Mauser Oberndorf .22 gewere
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Mauser Oberndorf .22 gewere
http://i1150.photobucket.com/albums/o613/0791176263/mauser.jpg
Dagse manne,
Hoop die foto kom uit. My vraag is of iemand n beter foto het, veral van die onderste een want dis die een wat ek het.
Groetnis
Gert
Vergeet om te noem dit is model: MM410. Van die laastes
wat in die fabriek vervaardig is voordat dit in die oorlog platgeskiet is in die tweede wereld oorlog. Die spesefieke
model is vanaf 1938 af vervaardig. Wie het ook so een?

.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Mauser Oberndorf .22 gewere
Ek het ook een soos die heel onderste een!
-
Johan van Wyk
- Hero Member

- Posts: 622
- Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am
Re: Mauser Oberndorf .22 gewere
Myne isdie een tweede van onder af. Hulle is gewoonlik wonderlik akkuraat.
- Naas1
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Wed Oct 09, 2013 4:14 pm
Re: Mauser Oberndorf .22 gewere
Ek het ook die onderste een
30-06 Brno, 308 Travelo, .22 Obrendorf Mauser, 12Br Browning, .177 CTR
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Mauser Oberndorf .22 gewere
Myne is die onderste een wat so halflyf af is.
.
Die 22 skiet al te lekker. Kan nie scope opsit sonder alerhande fieterjasies nie.
Die 22 skiet al te lekker. Kan nie scope opsit sonder alerhande fieterjasies nie.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Mauser Oberndorf .22 gewere
Wie kan aanduiding gee wat elkeen min of meer werd is deesdae? Dit hang natuurlik ook af of alle onderdele nog van oorspronklike afkoms is en wat die toestand is.
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Mauser Oberndorf .22 gewere
Pvdw wrote:Myne is die onderste een wat so halflyf af is..
Die 22 skiet al te lekker. Kan nie scope opsit sonder alerhande fieterjasies nie.
Ek het dovetail mounts op myne. hulle is hoog genoeg sodat ek my oop visiere onder die scope kan gebruik. n Ou moet nie gate boor en tap op die klas van gewere nie
Gert
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Mauser Oberndorf .22 gewere
Myne is dieselfde as Johan s,n
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Mauser Oberndorf .22 gewere
Gert ek het juis na daai mounts verwys met die gat onder waarmee jy nog kan oop vesier skiet.Ek het dovetail mounts op myne. hulle is hoog genoeg sodat ek my oop visiere onder die scope kan gebruik. n Ou moet nie gate boor en tap op die klas van gewere nie
Gert
Ek hou niks daarvan nie en in my geval is dit vreeslik ongemaklik.
In ons wêreld van scopes geniet ek die ysters nes hulle is en leer ek ook gereeld kinders om oop visier te skiet.
-
Johan van Wyk
- Hero Member

- Posts: 622
- Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am
Re: Mauser Oberndorf .22 gewere
Jy het duidelik goeie smaak!spekieries wrote:Myne is dieselfde as Johan s,n
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Mauser Oberndorf .22 gewere
Ek het myne se slot laat verander sodat ek n scope kan opsit. Ek weet dit neuk die waarde op maar ek gaan nie die geweer verkoop nie. En hy skiet 3skote in n duim op 100yds as die wind stil is!
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Mauser Oberndorf .22 gewere
Johan en Spekieries
Ek het ook n 420B of tweede van onder af, myne is die dik loop (bull barrel)
Baie trots op hom
Ek het ook n 420B of tweede van onder af, myne is die dik loop (bull barrel)
Baie trots op hom
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
-
moddergat
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Sun Jan 12, 2014 6:29 am
Re: Mauser Oberndorf .22 gewere
Ek het die tweede van onder af. Ook met n duk loop. Wat is hul werd
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Mauser Oberndorf .22 gewere
Ja Johan myne geërf. Ek sal hom nooit verkoop nie. My seun moet hom maar klaar skiet en as ek my kop neerlê.Ek hoop hy voel dieselfde oor die geweertjie. Myne het ook die "bull barrel".
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Mauser Oberndorf .22 gewere
Gert, weet jy in watter jare elke model onderskeidelik vervaardig is?
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Mauser Oberndorf .22 gewere
270,
Nee ongelukkig nie. Het dit maar op die net opgesoek maar kan nou nie onthou waar nie. prober maar google, hy weet soms nogal baie
Nee ongelukkig nie. Het dit maar op die net opgesoek maar kan nou nie onthou waar nie. prober maar google, hy weet soms nogal baie
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
-
Johan van Wyk
- Hero Member

