Landrover grappies
-
morne smith
- Sr. Member

- Posts: 420
- Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Re: Landrover grappies
Camel trophy 7 karre ry saam. Net 3 neem deel Ander 4 ry spaar parte saam 1 hiervan is stofdig gelaai met "side shafts"
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Landrover grappies
Hier's nog ene!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groetnis
Philip
Philip
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Landrover grappies
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Landrover grappies
Chevvy, daai laste foto lyk soos 'n plek waar die Stormers geskrum het 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Landrover grappies
Landy is die beste gesins voertuig daar is genoeg ratels om die kinders die hele pad besig te hou
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
-
Charles.308
- Sr. Member

- Posts: 323
- Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm
Re: Landrover grappies
As jy ñ goeie 2de hands se ryding wil koop , koop ñ NUWE Landrover.
-
morne smith
- Sr. Member

- Posts: 420
- Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Re: Landrover grappies
foto hierbo lyk soos droogdok waar olierige walvis karkasse vir 50 jaar uitgesleep is
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Landrover grappies
Die ouer Landrovers is glad nie n grap nie.
Die dak en sy pillare is so swak dat dit geen beskerming bied vir die insittendes as die voertuig rol.
Weet van n ma en seun wat albei dood is in n ongeluk toe hul geliefkoosde Landrover gerol het.
Daar is manne wat redelik kwaad word as jy Landrover sleg praat, maar sal nooit op my werf gesien word nie.
Groete
Henning

300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Re: Landrover grappies
Op n tyd as jy in n bar ingeloop het en iemand soek #$# sê jy koop n ford deesdae is dit anders om koop n landy.
-
morne smith
- Sr. Member

- Posts: 420
- Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Re: Landrover grappies
In Namibie mag jy nie die woorde land en rover in een sin gebruik nie
-
Eddie Cik
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Fri Dec 07, 2012 8:34 am
Re: Landrover grappies
Hi Manne
Het lanklaas so lekker gelag en het nou eers bladsy een gelees
Moet se ek voel jammer vir die Landie manne want ek is ook n "Diehard" Cruiser man ry hulle al van '83 sonder hassles behalwe toe my vrou gedink het die rooi ligte wat aan kom as jy ry is disko ligte en nie n gebreekte van belt nie
Eddie[snr]

Pikkie
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Fri May 14, 2010 4:15 pm
Re: Landrover grappies
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
ANDRIES
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm
Re: Landrover grappies
Nadat ek al die grappies gelees het weet ek nou uiteindelik wat vanjaar fout is met die Stormers.Hulle het ook mos Land Rover badges op hulle skouers.Geen wonder die beserings lys is so lank nie.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Landrover grappies
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Landrover grappies
Pikkie wrote:
LMGA
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Landrover grappies
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Landrover grappies
Ek het nie geweet Toyota maak scooters ook nie!?!?

-
Spekboom
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Nov 14, 2012 4:40 pm
Re: Landrover grappies
Kom al die landrover manne klim uit die kas uit
ons begin `n Landy klub of brigade.
Ek het twee van hulle.

Ek het twee van hulle.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Landrover grappies
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Goed, beter, 6millimeter!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Landrover grappies
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Landrover grappies
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Landrover grappies
Ek het 'n video van die vasval indien iemand sou belang stel..... 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
morne smith
- Sr. Member

- Posts: 420
- Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Re: Landrover grappies
Ek stel belang asb en dankie
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Landrover grappies
1. Waar is die video? Ek wil dit graag sien.VdWalt wrote:Ek het 'n video van die vasval indien iemand sou belang stel.....
2. HOe vinning is daai gids en drywer as 'n leeu/seekoei of een of ander ding hulle bespring om daai geweer in die hande te kry wat so lekker op die geweer rak by die voorruit rus?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm