Jis manne
Wil gou hoor, is hier van julle wat n CZ550 7x64 (1-8.7 twist) het en 140gr Nosler Accubonds in hom skiet? Ek het gehoor die kaliber hou van die swaarder koeels (160gr+) en wil weet of die 140s sal werk.
Sal graag jul opinies wil hoor.
Baie dankie.
140gr Nosler Accubond in 7x64
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: 140gr Nosler Accubond in 7x64
Hulle skiet mooi in my 1: 10 .
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: 140gr Nosler Accubond in 7x64
halo
Ek het een ek skiet 162gr SST baie mooi. Ek het by 'n vriend paar 140gr BT gekry. Ek het 3 verskillende landings gelaai met S365 1)45.5gr 2)50gr 3)50.5gr. Die 50gr het 22mm groepeer, op 100m, so met bietjie toets behoort jy die ook 'n goeie groep tekry. As jy n lading kry vir die 140gr moet jy bietjie deel.
groete