Weet iemand van enige plase naby Bela Bela waar 'n mens kan gaan jag?
Al kan 'n mens net vir 'n dag deurgaan sal dit ook reg wees.
Dankie!
Jagplaas naby Bela Bela
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Jagplaas naby Bela Bela
Wat van Jugania - hulle doen geweer ook en hulle doen dag jagte? Wel nie Bela BelaHartskoot Hennie wrote:Weet iemand van enige plase naby Bela Bela waar 'n mens kan gaan jag?
Al kan 'n mens net vir 'n dag deurgaan sal dit ook reg wees.
Dankie!
nie maar Rustenburg is nie te ver nie.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Jagplaas naby Bela Bela
Vdwalt, kan jy asb hulle kontakbesonderhede plaas? Dankie!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Jagplaas naby Bela Bela
Hennie, probeer Mapalasi: http://www.mapalasi.co.za/
Baie goeie fasiliteite, en wild is vollop, maar wild.
Baie goeie fasiliteite, en wild is vollop, maar wild.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Jagplaas naby Bela Bela
Bel gerus vir Johan ook, (ons noem hom sommer Moepel), 0781746957.
