vlakvark jag
-
Wouter270
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Tue Mar 18, 2014 8:20 pm
vlakvark jag
Naand mense
Ek is van Bloemfontein en soek plek om vlakvarke verniet te skiet, nie meer as so 300km ver nie,reply of e-mail my by wouterswanepoel@yahoo.com bosvark kan ook werk.
Ek is van Bloemfontein en soek plek om vlakvarke verniet te skiet, nie meer as so 300km ver nie,reply of e-mail my by wouterswanepoel@yahoo.com bosvark kan ook werk.
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: vlakvark jag
Wouter, as jy reg kom, sal jy so gaaf wees om die informasie vir my ook aan te stuur.
Groete,
Roger!
Groete,
Roger!
Too many to mention ;-)
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: vlakvark jag
Roger onthou my net, ek sit lnks voor.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: vlakvark jag
honnerd-bedonnerdFCLoretz wrote:Roger onthou my net, ek sit lnks voor.
Too many to mention ;-)
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: vlakvark jag
As dit 300km JHB se kant toe is laat my ook weet!
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: vlakvark jag
Jissie vir mahala sal ek braaipakke saambring, sit links agter, ek sal skink ook!
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: vlakvark jag
En die wenner is...ROBBIE1 wrote:Jissie vir mahala sal ek braaipakke saambring, sit links agter, ek sal skink ook!
Too many to mention ;-)
-
Polla1983
- Sr. Member

- Posts: 276
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm
Re: vlakvark jag
Manne, is daar nog plek oor? Ek sal in die venter klim! soek net n partner want ek wil nie aleen skink nie, dis donker daar agter in..
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: vlakvark jag
NW is bekend vir hulle varke, waar is daai manne? Iemand moet kan help :-)
Wouter, kom tot by my van Bloem af dan ry ons van hier af.
Wouter, kom tot by my van Bloem af dan ry ons van hier af.
Too many to mention ;-)
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13590
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: vlakvark jag
Polla1983 wrote:Manne, is daar nog plek oor? Ek sal in die venter klim! soek net n partner want ek wil nie aleen skink nie, dis donker daar agter in..
http://mrhalfdome.files.wordpress.com/2010/03/camelback-omega-deluxe.jpg
Meng hom klaar voor die tyd dan suig jy net
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Zack Benade
Re: vlakvark jag
Ek sal die brandewyn glase vol hou. Die drywer moet net nie vinnig stop nie.
Al waneer hy hard mag stop as daar 'n skilpad oor die pad hardloop teen 70kM /h.
Ek soek 'n skilpad trofee vir my bar.
Op 'n ernstige noot Wouter270
Daar is 'n paar plekke naby Bloem maar die manne hou dit stil vir hulle self.
Ek het nou die dag 'n sog gesien naby Maselspoort aan Bloem se kant

henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: vlakvark jag
Wouter270, ek moet vir jou dit gee, jy weet hoe om n partytjie te reel
Groete
Henning
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: vlakvark jag
Smaak my Wouter gaan sy eie jag mis.
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: vlakvark jag
ma dis ok, hy't darem nie betaal nie.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: vlakvark jag
Petrie moet ons jou op die lughawe optel?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: vlakvark jag
is reg, dan gooi ons sommer vandaar af in 'n lughawe bus. Is daar nie 'n paar varke in die Oos Rand nie?FCLoretz wrote:Petrie moet ons jou op die lughawe optel?
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: vlakvark jag
Ek wou nog vir Wouter welkom heet maar lyk my dit is nie meer nodig nie.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: vlakvark jag
Ja, daar is baie, veral as ons brakpan toe ry...
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: vlakvark jag
FCLoretz wrote:Ja, daar is baie, veral as ons brakpan toe ry...
Bwhahahaha :-)
Too many to mention ;-)
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: vlakvark jag
Bloemfontein, o Bloemfontein! Jy kan maar se ek kom van Bloemfontein moet asb net nie se ek is ook 'n jagter van Bloemfontein nie!
-
Vlooi1996
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Mon Dec 23, 2013 2:55 pm