoor laasweek hulle is nou r16500
-
Chrisjan
Re: Beste scope onder R15 000?
Hugov wrote:Sightron SIII 8-32x56
Baie helder en turrets track presies....
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Beste scope onder R15 000?
Sightron S3 of Vortex Viper
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Beste scope onder R15 000?
Sightron III 8-32x56 MOA2 @ R14000
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: Beste scope onder R15 000?
Vortex viper pst.
Glas effe swakker as Zeiss HD maar baie beter turres!!
Vir komp sket op afstand moet jy goeie betroubare verstelings kan maak.
Zeiss stel goed, vraag is net, vir hoe lank voor die interne meganisme begin speeling wys...?
Vortex het meer features ok vir die geld.
My opninie!

-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: Beste scope onder R15 000?
Well done!! Ek gaan die een ook dop hou!!!Rudolph Optics wrote:Sangoma,
As jy tyd het om te wag, gaan jy wat "waarde vir geld" betref en wat deur die beste Japanese vervaardiger vir ons gemaak word, nie sy gelyke kry nie.
Ons gaan die ander fabrikate met soortgelyke kwaliteit produk en wat totaal "over priced" is so bietjie skut met die nuwe Rudolph Tactical reeks.....watch the space!
Aanvanklik gaan dit net eers die T1 6-24x50mm wees en dit sal oor so 3 maande hier wees!
Hy gaan verkoop vir so R12 000.
http://i1118.photobucket.com/albums/k605/safric1/c83c1ae3121005473d3e0cdcf03c42d5_zps8af33c43.jpg
Dolph
Groetnis
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Beste scope onder R15 000?
Ek is amper SOLD op die Sightron. Die vraag is, gan ek vir die 8-32 second focal of die nuwe 6-24 first focal.......
?
- Frikkie die Rot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm
Re: Beste scope onder R15 000?
Ek het 2 Zeiss'e en ek sal hulle vir noiks in die lewe vervang nie, behalwe dalk vir 'n ander Zeiss.
Sonder enige twyfel ZEISS!
Sonder enige twyfel ZEISS!
- Jurie Vermaak
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm
Re: Beste scope onder R15 000?
Ek het die Rudolph C1 6-24×50 met IR en sy glas is baie helder. Ek geniet ook die T3 kruishaar. Hoekom tot 15k vir n scope betaal as jy soortgelyke "waarde vir geld" soos Dolph se kan kry vir onder 9k?
Ek het vantevore net geglo aan Leupold, maar die Rudolph het my opinie baie verander. Alhoewel ek nie Vortex, Zeiss en Sightron besit nie, wil dit tog lyk dat jy ook nie daarmee verkeerd kan gaan nie vir onder 15k.
Net my 2c.
Ek het vantevore net geglo aan Leupold, maar die Rudolph het my opinie baie verander. Alhoewel ek nie Vortex, Zeiss en Sightron besit nie, wil dit tog lyk dat jy ook nie daarmee verkeerd kan gaan nie vir onder 15k.
Net my 2c.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Beste scope onder R15 000?
Jurie, my gat jeuk net weer!!
Ek persoonlik is nie vreeslik mal oor Nightforce nie. Ek hou van n scope met n groot field of view. Omdat NF so rugged is, is die fow mar redelik klein. Die glas in my opinie is presies dieselfde as Sightron S3.
Ek persoonlik is nie vreeslik mal oor Nightforce nie. Ek hou van n scope met n groot field of view. Omdat NF so rugged is, is die fow mar redelik klein. Die glas in my opinie is presies dieselfde as Sightron S3.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Beste scope onder R15 000?
Wat het ruggedness met fov te doen? Vra net vir interessantheid.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Beste scope onder R15 000?
My NF se glas is beslis beter as my Sightron se glas. As ek weer so scope moet koop en nie geld vir 'n NF het nie sal dit 'n Sightron of Vortex wees. Vir my toepassing werk die 6-24x50 baie goed.
Ek het ook 'n Bushnell Elite 6500 2.5-16x50 en moet sy glas nog side by side vergelyk met die ander, maar hy is beslis nie in die selfde klas nie alhoewel hy goed is.
Ek het ook 'n Bushnell Elite 6500 2.5-16x50 en moet sy glas nog side by side vergelyk met die ander, maar hy is beslis nie in die selfde klas nie alhoewel hy goed is.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Beste scope onder R15 000?
Ek het n Sightron 10-50x60 gekoop.
Gan hom teen n 8-32x56 Nightforce toets en vir julle terug voering gee.
Ek sien nou baie uit om Krokodilspruit toe te gaan.
Gan hom teen n 8-32x56 Nightforce toets en vir julle terug voering gee.
Ek sien nou baie uit om Krokodilspruit toe te gaan.