- Posts: 622
- Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am
Re: Mauser Oberndorf .22 gewere
Duidelik nog `n man met goeie smaak!Hilux01 wrote:Johan en Spekieries
Ek het ook n 420B of tweede van onder af, myne is die dik loop (bull barrel)
Baie trots op hom
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Mauser Oberndorf .22 gewere
Pvdw wrote:Gert ek het juis na daai mounts verwys met die gat onder waarmee jy nog kan oop vesier skiet.Ek het dovetail mounts op myne. hulle is hoog genoeg sodat ek my oop visiere onder die scope kan gebruik. n Ou moet nie gate boor en tap op die klas van gewere nie
Gert
Ek hou niks daarvan nie en in my geval is dit vreeslik ongemaklik.
In ons wêreld van scopes geniet ek die ysters nes hulle is en leer ek ook gereeld kinders om oop visier te skiet.
Die geweertjie is is ook maar n erfstuk. Persoonlik sou ek ook nie die teleskoop opgesit het nie maar ek het hom so geerf met n scope op. Het net intussen n ander scope opgesit want die oorspronklikke scope het later op n mistige koue oogend toe gewasem en dit was nogal een van die beter Tasco scopes. Skiet nog gereeld oop visier maar die scope is lekker in die aand op n verdwaalde jakkals of springhaas so af en toe
Groetnis
Gert
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
-
chrisman
- Full Member

- Posts: 133
- Joined: Tue Sep 24, 2013 2:05 pm
Re: Mauser Oberndorf .22 gewere
ek het ook 'n .22 mauser, maar myne lyk nie soos een van die op die foto??
Kolf lyk soos tweede een van onder, maar sling mount soos onderste een, maar myne se slot aksie is nie op die lys?
Ek is deurmekaar.
Was daar so baie verskillende modelle?
Myne sê op die loop: patrone 22 long rifle.
en ook: mauser-werke A-G OBERNDORF A N

Israeli 7.62 (.308)
Marlin 30-06
Mauser .22
Taurus .40 S&W
Ou windbuks
Marlin 30-06
Mauser .22
Taurus .40 S&W
Ou windbuks
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Mauser Oberndorf .22 gewere
Nog verdere inligting en foto oor die .22 gewere van Mauser . . .
http://www.k98kforum.com/showthread.php ... e-question
http://www.k98kforum.com/showthread.php ... e-question
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Re: Mauser Oberndorf .22 gewere
Ek wil ook graag soortgelyke mounts kry vir my Mm410 geweertjie. Weet iemand dalk waar mens van hierdie "deursigbare" dovetail mounts wat hoog genoeg is kan kry? Ek het al redelik rondgevra maar nog sonder enige sukses.GERT vd M wrote:Ek het dovetail mounts op myne. hulle is hoog genoeg sodat ek my oop visiere onder die scope kan gebruik. n Ou moet nie gate boor en tap op die klas van gewere nie
Gert
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Mauser Oberndorf .22 gewere
Myne ook soos joune , op 'n stadium het 'n oom in merviville in sy boek gekyk en volgens my nr lyk dit na 'n 1914 model se hy , myne het wel dovetails op , kolf is bietjie meer na die geel kant toe , die slot werk amper soos 303 , jy moet hom so teen springloaded effek laaste stukkie vorentoe druk dan toemaak , ongelukkig het ek op my jonger dae draad laat opsny (pophol wat ek was ) vir KD , maar hy skiet lekker , ek soek ekstra magasyn vir myne as iemand dalk een hetchrisman wrote:ek het ook 'n .22 mauser, maar myne lyk nie soos een van die op die foto??
Kolf lyk soos tweede een van onder, maar sling mount soos onderste een, maar myne se slot aksie is nie op die lys?
Ek is deurmekaar.
Was daar so baie verskillende modelle?
Myne sê op die loop: patrone 22 long rifle.
en ook: mauser-werke A-G OBERNDORF A N
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees