Hoyt Spyder Turbo te koop

Post Reply
User avatar
Rudie
Hero Member
Hero Member
Posts: 971
Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm

Hoyt Spyder Turbo te koop

Post by Rudie »

Goeie dag,

Ek het laas jaar die jagboog opgebou en hy skiet baie lekker. Ek het net te veel boë en natuurlik het die geweer gogga bietjie harder byt op die oomblik en ek wil my 22-250 projek finansier.

Die "Riser" en "quiver" is dieselfde kleur gedoen.

Spesifikasies:

2013 Hoyt Spyder Turbo 342 fps
RKT 3 Cam gestel op 29.5" DL
70 LBS Max
QAD HDX drop away rest
Fuse quiver
Tommy Hogg sight op foto is nie ingesluit nie
Stabilizer op foto is ook nie ingesluit nie ( Hy kom saam met verstelbare stabilizer)

Boog draw baie glad en skiet ook baie stil.

Ek het so R 7500.00 in gedagte gehad.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply